Nuwe aansluitings
-
GWS
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Thu Jul 03, 2014 2:54 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeiedag Almal
Ek is Wouter Schutte en lees al geruime tyd op jul forum, maar nou eers geregistreer. Vind dit baie insiggewend en lekker. Dis ook lekker om te lees hoe al die ouens mekaar raad gee en help.
Kom van Hopetown in die Noord-Kaap en jag graag. Het nie so baie tegniese kennis soos baie van julle ouens nie, maar hoop om darm so nou en dan 'n bydrae te kan lewer.
Groete

Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom hier by ons Wouter. Ons is bly jy het aangesluit, nou kan jy sommer lekker saam gesels ook!
Groete,
JHN
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan die nuwe manne. Hier kuier en stry ons lekker!
Almal se insette is welkom en die raad is baie en verniet.
Groetnis.
Groetnis.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
hunter74
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe lede.
Geniet dit hier.
Groete.
Geniet dit hier.
Groete.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo Manne
Baie welkom hier op Jaracal en ons glo julle gaan dit sommer gate uit geniet hier om die vuurtjie. Moet asb nie skaam wees om so n ou stompie op te gooi nie.
Groetnis
Wouter
Baie welkom hier op Jaracal en ons glo julle gaan dit sommer gate uit geniet hier om die vuurtjie. Moet asb nie skaam wees om so n ou stompie op te gooi nie.
Groetnis
Wouter
-
Skubbe
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Tue Jul 08, 2014 3:02 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hi almal, ek is van Centurion en het eers begin jag nadat ek met my vrou begin uitgaan het en my skoonfamilie my saam genooi het vir hulle jaarlikse jag. Het my eerste geweer ook by my skoonpa gekry en jag vandag nog met die Mauser .308
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom hier by ons Skubbe! Glo jy sal dit baie geniet!
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3647
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Skubbe, lekker trougeskenk wat jy gekry het. Geen wonder jy soek jagplek nie 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe manne, geniet die forum en die kennis wat hier gratis beskikbaar is en gedeel word.
-
Eendegeweer
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Tue Jan 29, 2013 7:16 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe manne, mag die forum vir julle net so 'n groot aanwins wees soss wat dit vir my was.
Groete
Groete
.270 Win Musgrave RSA Lyttleton Vrystaat model
308 Win Howa Varminter 24' fluted Boyds Palm swell
CZ .22 LR Model I
357 Magnum Taurus 7 skoot
308 Win Howa Varminter 24' fluted Boyds Palm swell
CZ .22 LR Model I
357 Magnum Taurus 7 skoot
- Bosloper
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Thu Jul 10, 2014 4:10 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hi daar, nog 'n newbie hier, Zack Botes
Baie nice forum hierdie!
Baie nice forum hierdie!
Vat fyn en mis min . . .
-
hubu
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Fri Apr 18, 2014 11:08 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hello almal.
Ek is Hugo Burger, bly in Roodepoort, ek het paar maande terug aangesluit maar nog nooit geskryf nie. Lees net altyd. Ek is biltong jarter en skiet met 30-06. Herlaai ook. Skiet ook graag kleiduif. Ek vind die forum baie interresant, daar is altyd iets nuut en interresant om te lees. ek is nie te oud om nuwe dinge te leer nie.
Groete
Ek is Hugo Burger, bly in Roodepoort, ek het paar maande terug aangesluit maar nog nooit geskryf nie. Lees net altyd. Ek is biltong jarter en skiet met 30-06. Herlaai ook. Skiet ook graag kleiduif. Ek vind die forum baie interresant, daar is altyd iets nuut en interresant om te lees. ek is nie te oud om nuwe dinge te leer nie.
Groete
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo Hugo,
Welkom hier by ons. Ek vertrou dat jy lekker sal saamkuier hier op die forum.
Welkom hier by ons. Ek vertrou dat jy lekker sal saamkuier hier op die forum.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Dan moet jy ongeveer 12 jaar oud wees!hubu wrote:Hello almal.
Ek is Hugo Burger, bly in Roodepoort, ek het paar maande terug aangesluit maar nog nooit geskryf nie. Lees net altyd. Ek is biltong jarter en skiet met 30-06. Herlaai ook. Skiet ook graag kleiduif. Ek vind die forum baie interresant, daar is altyd iets nuut en interresant om te lees. ek is nie te oud om nuwe dinge te leer nie.
Groete
-
Mirdia
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Mon Jul 14, 2014 3:28 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hi Almal
Wil myself voorstel ek is Mirdia en op die oomblik in Broederstroom, ek is nuut tot die forum so ook die jag wereld, ek het al baie gelees en voel die forum is vol informasie.
Groete
Wil myself voorstel ek is Mirdia en op die oomblik in Broederstroom, ek is nuut tot die forum so ook die jag wereld, ek het al baie gelees en voel die forum is vol informasie.
Groete
-
Die Biltongjagter
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Thu Jul 17, 2014 8:41 am
Re: Nuwe aansluitings
More more almal
Die naam is Benjan vd Westhuizen en is nuut hier by die forum hoop om lekker saam te praat oor jag en alle dinge wat ons na aan die hart le
Die naam is Benjan vd Westhuizen en is nuut hier by die forum hoop om lekker saam te praat oor jag en alle dinge wat ons na aan die hart le
- GenXX
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Fri Jul 18, 2014 3:06 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hi Almal, ek is nuut hier op die forum en het perongeluk op hom afgekom, dit lyk of mens baie hier kan leer, ek sien uit...

