Page 5 of 5
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Wed Feb 05, 2020 2:42 pm
by Arnold
As ek reg lees gaan hy 'n 7.5 twist wees
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Wed Feb 05, 2020 2:55 pm
by Gerhardu
Ek hoop almal koop daai A-tips.
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Wed Feb 05, 2020 7:21 pm
by Diesel Dog
Dit blyk toe nie n"rumor" nie.
DD
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Wed Feb 05, 2020 8:37 pm
by Gawie(13mm)
Diesel Dog wrote: Wed Feb 05, 2020 7:21 pm
Dit blyk toe nie n"rumor" nie.
DD
Is joune al in die pos?!

Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Wed Feb 05, 2020 9:24 pm
by Diesel Dog
[quote=Gawie(13mm) post_id=802579 time=1580927846 user_id=3471]
[quote="Diesel Dog" post_id=802573 time=1580923284 user_id=11453]
Dit blyk toe nie n"rumor" nie.
DD
[/quote]
Is joune al in die pos?!

[/quote]
Nee ek volstaan met die HK maar die 300 PRC klink na iets om n jeuk mee te krap.
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Thu Feb 06, 2020 6:38 am
by Francoisv
6mm XC vs 6mm Creedmoor
2 daughters. Plenty guns.
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Thu Feb 06, 2020 6:50 am
by Arnold
Francoisv wrote:6mm XC vs 6mm Creedmoor
2 daughters. Plenty guns.
Die probleem met 6XC is dat Lapua nie doppe maak nie. Dan sukkel die mense ook nogals omdat hulle reamers gebruik wat nie by die sizing dies pas nie. Verder is hulle maar dieselfde
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Thu Feb 06, 2020 2:42 pm
by PierrieT
Arnold wrote:As ek reg lees gaan hy 'n 7.5 twist wees
Arnold,
Jy is 100% reg, die Howa 6mm Creed kom uit in 1:7.5 twist. Het vir my 1 in Aus aangeskaf teen ‘n baie bilike prys.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Thu Feb 06, 2020 8:38 pm
by jankraay
PierrieT wrote:Arnold wrote:As ek reg lees gaan hy 'n 7.5 twist wees
Arnold,
Jy is 100% reg, die Howa 6mm Creed kom uit in 1:7.5 twist. Het vir my 1 in Aus aangeskaf teen ‘n baie bilike prys.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hoe werk die aansoek proses daaikant?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Fri Feb 07, 2020 8:12 am
by Wouter Roets
Arnold
Is Lapua die enigste doppe wat iets beteken in jou oe?
Groetnis
Wouter
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Fri Feb 07, 2020 9:40 am
by Arnold
Wouter Roets wrote: Fri Feb 07, 2020 8:12 am
Arnold
Is Lapua die enigste doppe wat iets beteken in jou oe?
Groetnis
Wouter
Ek het nie ondervinding met die nuwe doppe soos Peterson, ADG en Alpha nie maar die doppe soos Nosler, Norma, Winchester en Remington is goed om dryfmiddel te hou maar nie druk nie
As mens hoor hoe mense ervaar dat Norma se primer pockets rek dan kies ek eerder iets waarvoor Lapua 'n dop maak. Dit gese is ek besig met 'n plan waarvoor ek net Norma doppe kan kry so dalk moet ek my kop laat lees maar ek beplan nie om die kaliber in die rooi te druk nie oor die impak op loolewe so die Norma doppe sal moet doen.
So ja, ek gebruik ook ander doppe as ek moet maar as ek kan kies hoekom sal ek nou iets kies wat nie beste is nie

Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Fri Feb 07, 2020 10:23 am
by Gawie(13mm)
Sal jul twee maters asseblief op 'n ander plek mekaar met die tong loop klap...
Ons sit almal hier op hete kole om te luister wanneer Geno se besending 6mm Creed's inkom.
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Fri Feb 07, 2020 10:53 am
by jankraay
Gawie(13mm) wrote:Sal jul twee maters asseblief op 'n ander plek mekaar met die tong loop klap...
Ons sit almal hier op hete kole om te luister wanneer Geno se besending 6mm Creed's inkom.
En of Australia se proses makliker is as ons sin...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Fri Feb 07, 2020 11:28 am
by PierrieT
jankraay wrote:PierrieT wrote:Arnold wrote:As ek reg lees gaan hy 'n 7.5 twist wees
Arnold,
Jy is 100% reg, die Howa 6mm Creed kom uit in 1:7.5 twist. Het vir my 1 in Aus aangeskaf teen ‘n baie bilike prys.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hoe werk die aansoek proses daaikant?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jankraay,
Die proses hierdie kant is heel eenvoudig. Enigste verskil is dat elke state/territory (provinsie in SA terme) sy eie reels en regulasies.
Hulle laat bv nie vuurwapens soos ‘n Ruger Precision in party states toe nie. Dit het volgend die polisie ‘n military look en die opvou kolf is ‘n no-no in bv West Australie.
Die proses in WA behels dat jy ‘n 20 vraag toetsie slaag (jy moet 100%). Daar is ‘n 40bl booklet wat jy so paar keer kan deur lees en dan slaag. Maar soortgelyk aan competency in SA, net eenvoudiger.
As jy dan as bevoeg verklaar is kan jy ‘n geweer koop en lisensieer. Daar is 2 tipes lisensies: Oop lisensie of ‘n klub lisensie. Vir ‘n oop lisensie moet jy ‘n property letter kry van waar jy die vuurwapen wil gebruik. Die groote van die grond bepaal die kaliber.
Vir ‘n klub lisensie moet jy by ‘n skiet klub aansluit en mag jy die vuurwapen slegs daar gebruik. Eintlik maar pointless as jy die tipe lisensie kry.
Sodra jy jou motivering en papierwerk by mekaar het doen jy by die poskantoor aansoek. Vir jou eerste lisensie is daar ‘n 28 day cooling off period en daarna moet jy bevestig dat jy wil voort gaan met die aansoek.
Daarna kom die kluis inspeksie. En hulle is nogals eenstig daaroor hierdie kant veral oor waar jy die kluis sit. Myne is binne ‘n stoor onder ons trappe.
Hulle ryk dan vir jou ‘n lisensie uit as jou aansoek aanvaar/goeddekeur word. Jy haal dit ook by die poskantoor af. Vat so 4 weke na die cooling off period.
Jou 2de lisensie is baie vinniger, so 3-4 weke na jy jou aansoek indien. En hier kry jy slegs 1 lisensie kaart met jou geweer lisensies op. Jy kry na elke suksesvolle aansoek ‘n nuwe kaart wat al jou vuurwapens wys.
Ek dink die moeilikste gedeelte hier is om te motiveer dat jy wel ‘n spesifieke kaliber nodig het. ‘N eienaar van ‘n geweer winkel hier het my raad gegee en gese jy moet rond speel met projektiel gewigte en dan so elke geweer in sy eie “band” motiveer. Ek weet van manne wat 15+ gewere besit op oop lisensies.
Hier is ‘n afsprif van die proses vie die gene wat hou van lees (darm net 2 bladsye

)
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Fri Feb 07, 2020 11:33 am
by PierrieT
jankraay wrote:Gawie(13mm) wrote:Sal jul twee maters asseblief op 'n ander plek mekaar met die tong loop klap...
Ons sit almal hier op hete kole om te luister wanneer Geno se besending 6mm Creed's inkom.
En of Australia se proses makliker is as ons sin...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek dink eerlikwaard die prosesse in SA en Australie is baie soortgelyk. Die prosesse in Australie is net meet effektief as in SA. Niks teen die DFO nie maar hulle stelsels is hulle grootste strykelblok.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Fri Feb 07, 2020 2:50 pm
by Dumbluck
Ek sien 'n paar advertensies op Facebook en party manne gaan dalk oor die foon koop sonder om die geweer te sien by sy winkel.
Let net op daar is 3 variante:
HWB 42203 - 24" 1:7.5 Heavy Barrel (21mm by kroon) 5/8"-24 draad
HWB 42206 - 26" 1:7.5 Heavy Barrel (21mm by Kroon) 5/8"-24 draad
HWB 42207 - 26" 1:7.5 Semi-Heavy Barrel (16mm by kroon) 1/2"-28 draad
Maak net seker jy bestel en betaal vir die een wat jy in gedagte gehad het. Anders gaan die verassing dalk nie so positief wees as die kourier by jou deur stop nie.
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Fri Feb 07, 2020 8:41 pm
by ChristoK
Dumbluck wrote: Fri Feb 07, 2020 2:50 pm
Ek sien 'n paar advertensies op Facebook en party manne gaan dalk oor die foon koop sonder om die geweer te sien by sy winkel.
Let net op daar is 3 variante:
HWB 42203 - 24" 1:7.5 Heavy Barrel (21mm by kroon) 5/8"-24 draad
HWB 42206 - 26" 1:7.5 Heavy Barrel (21mm by Kroon) 5/8"-24 draad
HWB 42207 - 26" 1:7.5 Semi-Heavy Barrel (16mm by kroon) 1/2"-28 draad
Maak net seker jy bestel en betaal vir die een wat jy in gedagte gehad het. Anders gaan die verassing dalk nie so positief wees as die kourier by jou deur stop nie.
Is daar niks stainless steel op hierdie besending nie?
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Sat Feb 08, 2020 8:47 am
by Dumbluck
ChristoK wrote: Fri Feb 07, 2020 8:41 pm
Is daar niks stainless steel op hierdie besending nie?
Sover ek kan sien op die web (legacy sports, brownell's ens.) maak Howa nog nie die 6creed in stainless nie.
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Sat Feb 08, 2020 9:03 am
by Silwer
RS sports in Welkom het voorraad gekry, hulle adverteer op hul facebook blad.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: 6mm Creedmoor Howa
Posted: Sat Feb 08, 2020 9:41 am
by Aceofspades
Jip
Kriek