Page 6 of 7

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 19, 2014 12:23 pm
by Ian
Manne

Voorstel wat ek wil maak is dat ons die eerste twee trekkings so spoedig as moontlik afhandel, hangende af van Eugene se beskikbaarheid. Ek het gedink om dit die Vrydag 21 Feb om 11h00 te doen. Eugene, ek sal dit waardeer as jy my sal kontak.

Voorstel 2, Kom ons Jaracal familie skenk die vakansie te Knysna aan Wittes, Leana en Bea. Hulle het so 'n wegbreek baie nodig mits hulle sou belangstel.

Voorstel 3, Kom ons ondersteun hulle nog steeds deur kaartjies te koop vir die Ribbokjag. Daar is nog + - 80 kaartjies beskikbaar.

Julle insette sal opreg waardeer word.

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 19, 2014 12:48 pm
by douw
Goeie voorstelle Ian!

Douw

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 19, 2014 12:58 pm
by marno
Bakgat idee Ian.

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 19, 2014 1:01 pm
by hunter74
Baie goeie idee Ian.

Ek sien geen probleem hiermee.

Groete.

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 19, 2014 1:18 pm
by DWB
Ek stem!

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 19, 2014 1:21 pm
by Hugo
Ek dink dis n great idee,

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 19, 2014 1:25 pm
by Alwyn
Klink vir my reg.......

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Wed Feb 19, 2014 3:42 pm
by Marc
Puik voorstel Ian !

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Thu Feb 20, 2014 12:41 am
by uitenwaj
Ian dit is reg met my en klink na n goeie idee. Hulle kan n datum kies en as dit oop is dan reel ek hul verblyf met die agent wat dit vir my bestuur en ek sal die kostes vir die krag, skoon maak en inspeksies ens dra so al wat hulle moet doen is om op te daag.

Groete
Arno

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Thu Feb 20, 2014 6:16 am
by DWB
Baie Mooi gebaar Arno!

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Thu Feb 20, 2014 6:21 am
by Reggie Gerber
Mooi so Arno

Ian ek hou ook van jou voorstelle

Groete

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Thu Feb 20, 2014 6:52 am
by Beyers
Ian
Al drie voorstelle is puik
Beyers

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Thu Feb 20, 2014 7:43 am
by Adrian
Excellent suggestion Ian!

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Thu Feb 20, 2014 8:02 am
by BRNO (Pierre)
Ian, waar bly Wittes en gesin?

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Thu Feb 20, 2014 8:06 am
by Marc
BRNO (Pierre) wrote:Ian, waar bly Wittes en gesin?

NAM ;)

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Thu Feb 20, 2014 3:45 pm
by Ian
Manne

Baie dankie vir almal se insette.

DIE EERSTE TWEE TREKKINGS WORD MORE VRYDAG 21 FEB 2014 OM 11H00 GEHOU TE Eugene Harmse se kantoor.

Hou die "post" dop vanaf 11H00 tot 11H05 vir die trekking se uitslae.

Ek persoonlik wil vir elkeen wat tot dusvêr 'n bydrae, PM, inset of 'n oproep gemaak het baie baie dankie sê.

Onthou, daar is nog kaartjies vir die Ribbokjag.

Tot more, mooi aand.

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Fri Feb 21, 2014 11:08 am
by Eugene
Manne, Ian sit by my en die trekking is afgehandel!

Hier is die video van die trekking:

http://s1249.photobucket.com/user/Eugen ... 3.mp4.html

Die gelukkige wenners is:

Eerste trekking: No 99 - Ronald Nel (Kopskoot)
Tweede trekking: No 192 - Jaco Strydom

Baie geluk manne en dankie vir julle bydrae hierin!

Dankie ook aan Ian vir sy moeite en organisasie! Ian sal met die wenner reel vir afhaal van die stoele.

Groete

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Fri Feb 21, 2014 11:08 am
by VdWalt
Geluk manne!!

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Fri Feb 21, 2014 11:12 am
by Reggie Gerber
Baie geluk manne

Groete

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Fri Feb 21, 2014 11:13 am
by kopskoot
Eish!

Dankie manne!

Ronald

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Fri Feb 21, 2014 11:15 am
by Frikkiedbr
Baie geluk manne, dankie vir Eugene en Ian vir al julle harde werk agter die skerms

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Fri Feb 21, 2014 11:17 am
by Wielie Waps
Baie geluk manne.

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Fri Feb 21, 2014 11:22 am
by Alwyn
kopskoot wrote:Eish!

Dankie manne!

Ronald
Kopskoot

Hy gan mooi lyk agter op daai niewe V8 Cruiser!!! >:+

Baie geluk Manne!!!

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Fri Feb 21, 2014 11:31 am
by Marc
Baie geluk manne !!!

Re: Riaan Marais (Kleuter / kanker) Fondsinsameling - 3D Ski

Posted: Fri Feb 21, 2014 1:03 pm
by hunter74
Weereens `n baie goeie gebaar Ian.

Dankie aan jou en Eugene vir die harde werk agter die skerms.

Geluk aan die 2 manne , geniet daai stoele.

Groete.