Page 6 of 11

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Wed Aug 24, 2016 5:34 pm
by Smitstertjies
Bierseun wrote:Ek het vandag die boks oop gemaak en Finland lug geruik]

Sent from my iPhone using Tapatalk
Dit ruik nogals lekker ne? Jy gaan nie spyt wees nie!

338 Lapua Magnum bende

Posted: Wed Aug 24, 2016 7:14 pm
by Francoisv

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Wed Aug 24, 2016 8:16 pm
by JPS
Francoisv wrote:Lading ontwikkeling kom aan. Selfde groep.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20160824/23fe5262153c6dc36ee3c13ce7345776.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20160824/78f600f228a60a174817270fa043b12b.jpg
Francois,

Dit lyk baie goed! Hoe lyk die spoed?

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Wed Aug 24, 2016 8:40 pm
by Francoisv
Dankie Jan, spoed heeltemal te stadig, 2525. Maar ek het vrede gemaak daarmee dat die plafon 2700fps met die kombinase is.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Wed Aug 24, 2016 9:15 pm
by Francoisv
300gr Scenar

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Thu Aug 25, 2016 6:29 am
by Nico Harris
Jis daai groepies lyk mooi!

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Thu Aug 25, 2016 6:54 am
by JPS
Nie sleg met die 300gn nie.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sat Aug 27, 2016 3:14 am
by offroad junkie
Francoisv wrote:Dankie Jan, spoed heeltemal te stadig, 2525. Maar ek het vrede gemaak daarmee dat die plafon 2700fps met die kombinase is.
Het iemand al die 300gr Lapua rak ammo gechrony want ek wonder wat die spoed verskil is tussen die rak ammo en jou spoed Francoisv?

Om die spoed bietjie op te stoot is on 250gr te laai maar hulle sal minder stabiel oor langer afstande wees as die 300gr.....

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sat Aug 27, 2016 5:55 pm
by Bierseun
Watter scopes het julle manne vir vêr skiet Leupold, Swarovski of Nightforce ? Dan ook vergroting sal 5.5-22 x 50/56 reg wees of ook dan tot n 20 vergroting vir Swarovski ek het vandag 'n Lynx gesien wat 5-30x56 is. Ek hoor graag van julle


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sat Aug 27, 2016 6:33 pm
by Smitstertjies
In my nederige opinie. Koop n March FFP by Geno. Jy sal nie n dag spyt wees nie.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sat Aug 27, 2016 7:04 pm
by Bierseun
Geno kom in asb!!


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 28, 2016 9:29 am
by offroad junkie
Bierseun wrote:Watter scopes het julle manne vir vêr skiet Leupold, Swarovski of Nightforce ? Dan ook vergroting sal 5.5-22 x 50/56 reg wees of ook dan tot n 20 vergroting vir Swarovski ek het vandag 'n Lynx gesien wat 5-30x56 is. Ek hoor graag van julle


Sent from my iPad using Tapatalk
Ek het die Burris Eliminator 3 laser scope op. Kan nie ñ NF bekostig nie maar dit sou my keuse gewees het as geld nie ñ probleem was nie.

4x16-50 met die X96 kruishaar vir R19650 gekoop.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 28, 2016 10:35 am
by Nico Harris
Ek het n lynx. Goeie waarde vir geld.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 28, 2016 10:53 am
by Bierseun
Ek lê na Nightforce toe en Mach toe ek weet nie het gelukkig nog baie tyd om te besluit


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 28, 2016 10:56 am
by Bierseun
Ja en dan is daar nig Leupold en Swarovski


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 28, 2016 11:36 am
by Nico Harris
Op so geweer voel ek mens moet ten minste 100moa verstelling.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 28, 2016 12:15 pm
by Speelmansjagter
Ek het n Kahles 624i.
As jy na die top scopes kyk dink ek hy is die beste waarde vir geld gewees toe ek hom gekoop het. Als wat jy nodig het vir ver skiet. Ek sien egter dat hy nou heelwat duurder is.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 28, 2016 12:20 pm
by Speelmansjagter
http://precisionrifleblog.com/2014/07/0 ... e-line-up/

Het nog nooit n link gepost nie, maar gaan kyk hier, iemand het die al van te vore op die forum geplaas.

Dit is n baie lang artikel, maar as jy hom mooi lees gaan hy jou baie help.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 28, 2016 12:36 pm
by offroad junkie
Bierseun, hier is moontlik ñ goeie kopie?

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016082 ... e0fafd.jpg[/IMG]

https://m.facebook.com/groups/215140515 ... 7818180236

Sent from my SM-G900H using Tapatalk

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 28, 2016 12:59 pm
by Bierseun
Ek sien ek sien maar nog nie daar nie ek wens ek kan 'n friend hê wat die goed invoer en dan julle weet daai "special cost price" vir my deurvoer.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 28, 2016 1:13 pm
by offroad junkie
Bierseun wrote:Ek sien ek sien maar nog nie daar nie ek wens ek kan 'n friend hê wat die goed invoer en dan julle weet daai "special cost price" vir my deurvoer. Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Het jy ñ ebay rekening? Glo my, dit is baie maklik. Ek het my Nikon kamera op ebay gekoop vir R18 000 en hier in SA was hy oor die R36 000....

Hulle pos dit na jou toe en jy betaal die invoer belasting by die poskantoor. Nogsteeds by verre goedkoper as om hier in SA te koop.

Sent from my SM-G900H using Tapatalk

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Aug 28, 2016 2:19 pm
by offroad junkie

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Sep 04, 2016 12:51 pm
by Bierseun
Ek wil graag kyk of ek een van hierdie kan aanskaf wat is julle ervaring of sal 'n silenser beter werk op die recoil ? http://terminatorproducts.co.nz/index.p ... -brakes-t4 ek hoop die post werk.


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Sep 04, 2016 7:28 pm
by offroad junkie
Bierseun, my savage het gekom met ñ muzzle brake en het ek nog gladnie met ñ 338 LM geskiet wat ñ silencer op het nie. Daai muzzlebrake werk fantasties. Ek is mal oor daai percussion effek van die brake maar ander manne rondom jou, veral by die skietbaan, voel nie dieselfde nie.

Re: 338 Lapua Magnum bende

Posted: Sun Sep 04, 2016 7:37 pm
by Bierseun
Hahahaha ek sal so glo ja kyk bietjie die videos op die site nogal interressant


Sent from my iPad using Tapatalk