Page 6 of 14

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Fri Dec 05, 2014 11:45 am
by Bielie
Geno wrote:https://aznbadger.files.wordpress.com/2010/06/fail.gif
Bhaaaaai! Was seker made in china!? :o ??? ++>:

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Fri Dec 05, 2014 5:18 pm
by Gawie(13mm)
Geno, daai perd op die boonste raampie is gifak. >:D

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Fri Dec 12, 2014 12:26 pm
by PaulM
Sommer so 'n klompie toepaslike foto's deur e-pos gekry:

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Fri Dec 12, 2014 12:27 pm
by PaulM
Nog 'n paar:

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Fri Dec 12, 2014 12:29 pm
by PaulM
En nog:

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Fri Dec 12, 2014 12:29 pm
by PaulM
OK, nou is dit klaar:

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Fri Jan 02, 2015 8:28 am
by WILLEBEES
More manne
Het hierdie klankgreep op youtube raakgeloop - nogal vrek snaaks.
https://www.youtube.com/watch?v=t3LHMiH18nQ

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Fri Jan 09, 2015 3:57 pm
by FCLoretz
https://fbcdn-sphotos-b-a.akamaihd.net/hphotos-ak-xap1/v/t1.0-9/10906113_796121547128819_7611284619870045888_n.jpg?oh=0c36cbbd7d28792a9fad786c7f311ce4&oe=55255EE8&__gda__=1429176884_8cdd0e1e79cb103c0d1d791dce53b6d0

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Fri Jan 09, 2015 4:11 pm
by Riaan Kriel
FCLoretz wrote:https://fbcdn-sphotos-b-a.akamaihd.net/hphotos-ak-xap1/v/t1.0-9/10906113_796121547128819_7611284619870045888_n.jpg?oh=0c36cbbd7d28792a9fad786c7f311ce4&oe=55255EE8&__gda__=1429176884_8cdd0e1e79cb103c0d1d791dce53b6d0
:laugh: ++>: ;D ROFLMAO Dit is nou in haar drome, daai een was nog nooit in enige misdaad situasie nie. Kyk maar op news24 of Maroela media of lees net 'n koerant en sien daagliks hoe weerlose, ONGEWAPENDE mense gemartel word vir bykans niks waardevols wat gesteel word nie......

Net gister is 'n kennis en 1 van sy werkers tussen Lichtenburg en Mafikeng na amper 10km se gejaag van die pad gedruk deur 3 voertuie. Die een voertuig se bestuurder storm op hom af met 'n sambok wat gemaak word van gesmelte afvalplastiek. Hy tel toe sy hemp op om sy SV-wapen te trek, met die vlieg die "aanvaller" om en jaag weg......... Wat sou geword het as hy nie gewapen was nie :-[ :-[

Die is mense soos daai en GFSA se mense wat ek regtig wens self in sulke situasies kom, dalk sal hulle dan wakker word en die realiteit besef dat dit is nie vuurwapens wat mense doodmaak nie, dit is wapens in kriminele se hande wat probleme veroorsaak. Indien die krimineel dan DALK omkom in die situasie waar sy SLAGOFFER dalk gewapen was, was dit volgens my GEREGVERDIGDE gebruik van 'n wettige vuurwapen :-X

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Thu Jan 15, 2015 1:24 pm
by Geno
http://gevaaalik.com/wp-content/uploads/2015/01/Random-Gevaaalikhede-20150115.gif

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Thu Jan 15, 2015 2:39 pm
by Frikkie Coetzee
batman wou nog altyd vlieg

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Mon Jan 19, 2015 11:38 am
by Jacquesb
1
rps20150119_113853.jpg

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Mon Jan 19, 2015 11:40 am
by Jacquesb
rps20150119_113752.jpg

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Mon Jan 19, 2015 11:41 am
by Jacquesb
rps20150119_113646.jpg

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Mon Jan 19, 2015 11:42 am
by Jacquesb
rps20150119_113558.jpg

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Fri Jan 23, 2015 10:58 am
by FCLoretz
http://mybroadband.co.za/vb/attachment.php?attachmentid=185606&d=1422002471

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Fri Jan 23, 2015 11:39 am
by PaulM
:laugh: :laugh:

Frederick, ek is nie so seker hy gaan alles verstaan nie.....

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Tue Jan 27, 2015 4:40 pm
by FCLoretz
http://weknowmemes.com/wp-content/uploads/2012/10/i-only-miss-you-when-im-breathing.jpg

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Sun Feb 01, 2015 9:14 pm
by Johan Nel
Brakpan Karavan Park.jpg

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Mon Feb 02, 2015 6:26 am
by Johan Nel
Brakpan Duiker IMG-20150201-WA0000.jpg
So ietsie wat die ernstige duikers na hulle hartpille kan laat gryp.

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Tue Apr 14, 2015 8:50 am
by FCLoretz
http://i1192.photobucket.com/albums/aa328/FCLoretz/vegman_zpsqiwqmlne.jpg

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Thu Apr 16, 2015 5:54 am
by Cobus(Cobb)
As jy jou sagter kant in die jagveld wil laat uikom en wil wys............!!!!!

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Thu Apr 16, 2015 6:44 am
by 3006
Seker n Bos Feetjie!! ;D

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Wed Sep 30, 2015 9:55 am
by FCLoretz
http://i1192.photobucket.com/albums/aa328/FCLoretz/funnies/joseph_zpsdetmveh8.jpg

Dink Joseph is verby enige hulp...

Re: Snaakse/grappie fotos

Posted: Wed Sep 30, 2015 10:16 am
by blaser
nice