Lisensies

Post Reply
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Lisensies

Post by JPS »

FDJ,

Baie geluk en baie welkom hier by ons,

Gaan stel jouself bietjie voor by nuwe lede en gesels sommerlekker hier saam met ons.

Groete
JP
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Lisensies

Post by Marc »

FDJ1 wrote: More

Ek het gister goeie nuus gekry, al 4 my aansoeke is maandag goedgekeur! Nou is dit net die wag vir die kaartjies ek hoop dit gaan vinnig!

Groete
Baie geluk man, stel jouself bietjie voor dan kan ons lekker ges?ls  ;)

Hier is die link

http://jaracal.com/index.php/board,126.0.html

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
FDJ1
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Wed Apr 04, 2012 11:00 am

Re: Lisensies

Post by FDJ1 »

Baie dankie, sal so maak!
CZ550 .22-250
RSA 7.62
FN 7.62
GLOCK .45 ACP
User avatar
Biltong
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm

Re: Lisensies

Post by Biltong »

Goeie nuus, nuwe Howa .243 Varminter se liksenes goedgekeur op 4 April. Wag nou net vir kaartjie.

Aansoek ingegee by Sinoville 1/12/2011 -geregistreer by sentraal op 12/12/2011. Goedgekeur 4/04/2012. Lisensiekaartjie?
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Lisensies

Post by VdWalt »

Myne was net 'n week se wag .
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Nee wat sentrale fuurwapen register het my moet gebreek. Ek kry die mense nooit in die hander nie, gelukkig vind vrind SJ sommer dan vir my uit. My aansoek is ook nooit op die selle plek nie, n maand trug was hy by oorwegings, toe is hy laasweek by finale oorweeging vir goedkeuring en toe hoor ek gister aan hys maar nogsteeds by oorweeging!

Groenis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Lisensies

Post by Christo »

Hoor vandag dat 22-250 s'n goedgekeur is. Jippie!!!!

Nou begin werk aan ma vir daai SAVAGE 338Lapua voor die 15 uitverkoop is. As Willem Immelmal net die prys wil deurgee.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Lisensies

Post by Marc »

Christo wrote: Hoor vandag dat 22-250 s'n goedgekeur is. Jippie!!!!

Nou begin werk aan ma vir daai SAVAGE 338Lapua voor die 15 uitverkoop is. As Willem Immelmal net die prys wil deurgee.
Christo

Wag ek ook mos nou nogsteeds vir 'n prys, as jy iets hoor laat weet my asseblief  :(

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jakes73
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm

Re: Lisensies

Post by Jakes73 »

Ek moet se, ek was baie gelukkig gewees, het my competency en lisensie aansoeke terselfdertyd ingedien op die 16de Januarie 2012 by my plaaslike polisie stasie. My competency was op die 28ste Februarie goedgekeur en my lisensie so raps meer as 3 weke later op die 22ste Maart.

Daar is hoop kerels ... daar is hoop.
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
User avatar
Philip De Bruyn(MFWIC)
Full Member
Full Member
Posts: 171
Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm

Re: Lisensies

Post by Philip De Bruyn(MFWIC) »

Jakes73,
Het jy al die lisensie kaart gekry?hoe lank het dit gevat?
Leker Dag
SPRINGBOK TOT BUFFEL .375 OR BUST

HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Lisensies

Post by Dippies »

MFWIC wrote: Jakes73,
Het jy al die lisensie kaart gekry?hoe lank het dit gevat?
Leker Dag
Kaartjies vat gewoonlik so week tot 10 dae.

N vriend van my sin het 4 dae gevat.
User avatar
Vantheman
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Vantheman »

My kaartjies is ook vinnig na goedkeuring gedruk, maar nou l? hulle by CFR. Wag nou dat Potch hulle gaan haal en dan plaaslike DFO hulle weer in Potch gaan haal... Maar die drukkery was regtig vinnig, soos hulle my laat verstaan het, was myne 2dae na goedkeuring gedruk.

Sterkte, weet hoe jy voel. Kan nie meer wag nie
User avatar
Jakes73
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm

Re: Lisensies

Post by Jakes73 »

My lisensie was die donderdag goegekeur en ek het my kaartjie die maandag gekry, dus net 2 werksdae. Maar ek moet byvoeg ek het my plaaslike SAPS baie mooi gevra of hulle dit vir my sal gaan haal.
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
User avatar
Francois B
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Mon Aug 17, 2009 4:28 am

Re: Lisensies

Post by Francois B »

More manne

Nou uitgevind my aansoek is nasionaal toe na 3 maande by provinsiaal, het julle n idee hoe lank die volgende proses vat?
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Francois,

Jou aansoek is nou in pretoria. Nou begin jou moeilikhyd! Of wel met my is dit so, ek wag nou langer vir my liksens as vir my bevoegthyd. 
Nee jong baie manne wag deesdae  so tussen 3 weke en 6maande.

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Lisensies

Post by Geno »

Steenkamp,
Soos jy sukkel moet jy maar eerder vir jou so iets kry! http://youtu.be/QXNppLFxeXY
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

HAHAHAHA Jong ja. Dink daai jong sal lekker afrikaans praat as hy sy duim perongeluk raak skiet! :-X
Ja weet jy ek dink ek sal noggal goed regkom met daai plank roer met die rek,kyk hy en n 308 se trajek is mos maar baie na aan dieselle en ek het mos maar groot geraak met n 308 ;D ;)

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Lisensies

Post by Geno »

Ja man, jy's mos stout vir 'n plankgeweer, daar is nou een!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5146
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Lisensies

Post by Pvdw »

My haelgeweer aansoek ingegee 6 Januarie 2012 en is goed gekeur 12 April. Dis 3 maande en 1 week.

Ek kan nie wag on Witbank toe te ry om hom te gaan optel nie.

Peet
Last edited by Pvdw on Wed Apr 18, 2012 10:12 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Lisensies

Post by tripodmvr »

Howa 223 swaarloop varminter.

Aansoek 12 Des 2011
Doen 2de aansoek 22 Maart 2012
Goedgekeur 13 April 2012

Vanaand die mannetjie mooi staangemaak en sy keeltjie skoongemaak. Gaan hom nou moet inskiet. Wat 'n lekker straf!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5146
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Lisensies

Post by Pvdw »

Tripod ek onthou nog hoe jy in Des na daai 223 gesoek het het. Geluk en geniet.
Work to live, don"t live to work
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Lisensies

Post by Herman Venter »

Hallo manne, watter nommer kan ek bel om uit te vind waar trek my bevoegdheid? Ek bly in die noord kaap weet nie of dit n verskil aan die nommer gaan maak nie! As iemand my kan help met n nommer sal ek dit baie wardeur!

Dankie
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Lisensies

Post by VdWalt »

Hi
Probeer 012 - 353 6111
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5146
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Lisensies

Post by Pvdw »

012 353 6111 24/7 landwyd

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Jakes73
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm

Re: Lisensies

Post by Jakes73 »

Hi Herman,

Ek het my aansoeke maar deur my plaaslike SAPS kantoor die heeltyd opgevolg. My aansoek was binne 77 dae goedgekeur.

Sterkte
Jaco
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
Post Reply