Slagyster bly wenner

User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by pieter h »

Hulle weer bietjie gebruik.Was n Jong teef,nie dragtag met lekker pensvet


Sent from my iPhone using Tapatalk
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 987
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by partner »

Lekker. Goed gedoen. Dankie vir fotos en update.
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by pieter h »

Plesier Partner en Naas dis altyd lekker om suksesse op forum te deel.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Slagyster bly wenner

Post by naas222 »

pieter.. ekt nou my ysters gekook in water en n paar bossies.. hul oornag ge drip draai... wat gebruik jy vir n lokmiddel.. gekoopte aas of tuisgemaak... sal jy n resep deel asb...
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Slagyster bly wenner

Post by BeesBreet »

Tafjak (Taffie) maak nou sy eie lokmiddel wat hy verkoop, werk baie goed...

K9 call is ook n wenner, kan ook by oom Taf koop

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Slagyster bly wenner

Post by pieter h »

Naas ek gebruik lokmiddels wat ek v Peter Schneekluth bestel.Maar ek maak baie gebruik v duiwe en dooie dele v diere bv. Lam stert of been v lam.Stuk wol wat aandag trek met lokmiddel op.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Slagyster bly wenner

Post by naas222 »

dankie.. sal n lok middel koop... en n paar duiwe skiet... dankie vir tip oor aandag trekker

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Post Reply