Lisensies

Post Reply
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Lisensies

Post by johans »

is daar n tendens dat ouens wat aansoeke ingee wat gedoen is deur bv legally armed of ander soortgelyke instansies vinniger/makliker hulle lisensies kry of nie regtig nie?
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Lisensies

Post by NEGE3 »

johans wrote:is daar n tendens dat ouens wat aansoeke ingee wat gedoen is deur bv legally armed of ander soortgelyke instansies vinniger/makliker hulle lisensies kry of nie regtig nie?
Nee wat daar word nie voorkeur gegee aan instansies nie. Al tendens wat ek sien is ouens wat Toegewyde status en Sportskiet status het met endossemente van hulle instansies se aansoeke loop 'n kortpad.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
Johandj
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm

Re: Lisensies

Post by Johandj »

Semi auto hael geweer lisensie ingehahdig 29 Aug. 20 Okt goedgekeur. Wag net vir kaartjie
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Jagtersreg Motiverng wrote:Sopas my 45-70 Dubbel se aansoek ingedien hoop die rondte gaan vining veral omdat desember so om die draai is

Daar n glo n probleem met die benaming op die stelsel een of ander knopkop het verkeerde spelling gebruik nou moet ek wag dat hulle dit eers regstel................swak
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
ThinusD
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Fri Aug 01, 2014 2:27 pm

Re: Lisensies

Post by ThinusD »

Hello Almal

Ek is bly om te hoor julle lisensies het nie lank gevat nie. Ek is juis op die "sit en wag" lysie vir my .270 WIN. Ek kan regtig nie meer wag nie. Dis nou hier waar ek se "Dis soos om n sweetie voor n kind neer te sit en hy mag dit nog nie eet nie". Hehe!!

Dis nou die einde van week 4. Slapelose nagte vir my...

Aan die manne met hul nuwe Ketties. Geniet elke skoot en Happy Hunting.. ++>:

Groete T
Groete
Thinus Diedericks
308 MUSGRAVE, .270WIN IRIS


[i]"We would accomplish many more things if we did not think of them as Impossible"[/i]
User avatar
JacoW
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm

Re: Lisensies

Post by JacoW »

Dagse manne,

Self uiteindelik tyd gekry om vanoggend my 30-06 se aansoek te gaan ingee. Hoop dinge loop mooi.
Sterkte vir die res van die manne wat wag.

Groetnis.
9.3 x 62 Mauser
30-06 Tikka
6.5 Creedmoor Howa
.222 Krico
.22 Hornet Anschutz
.22 Mauser

"Everything happens for a reason"
User avatar
Phillip
Full Member
Full Member
Posts: 102
Joined: Fri Apr 26, 2013 3:34 pm

Re: Lisensies

Post by Phillip »

Dink ek het die jackpot geslaan! Aansoek ingegee vir n Lee Enfield 303 en n lisensie gekry vir n 30-06 Musgrave!
Voel ook sommer soos skattejag. Moet gaan soek waar hierdie Musgrave weggesteek is!
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Lisensies

Post by Johan Reyneke »

My dogter het op 3 Oktober aansoek gedoen vir 7x64 by Sasolburg stasie. Ons wou vanaand begin bel om te hoor hoe vorder haaar aansoek.

Sy kry oproep van DFO om haar kaartjie te kom haal vandag. Was reeds goedgekeur op 30 Oktober en vanaand sit sy met die kaartjie in haar hand. Haar en my verbasing :): het geen perke nie. Net 'n maand vir 'n eerste aansoek. :o

Ek dink dit is een van die rekords hierdie.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Lisensies

Post by johans »

my .22 en pompaksie aansoeke 2maande terug ingegee.so ry ek vanoggend by my dfo aan om te hoor wat aangaan maar hy weet niks.toe ek begin rondbel vind ek uit die kaartjies is al gedruk en moet net opgetel word
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Lisensies

Post by Christo »

My 260 se lisensie vandag persoonlik deur nuwe DFO by my afgegee op die plaas, hulle het al 3 keer gebel. My vrou was 2 keer daar en hulle was met opleiding iewers.

