9.3 x 62 herlaai data

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by mariusr »

Pappabeer wrote:Thanks, jip, wou sê dieps n poefter lading daai.

Ek kry 2250 fps met n 300gr Rhino op 56gr S365.
S365 vir nege drie!? Nie gedink sal lekker werk nie?
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Pappabeer »

mariusr wrote:
Pappabeer wrote:Thanks, jip, wou sê dieps n poefter lading daai.

Ek kry 2250 fps met n 300gr Rhino op 56gr S365.
S365 vir nege drie!? Nie gedink sal lekker werk nie?

Van een typo na n ander... Die van der walts moet liewer nie skryf nie...

s341
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by mariusr »

Ok Pappabeer gelukkig het ek dit nie probeer nie!!he he'
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Pappabeer »

Jy sou gelukkig nie ontplof nie, maar my boog sou die punt verbygevat het... As jy nie nou nog gesukkel het om die druyfmiddel in te kry nie :laugh:
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by mariusr »

Ja ek sou daai snotneus net di bliksam gemaak het! Haha!
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Hilux01 »

Mnre

Oom Tripod het my mooi gehelp met my Sabatti (22" loop met 1:9 twist)
Ek laai 285gr Norma Oryx met CCI250 primers, S341 in Norma doppe

Hopelik kan een van julle ook hieruit iets kry om te probeer
tripodmvr wrote:Met TPL van 84mm.

Die nodes is as volg :-
1. 55,6gr = 2142
2. 58,1gr = 2236
3. 61,9gr = 2381

S355 kan ook bruikbaar wees in die' kaliber synde dit beter dopvulling gee.
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
jpgun
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Wed Jul 11, 2012 1:25 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by jpgun »

Ek het toe S341 gelaai vir die Barnes TSX 250gr. Na 'n paar keer se toets ( van 55gr tot 58.2gr) op die skietbaan is my beste groepering so 25mm op 100m met 57.9 gr poeier. Hulle loop so teen 2340fps. Moet nog verskillende TPL toets maar hierdie een is op 81.3mm. Sal hou van bietjie kleiner groepe maar ek is heel tevrede met hierdie vir die jag seisoen wat voorle^.

Dankie vir die hulp.
Johan
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by DWB »

Johan wat is jou loop lengte?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
jpgun
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Wed Jul 11, 2012 1:25 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by jpgun »

Loop lengte is 22.4 duim. Ek het ook Norma doppe met Federal Magnum 215 primers gebruik.
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by NEGE3 »

Hilux01 wrote:Mnre

Oom Tripod het my mooi gehelp met my Sabatti (22" loop met 1:9 twist)
Ek laai 285gr Norma Oryx met CCI250 primers, S341 in Norma doppe

Hopelik kan een van julle ook hieruit iets kry om te probeer
tripodmvr wrote:Met TPL van 84mm.

Die nodes is as volg :-
1. 55,6gr = 2142
2. 58,1gr = 2236
3. 61,9gr = 2381

S355 kan ook bruikbaar wees in die' kaliber synde dit beter dopvulling gee.
Die 1:9 twist lyk vreemd. Hulle is gewoonlik 1:14
Groete,
Koos de Beer
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Hilux01 »

Oom Koos

Dis wat die man my laat weet het by die gunshop waar ek hom gekoop het
Miskien kan ek hom self bietjie toets

As ek my cleaning rod gebruik en deur die loop stoot met brass borsel kan ek mos draai meet (min of meer)
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by DWB »

JPgun,

Ek het gou op Quickload geloer en jy moet jou spoed nader aan 2432ft/s bring. op rofweg 58.5gr S341 dan sal dinge dalk beter lyk.

TPL 83.59mm
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by NEGE3 »

Henk jy kan dit rofweg so bepaal wat vinnig vir jou 'n aanduiding gaan gee of jy nader aan 14" as 9" is. As dit so is sal dit die eerste keer wees wat ek so twist op 'n nege 3 sien. Die 7x57 en 7x64 en 6.5x57 en 6.5x55 is gewoonlik 1:8 tot 1:9 .
Groete,
Koos de Beer
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Hercules Louw »

My 9.3x62, 'n Mauser met 'n agtkantige loop uit die 1930's versprei deur R Muller Cape Town het 'n 1 in 10 twist.
Ek het lank terug met Claws gespeel en penetrasie toetse saam met 'n vriend gedoen wat 'n 9.3 met 'n 1 in 14 twist loop gehad het. Ons het die dik wand semi spitser koeëls en die ronde neuse met 'n dunner koper wand vergelyk. My geweer met die stywer twist het beter met die spitsers gewerk en die ronde neuse opgebreek. My friend met die 1 in 14 twist het weer beter met die sagter ronde neuse gewerk terwyl die spitsers bykans nie oopgemaaak het nie. Die verskille is net veroorsaak deur die verskil in die middelpunt flietende kragte op die koeëls as gevolg van verskillende twist.
jpgun
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Wed Jul 11, 2012 1:25 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by jpgun »

DWB wrote:JPgun,

Ek het gou op Quickload geloer en jy moet jou spoed nader aan 2432ft/s bring. op rofweg 58.5gr S341 dan sal dinge dalk beter lyk.

TPL 83.59mm
Dankie DWB vir die inligting

Ek sal opwerk na daai spoed toe en laat weet hoe dit gaan. Ek was maar bietjie bang om te hoog te gaan met die lading aangesien hierdie die eerste keer is wat ek gelaai het vir die geweer, maar ek neem aan volgens QL is 58.5gr is nog binne perke.

