Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Suidwester
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Wed Nov 06, 2013 12:47 pm

Re: Hallo Almal

Post by Suidwester »

My naam is Andre Spies, oorspronklik uit Suidwes (mooiste stukkie aarde), hoop om baie te leer en te deel, veral die .264 win mag.

Groete
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Welkom aan al die nuwe manne. Staan nader en gesels saam!
Hoop julle het ADSL of onbeperkte data op jou foon, want party van ons bly op die forum ;)
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
keith t
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Thu Nov 14, 2013 9:43 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by keith t »

Hi Everyone,

Keith here, just joined and looking forward to learning alot from the forum and its members.
Been shooting since a teenager (yes a long time ago) and still love it.
Been doing more air rifle of late but still love the powder burners. Been trying to do some jackal shooting the last year or so. Mixed success but still enjoying the outings.

I'm from Carletonville, actually in and not from. haha

Keith
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by 243Songdaug »

Baie welkom aan al die nuwe lede. Praat gerus lekker saam
User avatar
r1ch@rds
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Sun Oct 06, 2013 7:36 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by r1ch@rds »

HI alma my naam is Douglas Richards en ek is tans woonagtig in Helderuin Roodepoort, Is jag en geweer mal (tot my vroutjie se speit). Ek het al baie gehoor van alles wat bespreek word by my skoonpa en het besluit om maar self ook meer te leer en chat met al die manne en vroue wat weet wat aangaan! Groete
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jaracal »

Baie welkom hier, sien jy het die selfde probleem as 99.9% van die manne hier.

Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Welcome, welkom, wamkilikili!

Stands closer to the fire, staan nader aan ons vuurtjie, i-zapa wena.

Enjoy the forum, geniet dit hier by ons, i-Enjoy.

Verspoelde Boland groete,
Gawie
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Rampawena
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Tue Jan 29, 2013 3:50 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Rampawena »

Dagse almal, Christo Griesel hier, volg die forum al n geruime tyd en vind dit baie insigewind tussendeur die "geraas". Tans woonagtig in Pretoria, hier werk dinge nog vir ons veral omdat S&O en Zimbi soos Checkers net om die hoek is. Ek jag byvoorkeur in die Noord Tvl soveel as wat die begroting dit toe laat. Tot dusver het ek baie sukses gehad met met n .270win "versekerde kwes geweer", Maandag handig ek my Lisensie aansoek in vir groot boet .300Win Mag. Skiet ook die "jakkelse van die lug", duiwe, probeer om my deel hier tedoen.

Daasy, sien uit om lekker verder hier te kuier.

Groete
Christo
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Stefan764 »

Rampawena wrote:Dagse almal, Christo Griesel hier, volg die forum al n geruime tyd en vind dit baie insigewind tussendeur die "geraas". Tans woonagtig in Pretoria, hier werk dinge nog vir ons veral omdat S&O en Zimbi soos Checkers net om die hoek is. Ek jag byvoorkeur in die Noord Tvl soveel as wat die begroting dit toe laat. Tot dusver het ek baie sukses gehad met met n .270win "versekerde kwes geweer", Maandag handig ek my Lisensie aansoek in vir groot boet .300Win Mag. Skiet ook die "jakkelse van die lug", duiwe, probeer om my deel hier tedoen.

Daasy, sien uit om lekker verder hier te kuier.

Groete
Christo
Hallo Christo welkom hier op Jaracal.

Groete
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Piet Pille »

Welkom Christo.
Geniet dit hier by die fontein van jag/skiet kennis.
Ons is 'n hele klomp manne hier wat saam met jou "hoop vir die beste" met ons .270's ;) :D


http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... e&start=75
User avatar
Zeelie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Sat Nov 23, 2013 8:14 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Zeelie »

dag sê almal , Danie hier , mooi weer en warm, baie nat ens...! !! ! Haha. Ek doen daai boer ding hier in Balfour. Hoop om baie te leer en deel hier op die forum.
Remington 700 .308
RSA 300WSM - Die swart mamba
Savage 243
Howa 22-250
Sig M400
User avatar
Rommel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 251
Joined: Wed Nov 27, 2013 5:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Rommel »

Môre sê almal. My ma noem my Quinton en my pa skree op my Diedericks. Oorspronklik van Kleinpoort, dis ook in daai omgewing waar ek jakkals jag. Beroepsjagter vir 9jaar, jag al 4jaar in Mosambiek, sentraal, noord en suid. Vind die forum vol inligting. Hoop ek sal ook n bydrae kan lewer.
jacja
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Thu Nov 28, 2013 4:16 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jacja »

More almal. Ek is Jacques De Jager en ek bly in Postmasburg in die Noord Kaap. Ek is mal oor Jag, Skyfskiet,Visvang en die buitelewe. Ek is tans besig om my "Plank Geweer" reg te kry om weer Bisley te begin skiet volgende jaar. Ek geniet die forum en leer baie. Geniet die dag verder!
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jamalley »

Welkom aan al die nuwe lede, hoop julle geniet die forum en sy lede
Kaptein
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:43 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Kaptein »

Goeie dag almal
Ek is al n ruk op die forum en geniet al die inligting, ek boer in die Oos Vrysraat, geniet dit om elke dag op die forum te leer
User avatar
jenn
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Wed Nov 21, 2012 9:49 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jenn »

Welkom
Muishond nr 1
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Tue Dec 17, 2013 10:13 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Muishond nr 1 »

Naand aan almal. My naam is Muishond Kruger, ek het in Villiers omgewing grootgeword. My ouers en broer boer nogsteeds. Mal oor jag en gewere.!! Lees graag op die forum en geniet dit baie. Leer baie ! Dankie vir n puik forum ! Groete: Muishond.
User avatar
hennief
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Thu Jan 17, 2013 7:44 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by hennief »

Sorry, ek het ook bietjie my maniere vergeet alhoewel ek al n paar maande saam lees.
Hennie Fourie van die Paarl.
Dankie vir die great forum, ek leer daagliks baie nuwe dinge.
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Riaan Beeslaar »

Baie welkom aan al die nuwe manne
Konrad
Newbie
Newbie
Posts: 41
Joined: Sun Dec 15, 2013 4:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Konrad »

Dagsê. My naam in Konrad van Pretoria.
Is nuut in die ding soos baie ander.
Groetnis.
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by KalahariKlong »

Welkom aan al die nuwe lede.
scirroco1
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Wed Dec 25, 2013 3:25 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by scirroco1 »

Goeie dag,

Hoop almal het n geseende kersdag gehad saam met hulle families.

Ek stel belang in roofdier beheer.

Groete,

Andre
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Francoisv »

Dagsê mede wapen liefhebbers en jagters. Ek is Francois Vogel en is woonagtig in Pretoria Oos en ook dan lid van Pta-Oos tak van SAJWV. EK klassifiseer myself as regte 'n kruit-kop met skiet, jag en herlaaikuns as my passie.

Ek skiet by Krokodilspruit, Swat en Bluegum Valley (naaste)en ek hoop om baie te leer op die forum.
Francois Vogel
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Stefan764 »

Welkom nuwe manne
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Welkom aan al die nuwe manne
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply