Page 5 of 9

Re: 300WSM

Posted: Tue Apr 06, 2021 12:42 pm
by tripodmvr
Ek het nou al baie van Thinus se bestuur op die plaas gelees. Kan julle manne ons jul weergawes gee van jag omstandighede, hoeveelheid wild asook jul ervaring van die jag.

Ek het by Hopetown aan die Vrystaat kant van die Oranje al gejag en sal graag meer terugvoer wil kry oor die omgewing. Ons lede kan dan verseker weet hulle gaan na 'n goeie bestemming.

Re: 300WSM

Posted: Wed Apr 28, 2021 8:52 pm
by Diesel Dog
Ek het so lekker by Bigwater gejag ek het nou weer n jag bespreek vir Junie. Nou soek ek na soliede
kopper koels om in my 300wsm te gebruik wat stel julle voor die geweer het n 1-11 twist loop. Nog nooit met premium koels gejag nie altyd rooibekkies op die helmet, die 168 gr bergers wat ek laas gebruik het het nie deur die bok geskiet nie al het hulle nie eens ribbes getref nie .

DD

Re: 300WSM

Posted: Wed Apr 28, 2021 8:55 pm
by Dale SH
Are you talking about non expanding solids or expanding mono metals

Re: 300WSM

Posted: Wed Apr 28, 2021 8:55 pm
by musgrave270
Diesel Dog wrote:Ek het so lekker by Bigwater gejag ek het nou weer n jag bespreek vir Junie. Nou soek ek na soliede
kopper koels om in my 300wsm te gebruik wat stel julle voor die geweer het n 1-11 twist loop. Nog nooit met premium koels gejag nie altyd rooibekkies op die helmet, die 168 gr bergers wat ek laas gebruik het het nie deur die bok geskiet nie al het hulle nie eens ribbes getref nie .

DD
Praat met Johan Kriek (Aceofspades). Ek is seker hy sal vir jou iets he wat mooo sal kan werk.

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk


Re: 300WSM

Posted: Wed Apr 28, 2021 9:12 pm
by LUAN
Ek skiet die Kriek 180gr lrh(long range hunter) in selfde tikka as joune. Maklik om hulle akkuraat te laai. Jy kan enige hoeveelheid by Johan bestel en as dit oor n sekere aantal is dan is die posgeld ingesluit.

Re: 300WSM

Posted: Wed Apr 28, 2021 9:14 pm
by Diesel Dog
[quote="Dale SH" post_id=845683 time=1619636100 user_id=6834]
Are you talking about non expanding solids or expanding mono metals
[/quote]
"Expanding mono metals" the ones with mushroom petal thingy's

DD

Re: 300WSM

Posted: Wed Apr 28, 2021 9:16 pm
by Dale SH
I know you have done your homework - How fast do you want to go ?

Re: 300WSM

Posted: Wed Apr 28, 2021 9:20 pm
by Diesel Dog
[quote=LUAN post_id=845690 time=1619637168 user_id=3651]
Ek skiet die Kriek 180gr lrh(long range hunter) in selfde tikka as joune. Maklik om hulle akkuraat te laai. Jy kan enige hoeveelheid by Johan bestel en as dit oor n sekere aantal is dan is die posgeld ingesluit.
[/quote]

Watse spoed loop hulle en tipe dryfmiddel asb.

DD

Re: 300WSM

Posted: Wed Apr 28, 2021 9:21 pm
by Diesel Dog
[quote="Dale SH" post_id=845692 time=1619637374 user_id=6834]
I know you have done your homework - How fast do you want to go ?
[/quote]

3040FPS Please!

DD

Re: 300WSM

Posted: Wed Apr 28, 2021 9:26 pm
by Dale SH
165 grain
Reloder 17

Re: 300WSM

Posted: Wed Apr 28, 2021 9:30 pm
by Diesel Dog
Thanks Dale have you got shares in Reloader powders or are they really that good. :laugh:

DD

Re: 300WSM

Posted: Wed Apr 28, 2021 9:32 pm
by Dale SH
Not at all
Just really impressed with the results I have had with them in terms of ES and accuracy.