Johan
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by NEGE3 »

Hercules Louw wrote:My 9.3x62, 'n Mauser met 'n agtkantige loop uit die 1930's versprei deur R Muller Cape Town het 'n 1 in 10 twist.
Ek het lank terug met Claws gespeel en penetrasie toetse saam met 'n vriend gedoen wat 'n 9.3 met 'n 1 in 14 twist loop gehad het. Ons het die dik wand semi spitser koeëls en die ronde neuse met 'n dunner koper wand vergelyk. My geweer met die stywer twist het beter met die spitsers gewerk en die ronde neuse opgebreek. My friend met die 1 in 14 twist het weer beter met die sagter ronde neuse gewerk terwyl die spitsers bykans nie oopgemaaak het nie. Die verskille is net veroorsaak deur die verskil in die middelpunt flietende kragte op die koeëls as gevolg van verskillende twist.
Dankie Hercules. Baie interessant. Jou roer behoort dan ook beter te presteer met die ligter koeels.
Groete,
Koos de Beer
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Hercules Louw »

Nege3, eintlik is 'n stywer twist (1 in 10 in die geval) veronderstel om beter met langer (swaarder) koeëls te werk en my geweer het geen probleem met selfs die ouer tipe 286gr Barnes X gehad nie. My geweer het egter nooit baie goed gegroepeer nie, maak nie saak met wat se koeëls of gewig nie, so 2 duim op 100m. Ek het altyd maar die oorspronklike baie ligte kolf verdink, daar was nie genoeg vleis aan die kolf vir "free floating" nie.

Toe my kolf nou finaal einde velede jaar gekraak het, het ek 'n Boyds Classic gelamineerde kolf ingebring en die geweer behoorlik self gebed met 'n bedding materiaal wat ek by Safari vir R300 gekoop het. Ek het toe ook met 200gr Impala Bosvelders gelaai, en skielik het ek 'n heerlike pragtige nuwe geweer wat uitstekend pas en die Impala's groep teen 2800ft/s 15mm op 100m. Die geweer skiet nou so goed dat ek lus het om die 1.5-5x20 Leopold Vari XIII teleskoop met 'n Lynx 3-9x40 LX2 teleskoop te vervang om die akkuraatheid beter tot 200m te kan benut.
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by NEGE3 »

Hercules dit is goeie nuus.
Ek wonder net nog steeds hoekom het hulle die nege 3 in so baie verskillende groefdraaie vervaardig. Vandag wil dit voorkom of die norm maar 1:14 is.
Henk se geweer is blykbaar weer 1:9.
Groete,
Koos de Beer
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Hercules Louw »

Koos, ek dink jy is reg met 1 in 14 as standaard twist vir die 9.3. Hierdie twist was beslis beter vir die ouer standaard tipe koeels wat gebruik was. Ek het ook al in die verlede gelees dat dit een van die redes was waarom die 9.3 beter presteer het as die 375 h&h op wild, die 375 met sy stywer twist van 1in 10 of 12 en hoer spoed het die ou tipe koeels gouer laat opbreek. Die 9.3 gewere is egter deur verskeie geweermakers in Europa gebou op K98 aksies en dis waarskynlik hier waar die verskillende twists vandaan kom.
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Hilux01 »

Mnre
Ai dis lekker om op hierdie forum te wees
Die kennis daar buite laat my mond oophang

Dankie aan die ooms met die baie kennis, Koos en Hercules
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2488
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Flip Nel »

Hilux01 wrote:Mnre
Ai dis lekker om op hierdie forum te wees
Die kennis daar buite laat my mond oophang

Dankie aan die ooms met die baie kennis, Koos en Hercules

Ek kan dit nie beter sê nie, dis ongelooflik
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Nickvn »

Ja nee ek wil beaam. Ek kan my net nie indink hoe ons voor die internet etc. ons roere kon uitsorteer sonder al die raad wat ons hier kry nie. Moes maar seker rond kuier om raad te vra en dan kan kry ook alle tipe raad van die wat dink hulle weet.

Ek het ongelooflik baie geleer op die forum. Dankie aan almal wat so bydra.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by 375fanatic »

My vriend het n 21 duim loop op sy Bruno hier is sy lading

230gr gsc hv
58gr S335
spoed 2500 op die kop

uit 17 zebras wat uitgedun is het ons 1 koeel recover perfecte mushroom al die skote was tussen 200m en 270m .

die lading is van so aard dat jy hom lekker in die bos ook kan gebruik en hy kan nog warmer as jy wil
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Hilux01 »

Mnre

Ek kon met oom Tripod se hulp darem n "sweat spot" vir my Sabbatti gaan toets vanmiddag
Ek dink nie n 10.15mm groep met 3 skote op 100m is te sleg nie (2264vps gemidded) Norma doppe, CCI250 primers, S341 Lot 432 en Norma Oryx 285gr

http://i1205.photobucket.com/albums/bb430/Henk_van_der_Walt/2014-01-31161807.jpg?t=1391094594

http://i1205.photobucket.com/albums/bb430/Henk_van_der_Walt/2014-01-31160932.jpg?t=1391094701

Dankie oom Tripod hy werk nou mooi
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: 9.3 x 62 herlaai data

Post by Nickvn »

Lekker……….
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Post Reply