Page 6 of 16
Re: Herlaai Tips
Posted: Thu Aug 25, 2011 12:00 pm
by Jagtersdok
Hier is die fotos en as ek dit so loer lyk dit weer of die nek te klein gesize is en met die seating druk als in hulle maai in skeef is.
[img width=560 height=420]
http://i969.photobucket.com/albums/ae17 ... C02840.jpg[/img]
[img width=560 height=420]
http://i969.photobucket.com/albums/ae17 ... C02845.jpg[/img]
[img width=560 height=420]
http://i969.photobucket.com/albums/ae17 ... C02847.jpg[/img]
[img width=560 height=420]
http://i969.photobucket.com/albums/ae17 ... C02848.jpg[/img]
Re: Herlaai Tips
Posted: Thu Aug 25, 2011 12:13 pm
by THOMAST
Sjoe!
Meet 'n bietjie daai "expander button" se deursnit.
Net om seker te maak- jy gebruik wel 6mm koe?ls?
Die fotos van jou maat se 303 patrone. Het hy dalk sy expander button uitgehaal of vervang met 'n 308 s'n? Met die RCBS se matryse moet jy 'n expander button gebruik om die bek van die dop weer oop te trek na die korrekte deursnit.
Onthou, 'n .303 se korrekte deursnit is eintlik 0.311"
Re: Herlaai Tips
Posted: Thu Aug 25, 2011 12:20 pm
by Boesman
O vrek! Meet jou koeels om seker te maak van hulle deursnee, soos THOMAST se, en leen ander matryse en kyk dan. Ek sal te bang wees om daardie weer te gebruik.
Re: Herlaai Tips
Posted: Thu Aug 25, 2011 12:20 pm
by Beyers
Daai dop is ISM. Die skouers is rond gedruk
Re: Herlaai Tips
Posted: Thu Aug 25, 2011 12:21 pm
by Danie01
Ek gebruik RCBS en als is nog soos oorspronlik gekoop. Op n manier was van my nekke seker te klein gesize, maar was dam nie skeef soos my pel se 303 sin nie. Ek sal seker maak dat hy sy goed n bietjie meet. Ek het hom ook gese dat hy dalk sy doppe skeef in shell holder kon sit of dalk is sy pers skeef opgelyn?? Is daar enige gevaar indien die nek te klein gesize word soos op die foto's?
Re: Herlaai Tips
Posted: Thu Aug 25, 2011 12:33 pm
by Beyers
Wonder maar net het hy die regte koeels gekoop .312" vir sy 303 en nie 8mm .327".
Die nek lyk uitgedruk met bykans die dikte van die nek se wand.
Expander ball dalk .308 en nie .311
Re: Herlaai Tips
Posted: Thu Aug 25, 2011 12:57 pm
by Armand Steenkamp
Leen ander dies en kyk of die selle gebeur.
Groetnis
Re: Herlaai Tips
Posted: Thu Aug 25, 2011 1:23 pm
by Arnold
Mense, nee dit wat ek al gesien het was gladnie so erg soos die nie. S? vir jou vriend hy moet stop waarmee hy besig is ... dit is nie reg nie!!!
Gebruik hy actually 303BR dies? En is daai .311 koeels?
Re: Herlaai Tips
Posted: Thu Aug 25, 2011 1:25 pm
by Jagtersdok
Arnold
Kom ons wees eerlik, dit lyk soos verkragting

Re: Herlaai Tips
Posted: Thu Aug 25, 2011 3:37 pm
by Topcat
Nou dat ek die fotos gesien het,Is dit heeltemal iets anders as wat ek ken.Myne het n bubble gemaak wat lyk soos doughnut.Omdat my seater die te diep was.Daai van jou lyk deffinitief te groot punt te klein nek.
Re: Herlaai Tips
Posted: Thu Aug 25, 2011 3:43 pm
by Arnold
As pappa s? hy moet in dan moet hy in

Re: Herlaai Tips
Posted: Thu Aug 25, 2011 3:54 pm
by Armand Steenkamp
Hahahahaha!