Werklik stap in die regte rigting.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Nou laat julle my jeuk oor my .22 se liksens. 1 Oktober ingedien en 15 Oktober in Pretoria ontvang...
Jannie Welman
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

Die 404 se aansoek is al die 17de September ingedien.

Die laaaang wag...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Wel na 3 maande het ek darm gister gehoor my 303 se liksens het 2weke trug in pretoria aan gekom...... maar nie die 38special en 577/450 nie...... Aiaiaiaiai

Groetnis
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

DWB wrote:Die 404 se aansoek is al die 17de September ingedien.

Die laaaang wag...
Hoe gaan dit met die bou? Is hy al amper klaar?
Veiligheid eerste manne!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

Pierre, gaan weer môre kyk en sal terugvoering gee
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
marco

Re: Lisensies

Post by marco »

Hi manne vanogend uitgevind my .22 bruno is goed gekeur. 2 mnde vanaf lutzville ini weskaap tot cfr en goedgekeur.
User avatar
ThinusD
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Fri Aug 01, 2014 2:27 pm

Re: Lisensies

Post by ThinusD »

Hello Almal

Jis ons praat nog so laas week. Ek het Maandag oggend my sms ontvang dat hulle besig is met my aansoek. Man wat n lekker gevoel om te weet jy mag amper, amper jou roer gaan oplaai. ;D
Kan nie wag nie!!

Lekker dag vir julle
Ek gaan nou bietjie see toe vir 5 dae. Praat gou weer.

Groete T
Groete
Thinus Diedericks
308 MUSGRAVE, .270WIN IRIS


[i]"We would accomplish many more things if we did not think of them as Impossible"[/i]
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Lisensies

Post by savage(P Coetzer) »

Beide my 30-30 en 12br pompaksie is op die 19de Aug ontvang by cfr en ek het gister die kaartjies by Dendron gaan afhaal.
Die wiel draai darm vinniger as 5jr gelede.
User avatar
ThinusD
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Fri Aug 01, 2014 2:27 pm

Re: Lisensies

Post by ThinusD »

Ek stem. Ek het in 2007 Maart maand my 308 aansoek in gegee en eers 2009 my goed gekry. Was nie impressed nie.
Groete
Thinus Diedericks
308 MUSGRAVE, .270WIN IRIS


[i]"We would accomplish many more things if we did not think of them as Impossible"[/i]
User avatar
JacoW
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm

Re: Lisensies

Post by JacoW »

My eerste aansoeke het ek in 2006 ingegee en my lisensies eers in 2012 ontvang nadat my papiere 3 keer "weggeraak" het...

Hoop rerig dit gaan vinniger hierdie rondte.

Lekker middag verder.
9.3 x 62 Mauser
30-06 Tikka
6.5 Creedmoor Howa
.222 Krico
.22 Hornet Anschutz
.22 Mauser

"Everything happens for a reason"
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

My nuutste speelding is tuis. 1 Oktober aansoek ingehandig en vandag 11 November kaartjie gaan afhaal.
14157323080401.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jannie Welman
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Raait, gister lisensie ingehandig vir my .22. Kom ons kyk of hy voor volgende jaar Feb by die CFR aankom.....
Matrini en 38Spec se aansoek is trug gestuur.... sal nou maar woensdag sien wat die foud is....

Groetnis
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8013
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

Ek het darem gister my pomp gekry :laugh:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/37019857/Geweer%20fotos/12br%20Mossberg/IMG_4067-1.jpg
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Arnold wrote:Ek het darem gister my pomp gekry :laugh:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/37019857/Geweer%20fotos/12br%20Mossberg/IMG_4067-1.jpg

Lekker nou kan die oudjie bietjie werk
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Dis darem lekker as die goedjies so huistoe kom. Dis net die wag vir daai eerste skote wat dan pla ;)
Jannie Welman
Post Reply