Page 5 of 6
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Mar 19, 2021 10:35 pm
by Diesel Dog
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Mar 19, 2021 11:02 pm
by jayzet
DD hoeveel gin het jy vanaand gedrink. Bly weg van die Minoras af.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Mar 19, 2021 11:14 pm
by Diesel Dog
[quote=jayzet post_id=842530 time=1616187720 user_id=13688]
DD hoeveel gin het jy vanaand gedrink. Bly weg van die Minoras af.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
[/quote]
Ek vat nie huil wyn nie
DD
Re: Mooi musiek
Posted: Sat Mar 20, 2021 9:13 pm
by joe rocket
jayzet wrote: Fri Mar 19, 2021 11:02 pm
DD hoeveel gin het jy vanaand gedrink. Bly weg van die Minoras af.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
DD drink nie.alkahol nie.
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Mar 26, 2021 11:07 pm
by Diesel Dog
As die ou se pa my nie solank met Volk en Vaderland ge- bullshit het nie sou ek eerder van sy musiek kennis geneem het.
DD
https://youtu.be/9-whyq2vTKE?list=RDMM
https://youtu.be/lAqZx-rqjwo
https://youtu.be/gx4yVboJgnw
Re: Mooi musiek
Posted: Sat Mar 27, 2021 7:01 am
by HeinM
jayzet wrote: Fri Mar 19, 2021 11:02 pm
DD hoeveel gin het jy vanaand gedrink.
Bly weg van die Minoras af.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Skerp

Re: Mooi musiek
Posted: Fri Apr 16, 2021 8:40 pm
by Diesel Dog
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Apr 16, 2021 9:07 pm
by Diesel Dog
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Apr 23, 2021 8:36 pm
by Lategan1
Diesel, wat kry ons vanaand vanuit die Weskus? Musiek krag vir die naweek.
Bietjie Tolla!
Beste.
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Apr 23, 2021 9:06 pm
by Diesel Dog
Re: Mooi musiek
Posted: Sat May 15, 2021 6:07 pm
by BenJacobs
@Diesel Dog, waar is oom die laaste paar Vrydae!?
Groete Ben
Re: Mooi musiek
Posted: Sat May 15, 2021 6:27 pm
by ruaanb
Die oom ploeg dat die rook draai
Re: Mooi musiek
Posted: Sat May 15, 2021 7:42 pm
by Diesel Dog
Saadbed is voorberei .
https://youtu.be/u1V8YRJnr4Q
DD
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Re: Mooi musiek
Posted: Mon May 17, 2021 8:35 pm
by Pappabeer
Flippen goeie cover van CCR en John Fogerty
Re: Mooi musiek
Posted: Tue May 18, 2021 9:38 am
by Wouter Roets
Pappabeer wrote: Mon May 17, 2021 8:35 pm
Flippen goeie cover van CCR en John Fogerty
Vrek dit is! Ek steek sommer n vuur aan.
Re: Mooi musiek
Posted: Tue May 18, 2021 9:42 am
by Geno
Pappabeer wrote: Mon May 17, 2021 8:35 pm
Flippen goeie cover van CCR en John Fogerty
My persoonlike gunstelling weergawe:
https://www.youtube.com/watch?v=yojVKYl-ij0
Re: Mooi musiek
Posted: Fri May 21, 2021 3:20 pm
by Pietpompies
Wie hou ook van Stick Figure?
https://youtu.be/YYMMg7bUUAE
Re: Mooi musiek
Posted: Sat May 22, 2021 9:39 pm
by Diesel Dog
Re: Mooi musiek
Posted: Thu May 27, 2021 11:42 pm
by Diesel Dog
So uur terug by die huis gekom ,ons saai vanjaar nat grond.Nou luister ek maar musiek tot Klaasvakie kom!
https://youtu.be/fpzPUym7pkA
https://youtu.be/JfntJE2a6QI
https://youtu.be/sNnlnnW29gE
DD
Re: Mooi musiek
Posted: Fri May 28, 2021 9:08 am
by THOMAST
Eerste keer dat ek Calvin Russel hoor. Het sommer nog meer opgesoek en geluister.
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Jun 11, 2021 11:14 pm
by Francoisv
Dit raak mens se hartsnare.
https://youtu.be/CZJvBfoHDk0
2 daughters. Plenty guns.
Re: Mooi musiek
Posted: Sat Jun 12, 2021 7:04 am
by joe rocket
Verseker en dan moan ons oor stront. Jy sal sal weet hoe die moet voel.
You can't wait until life isn't hard anymore before you before you decide to be happy.
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Jul 30, 2021 10:25 pm
by Diesel Dog
A couple of old favourites to get things in perspective! Checkout the disciple on drums in the first one.
https://youtu.be/2L0-vi2rDpc
https://youtu.be/-AkBBrkNySQ
https://youtu.be/1ghxckWVzkI
https://youtu.be/Go9EguPvtSg
DD
Re: Mooi musiek
Posted: Sun Aug 01, 2021 12:58 pm
by LoopSoosStroop
Ook op 'n Cash binge op oomblik. Sy "Cat in the cradle" cover is ongelooflik.
https://www.youtube.com/watch?v=We1BVMmcr2A
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Aug 13, 2021 7:34 pm
by Neels Louw
My musiek keuses strek wyd en baie old school. Hierdie ene doen dit vir my.
https://youtu.be/x8A9Y1Dq_cQ?list=RDMM