Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Naas1
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Naas1 »

Welkom manne, julle sal dit geniet.
Waarskuwing!!! Jaracal het 'n geneigheid tot verslawing.
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by PITSMIT »

wwelkom al die nuwe manne hier

hoop julle geniet
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Jou naam is te lank. Kom ons noem jou sommer Eendjie. Baie welkom. Hoop jy leer iets.
Groetnis
User avatar
Schalk van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 341
Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Schalk van Wyk »

Hello Almal. Nog 'n natuur liefhebber en jag fanatikus! Kort altyd advies in terme van herlaai ens. Hehoor hierdie is die plek! .300 H&H, .308 Norma Magnum, .300 WSM, .223, .243
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by BLOK »

Schalk van Wyk wrote:Hello Almal. Nog 'n natuur liefhebber en jag fanatikus! Kort altyd advies in terme van herlaai ens. Hehoor hierdie is die plek! .300 H&H, .308 Norma Magnum, .300 WSM, .223, .243

Nog n man wat weet SPEED KILLS, nou nog net daai 223 ackley dan loop daai versameling mooi. ;) ;D ;D

Wekom in elkgeval.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
pam
Full Member
Full Member
Posts: 146
Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by pam »

Welkom schalk en al die nuwe manne. Geniet die forum en aim small miss small >:D
ARMOUR!!! Because the police also needs to call someone
Karoojak
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sat Feb 15, 2014 12:36 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Karoojak »

Naand manne, ek is al geruime tyd op forum besig om tips van die ervare jagters te lees en planne vir my probleme te bekom. Ek boer in die Karoo naby Beaufort-Wes en hier loop die jakkalse voetpaaie. die Terrein is egter moeilik met berge en fonteine hier en daar. Dankie aan die forum vir al die raad en tips. Groetnis
User avatar
pam
Full Member
Full Member
Posts: 146
Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by pam »

Welkom karoojak geniet die forum dis al my facebook. Sterkte met die jakke. Daar is sekerlik n paar manne hier wat ook in jou omgewing is wat kan kom help
ARMOUR!!! Because the police also needs to call someone
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Baie welkom aan al die nuwe manne, glo julle gaan dit geniet saam ons 8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Gert Jan
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Thu Mar 06, 2014 4:14 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gert Jan »

Hallo hallo almal!!Ek is Gert Jan en ek bly naby Buhrmansdrif(Klein plekkie naby Mafikeng).Ek studeer op die stadium hier in Bloem.Ek is eerstejaar en besit ongelukkig nog geen gewere nie-gelukkig kan my pa uithelp met die probleem!Al die inligting hier IS verslawend.Ek sal graag 'n kursus wil loop by een van die slim manne.Ek en my boetie like van varkies en jakkalse skiet maar al waneer ons skiet is waneer ons hul perongeluk raakry,so as julle tips het kan julle maar gooi ek luster!Ons het laas vakansie 'n herlaaikursus bygewoon en nou is die jagkoors nog meer!!Dankie vir hierdie puik forum!!
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Johan Nel »

Gert Jan,
Baie welkom op die forum. Kyk maar uit, daar is heelparty kursusse tov jakkelsjag wat daar in Bloem se wereld en omliggend aangebied word van tyd tot tyd. Dit is 'n goeie plek om te reg te begin met die Jakkalsjag.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Kruis
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Fri Feb 07, 2014 9:26 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Kruis »

Goeie naand Ouens,
Ek is Piet van Pretoria, ek skiet graag papiertjies en jag in die winter , ek en my kollegas oes graag wild reg deur die jaar,en is lief vir die bos en sy diere.ek vang vars en soutwater vis , en ek het n passie vir n v8 . hartelike hand druk .aan almal
Last edited by Kruis on Thu Oct 01, 2015 3:22 pm, edited 1 time in total.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Johan Nel »

Welkom hier Piet,
Lekker kuier hier. Jy is in goeie geselskap.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Reggie Gerber »

Welkom al die nuwe manne.

Koop maar so lank blomme vie die vrouens want julle gaan hulle bietjie afskeep met die forum
Grootkoos
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Mon Mar 17, 2014 11:52 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Grootkoos »

Hallo, my naam is Jaco ek is van Hartswater in die noord-kaap!
ek jag ook graag!skiet n paar kalibers,boog en windgewere!gaan minder gereeld op visvang trips,maar dink ek geniet ook meer die outing as die visvang!

Ek is nat nuut op hierdie groep en hoop om baie van almal te leer!
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Piet Pille »

Welkom manne.
Geniet dit hier saam met ons
Mr_Hunter
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Tue Mar 25, 2014 8:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Mr_Hunter »

Hello almal

Ek is Julius Leonard Howle (Nie >:+ O0 Malema Nie),
dank die Vader vir dit

Ek skiet en jag met 'n 308 Howa 1500 Hogue (Swart)

Baie lekker geweer ++>:
Julius Leonard Howle
308 Howa 1500 Hogue
hunter74
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by hunter74 »

Baie welkom aan al die nuwe lede. Hoop julle geniet dit hier.

Groete.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Frikkiedbr »

Welkom en geniet dit hier op die forum.
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by ROBBIE1 »

Welkom welkom aam almal, glo julle gaan dit so baie soos ons geniet hier!
Adriaan Botha
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Sun Mar 30, 2014 2:17 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Adriaan Botha »

Goeie middag almal. Ek is Adriaan Botha

Kan nie wag om verder saam met almal hier tegesels oor lekker jag en buite lewe dinge nie.
User avatar
Louw308
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Wed Apr 02, 2014 5:12 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Louw308 »

Goeie naand almal,

Ek is maar n ywerige viserman en geleentheids jagter.

Ek geniet die forum baie en het besluit om aan te sluit en hoop maar om te kenne te maak met julle en meer te leer en gebruik te maak oor die kennis wat die forum besit.

ek is afkomstig van alberton, jhb

Groete
Daar is honde wat maar net hoef te knor. Dit is die wat reeds tevore gewys
het dat hulle kan byt.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom, Louw308. Is dit die geweer wat jy het?
Groetnis
User avatar
Louw308
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Wed Apr 02, 2014 5:12 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Louw308 »

Goeie dag aan almal.
Ek is nuut op die forum, het eintlik op die forum afgekom opsoek na jagplek en met die intrap slag het al reeds waardevolle inligting/kennis raak gelees.
Lekker om te sien dat kennis gedeel word en ek hoop om n aanwins op die forum te maak en ook die bietjie kennis wat ek het te deel.
Ek is van die Alberton, Johannesburg, hou van kamp en visvang en werk gewoonlik so jag of 2 of 3 in as die finansies dit hou.


Groete

Louw
Daar is honde wat maar net hoef te knor. Dit is die wat reeds tevore gewys
het dat hulle kan byt.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Johan Nel »

Louw,
Welkom op die forum. Ek glo jy sal die inligting hier op die forum sinvol vind. Ons kuier ook lekker saam rondom alle skiet en jagsake. Wees net gewaarsku, die forum kan nogal verslawend raak... ;)
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Post Reply