Drie woord gevleulde jagstorie

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
User avatar
JurieW
Full Member
Full Member
Posts: 129
Joined: Wed Apr 19, 2017 1:18 pm

Re: Drie woord gevleulde jagstorie

Post by JurieW »

Vroeg daardie oggend met my 7x57 oor die skouer en die brandewyn praat binne my, terwyl n sonbesie die stilte vermaak, tuur ek oor die Limpopo vallei. Met die sonsopkoms en koffie in wil ek poef en ek het nog nie eers klaar gepoef nie, my poephol brand, maar so sal die skerpioen onder, chilli is gif, so sal ek die dag onthou tot wanneer ek en die brandewyn mekaar sal groet! Toe ek opkyk besef ek dat die grootste een vir my kyk. Dis die vlieg op die perd se bal, verbeel ek my. Ek mis toe my ou skelmpie van laas jaar se groot boude en ek wonder gaan die somerreën alles kom belemmer? Ek ruk myself ronde n bond geweerloop skoon geknoop soveel so dat ek om die klip skiet en wonder wat gaan van my skelmpie se g-string in die familiemotor se paneelkissie word?, ...sodra my boude minder brand. Miskien moet ek meer konsentreer op die geritsel onder die opvou toilet stoel se vuil emmer, het hardlywigheid genees, maar die brand hou net aan. Ek eet nooit weer chillie en chakalaka op my lewer en netvet nie.

Alec het sopas besef dat hy sy harpoen vergeet het, maar hy het darem haar been gebruik n renoster lok. Die son sit in sommige gevalle daar waar hy sy strale gooi op verskynsels wat (gooi 7x57 neer tel 270 op) vat weer die spoor wyd van agter waar die reuk vandaan kom. Skielik hoor ek klippe rol en bosse kraak, êrens regs voor my is die lelikste buffel, hy is omgekrap oor sy bloomer. Met my hande vat ek na
12ga ELG
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Drie woord gevleulde jagstorie

Post by Supacow »

Die PEPstores strokie
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
JurieW
Full Member
Full Member
Posts: 129
Joined: Wed Apr 19, 2017 1:18 pm

Re: Drie woord gevleulde jagstorie

Post by JurieW »

Vroeg daardie oggend met my 7x57 oor die skouer en die brandewyn praat binne my, terwyl n sonbesie die stilte vermaak, tuur ek oor die Limpopo vallei. Met die sonsopkoms en koffie in wil ek poef en ek het nog nie eers klaar gepoef nie, my poephol brand, maar so sal die skerpioen onder, chilli is gif, so sal ek die dag onthou tot wanneer ek en die brandewyn mekaar sal groet! Toe ek opkyk besef ek dat die grootste een vir my kyk. Dis die vlieg op die perd se bal, verbeel ek my. Ek mis toe my ou skelmpie van laas jaar se groot boude en ek wonder gaan die somerreën alles kom belemmer? Ek ruk myself ronde n bond geweerloop skoon geknoop soveel so dat ek om die klip skiet en wonder wat gaan van my skelmpie se g-string in die familiemotor se paneelkissie word?, ...sodra my boude minder brand. Miskien moet ek meer konsentreer op die geritsel onder die opvou toilet stoel se vuil emmer, het hardlywigheid genees, maar die brand hou net aan. Ek eet nooit weer chillie en chakalaka op my lewer en netvet nie.

Alec het sopas besef dat hy sy harpoen vergeet het, maar hy het darem haar been gebruik n renoster lok. Die son sit in sommige gevalle daar waar hy sy strale gooi op verskynsels wat (gooi 7x57 neer tel 270 op) vat weer die spoor wyd van agter waar die reuk vandaan kom. Skielik hoor ek klippe rol en bosse kraak, êrens regs voor my is die lelikste buffel, hy is omgekrap oor sy bloomer. Met my hande vat ek na die Pepstores strokie, indien die buffel
12ga ELG
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
Post Reply