-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom nuwe manne!! Ek is seker julle gaan hier baie leer!
Ek het al baie geleer en ek het gedink ek is slim!

Ek het al baie geleer en ek het gedink ek is slim!
-
Bosvark34
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Tue Jul 22, 2014 1:09 pm
Re: Nuwe aansluitings
Dag sê almal ek het ook vandag aan gesluit op die forum. Ek het aan gesluit omdat ek nog altyd n liefde gehad het vir jag en gewere maar baie onkundig is op die veld. Ek Besit 'n MK4 No2 Lee Enfield 303 en Jag al vir die laaste 3 jaar met my eie geweer en al 10 jaar saam met my oom. Ek sien uit om meer te leer oor die RSA enkel Skoot aksie want ek wil graag vir my 'n geweer met so n aksie bou. DANKIE Ryno Bosman
303 Brit Lee Enfield Mk4 No2
6.5 x 55 SE Voere LBW
6.5 x 55 SE Voere LBW
-
Bateleur
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Mon Jul 28, 2014 12:10 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie Dag aan almal,
Ek is nuut op die forum, Hier is baie interessante forums en ek geniet
al die lees stof,
Groete.
Bateleur
Ek is nuut op die forum, Hier is baie interessante forums en ek geniet
al die lees stof,
Groete.
Bateleur
-
ChristiaanduToit
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Tue Jul 22, 2014 8:59 am
Re: Nuwe aansluitings
Goeiemiddag,
Ek is 'n nuwe lid by julle forum.
My naam is Christiaan du Toit.
Ek bly in Pretoria.
Ek jag met 338 Sabi van Fanie Combrink, Sako 300 WinMag, Musgrave K98 7x57, Marlin 44Mag Lever Action en 'n CZ550 243.
Ek hou van alle jag, van Namibie se ver skiet tot naby bos bekruip.
Ek herlaai self en na ure se lees op julle forum het ek quickloads aangeskaf. Toe agter gekom dis nie die finale antwoord nie.
Daarna het ek julle gevolg en nou eers verstaan ek die herlaai gedeelte beter, maar nog ver van goed genoeg.
Ek geniet julle forum baie, dis baie insigewend.

Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
hunter74
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe manne.
Geniet dit hier en ja - `n mens leer baie en dit IS verslawend!
Groete.
Geniet dit hier en ja - `n mens leer baie en dit IS verslawend!
Groete.
- Skywalker
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Thu Jul 31, 2014 11:43 am
Re: Nuwe aansluitings
Middag manne ek is oorspronklik van Warmbad af bly tans in Pretoria. Ek jag al vanaf ek kon loop en geniet dit met elke jagtog meer en meer. EK lees al n rukkie wat al julle slim mense se en hoop om nog baie te leer. Het so 2 weke terug UITUINDELIK na n lang gesukkel met my lisensie kaartjie my .308 gekry so ek het net 1 ding op die brein.
Long Range
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Vortex Viper HS LR 4-16x50
Vanguard EQ 1 Bipod
Silent Hunter Reflex Silencer
Self Defence
Beretta 90-Two 9mm
Train Smart, Shoot Better - Jerry Miculek
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Vortex Viper HS LR 4-16x50
Vanguard EQ 1 Bipod
Silent Hunter Reflex Silencer
Self Defence
Beretta 90-Two 9mm
Train Smart, Shoot Better - Jerry Miculek
- Geno
- Administrator

- Posts: 13656
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Christiaan. Bly jy het gejoin pel!Skywalker wrote:Middag manne ek is oorspronklik van Warmbad af bly tans in Pretoria. Ek jag al vanaf ek kon loop en geniet dit met elke jagtog meer en meer. EK lees al n rukkie wat al julle slim mense se en hoop om nog baie te leer. Het so 2 weke terug UITUINDELIK na n lang gesukkel met my lisensie kaartjie my .308 gekry so ek het net 1 ding op die brein.
Goed, beter, 6millimeter!