Re: Herlaai Tips
Posted: Thu Aug 25, 2011 4:00 pm
by THOMAST
Nevermind 'n "wildcat" daai is sommer 'n tier sonner strepe!

Re: Herlaai Tips
Posted: Thu Aug 25, 2011 4:05 pm
by BLOK
Newat Kalahari isis vi sissies nie daar n tier sommer as ek so kyk

Re: Herlaai Tips
Posted: Thu Aug 25, 2011 4:41 pm
by MJK
Re: Herlaai Tips
Posted: Wed Aug 31, 2011 8:11 am
by Danie01
Manne
My vriend het sy koe?ls gaan meet en seker gemaak dat hy regte die het. Al wat die probleem nog kon veroorsaak is, is dat die pennetjie in die wat nek ooptrek te klein is. Hy gaan dit terugvat waar hy dit gekoop het en seker maak dat dit die regte size is.
Groete
Danie
Re: Herlaai Tips
Posted: Wed Aug 31, 2011 11:00 am
by THOMAST
Danie,
Op daai pennetjie sit daar so 'n ronderige balletjie - dit is die sg "expander ball". Is daar so 'n ding op die pennetjie van jou vriend se matrys? As daar is, skoef die hele pen stelsel uit en meet die balletjie. Vir 'n .303 hoort hy so .309" te meet
Re: Herlaai Tips
Posted: Wed Aug 31, 2011 12:53 pm
by Danie01
Thomast, dit eintlik n vriend van my vriend, noem hom maar vriend anders is dit n lang storie. Hy wil reeds sy dieset terugvat waar hy dit gekoop het sodat hulle dit kan meet en seker maar dat dit die regte expander bolt in het.
Baie dankie vir al die hulp en antwoorde, ek glo dat die expander bolt te klein is.
Groete
danie
Re: Herlaai Tips
Posted: Wed Aug 31, 2011 2:10 pm
by henslin
Daai dieset en punte is nie vir mekaar bedoel nie. Ek dink uiters gevaarlik en iemand sal baie beslis huiswerk moet gaan doen !!
Re: Herlaai Tips
Posted: Wed Aug 31, 2011 3:04 pm
by Danie01
My vriend het gese dat hy 100% seker is dat dit .303 koe?ls en doppe is. Die dieset is ook .303, staan op sy RCBS dieset boks, maar al wat ek dink kon gebeur het is dat die expander bolt te klein of heel moontlik verkeerde een is, ek weet nie of hy dit al vervang het van tevore nie.
Re: Herlaai Tips
Posted: Wed Aug 31, 2011 3:06 pm
by Geno
Danie01 wrote:
.303, staan op sy RCBS dieset boks
En wat staan op sy sizing die?
Re: Herlaai Tips
Posted: Wed Aug 31, 2011 5:35 pm
by Danie01
Geno sal seker ook .303 wees, ek het nognie die goed gesien nie. As hy 100 persent seker is dit is regte dies dan het hy seker op die self ook gecheck, dis hoekom ek se dat dit dalk die expander kan wees. Sal vir hom se hy moet net nog n 100 persent weer seker maak dat op die dies self ook .303 staan.
Groete
Re: Herlaai Tips
Posted: Wed Aug 31, 2011 6:02 pm
by Jagtersdok
Danie
Waar is julle?
Eks in Pta as julle wil kan julle die goed vir my bring dat ek dit deur gaan
neels
Re: Herlaai Tips
Posted: Wed Aug 31, 2011 7:08 pm
by Danie01
Neels, baie dankie weereens vir die aanbod en al die hulp wat jy my al gegee het! Ek is in Kimberley en vriend in hopetown, so dit gaan bietjie ver wees om soentoe te gaan. Gee my vriend so tydjie om by sy handelaar te kom, meskien kan hy daar dan n antwoord kry. Hy het nog geen patrone probeer skiet nie en juis gevra ek moet hier op forum vra hoekom die doppe so maak.
Groete
Danie
Re: Herlaai Tips
Posted: Fri Sep 02, 2011 3:05 pm
by Vlakvark