Re: 300WSM

Posted: Wed Apr 28, 2021 9:33 pm
by LUAN
Diesel Dog wrote:
LUAN wrote: Wed Apr 28, 2021 9:12 pm Ek skiet die Kriek 180gr lrh(long range hunter) in selfde tikka as joune. Maklik om hulle akkuraat te laai. Jy kan enige hoeveelheid by Johan bestel en as dit oor n sekere aantal is dan is die posgeld ingesluit.
Watse spoed loop hulle en tipe dryfmiddel asb.

DD
Dink dit is hier by 2830fps met so 61gr S365. Kan ongelukkig nie die volgende vinniger node behaal het maar met n ander kruit is ek seker jy kan soos Dale na rel17 verwys

Re: 300WSM

Posted: Wed Apr 28, 2021 9:36 pm
by Diesel Dog
Is Reloader 17 vrylik beskikbaar?

DD

Re: 300WSM

Posted: Wed Apr 28, 2021 9:40 pm
by Dale SH

Re: 300WSM

Posted: Wed Apr 28, 2021 9:43 pm
by Dale SH
Please do not buy it all I also want to top up soon ;D

Re: 300WSM

Posted: Wed Apr 28, 2021 9:49 pm
by Diesel Dog
How many tins do you need! Will ask for help once I have all the component's'

DD

Re: 300WSM

Posted: Wed Apr 28, 2021 9:51 pm
by Dale SH
How many you offering to buy for me ?

Re: 300WSM

Posted: Wed Apr 28, 2021 10:04 pm
by Diesel Dog
[quote="Dale SH" post_id=845705 time=1619639460 user_id=6834]
How many you offering to buy for me ?
[/quote]

After I followed the link and saw the price I will have to retract any such offer ++>:

DD

Re: 300WSM

Posted: Wed Apr 28, 2021 10:06 pm
by Dale SH
Eish
You had me all excited there for a minute.

Re: 300WSM

Posted: Wed Apr 28, 2021 10:07 pm
by Dale SH
All the powders are ridiculously priced now.
Bullets have also had serious price hike lately.

Re: 300WSM

Posted: Thu Apr 29, 2021 8:46 pm
by Petrie303
Dagse,

Ek wil jul gevoel kry met Reloader 17 en N560 met 210gr Nosler accubonds en n WSM met 26duin loop?

So vinnag gekyk op GRT en kry die volgende:

62gr Reloader 17 gee spoed van 2810 (58.9K psi) en 67gr N560 gee spoed van 2820 (57.6K psi) albei met die noslers en TPL van 78mm, lyk dit reg?

Watse een van die 2 kruite sal jul gebryk as mens biskikbaarheid, temp sens., ES ens in ag neem, het nog glad nie dit gekoop/toets nie... Het altyd S365 genryk in my F Ope 300wsm...

Groete,
Petrie

Re: 300WSM

Posted: Fri Apr 30, 2021 1:11 am
by Rem
Hi Petri,

Eks nie in SA nie maar hier in Nieuseeland hou die manne baie RL26 in 300wsm, hul noem hom "fairy dust" en ook RL16.

Sent from my SM-G780F using Tapatalk


Re: 300WSM

Posted: Fri Apr 30, 2021 7:20 am
by Diesel Dog
[quote=Rem post_id=845817 time=1619737861 user_id=11917]
Hi Petri,

Eks nie in SA nie maar hier in Nieuseeland hou die manne baie RL26 in 300wsm, hul noem hom "fairy dust" en ook RL16.

Sent from my SM-G780F using Tapatalk
[/quote]

Nou wonder ek of Dale se aanbeveling n "fairy tale" is :laugh: :laugh:

N560 doen goed met die swaarder koeels in my geweer S365 LOT89 was ook goed.

DD

Re: 300WSM

Posted: Fri Apr 30, 2021 8:18 am
by Petrie303
Rem wrote: Fri Apr 30, 2021 1:11 am Hi Petri,

Eks nie in SA nie maar hier in Nieuseeland hou die manne baie RL26 in 300wsm, hul noem hom "fairy dust" en ook RL16.

Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Dankie,

Ek sien GRT voorspel met n lading van 68.4gr RL 26 2820ft/sec met 53.4K psi druk met die 210gr LR accubonds met TPL van 78mm... defnatief iets om te kyk!

Met die prys wat ons vir kruit betaal moet jy jou kruit reg kies,,,want jy koop gebryk jy....

Groete,
Petrie