Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dale SH wrote:Or the A max has a longer bearing surface
I think I know what is happening here .I shot 3 shots with same load and tpl 66.47mm the speed of 2 shots was 3387fps and the third was 3552fps ,if we disregard the 3552fps one then it is obvious that by dercreasing the col the bullet is seated past the case neck junction increasing the neck-tension.
ruaanb wrote:as ek die storie so kyk moet jy nie n 22-250 hê nie.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Ja die ding is so temperamenteel soos n saalperd merrie op hitte.Hy wil net nie n lekker stryk-gang vat nie .
DD
Diesel Dog, ek is jammer om van jou gesukkel te lees en hoop jy gaan die temperamentele 22-250 wen. Hieronder 'n paar gedagtes wat jy kan oorweeg:
* Kry vir jou 'n Labradar chronograaf, jy sal nie terugkyk nie. Dit het die addisionele voordeel dat jy die BC van die koeëls uit jou geweer kan bereken oor die eerste 100m en dus vergelykings tussen verskillende koeëls kan tref.
* 1 in 8 groefdraai is baie styf en jou koeëls mag moontlik seerkry in die Sabatti se loop teen die hoë trompsnelhede, doen 'n toets teen so 100 tot 150ft/s stadiger as waarmee jy tans werk. Jy kan selfs kyk na die 80gr klas koeëls met 'n hoër BC maar teen 'n laer spoed.
* Toets die RDF koeëls waar hulle 2.5mm weg van die lands is. Ek het in die 6.5Creedmoor en 300WSM gevind hulle wil nie te naby aan die lands wees nie.
Ek bly egter by my standpunt wat ek op 'n vorige draad vir jou gesê het, nl: "Maar met alles in ag genome dink ek jy het 'n fout gemaak om jou 22-250AI te verkoop, daai plat trajek en akkuraatheid gaan jy moeilik ewenaar. Met 53gr V-Maxe en 'n 1 in 9 tot 12 twist is 'n 22-250 AI moeilik om op te verbeter."
Eendag lank gelede het ek n 22-250 gehad ,dit was n mooi blink geweer maar dit was nie lank nie of ek moes hom afstaan vir verbeteringe .Dit is nou al 'n wyle, sal ek daai 22-250 ooit weer sien!
Ek bly egter by my standpunt wat ek op 'n vorige draad vir jou gesê het, nl: "Maar met alles in ag genome dink ek jy het 'n fout gemaak om jou 22-250AI te verkoop, daai plat trajek en akkuraatheid gaan jy moeilik ewenaar. Met 53gr V-Maxe en 'n 1 in 9 tot 12 twist is 'n 22-250 AI moeilik om op te verbeter."
Ek dink DD verlang na die een wat weggekom het....
Op die stadium net kosmetiese veranderings om sy koeëls mooier te laat lyk as hulle in die dop gedruk is. Die teorie is dat as die patrone mooi lyk sal die groepe ook mooi lyk "form follows function"
Ek bly egter by my standpunt wat ek op 'n vorige draad vir jou gesê het, nl: "Maar met alles in ag genome dink ek jy het 'n fout gemaak om jou 22-250AI te verkoop, daai plat trajek en akkuraatheid gaan jy moeilik ewenaar. Met 53gr V-Maxe en 'n 1 in 9 tot 12 twist is 'n 22-250 AI moeilik om op te verbeter."
Ek dink DD verlang na die een wat weggekom het....
Jy is nou nes my vrou."Ek het jou mos gesê!!"
Vat die wen ek mis hom al lankal.
Huntex moet nou klaar maak , my kieste is nou 10bar opgepomp en dis nie van die lag nie . Die res van die land het nie tot stilstand gekom nie en ek soek my geweer , my kluis lyk onnet as alles nie op sy plek staan nie.
http://prikolnye-foto.ru/uploads/posts/2015-06/1435524714__sam-volynschik.jpg
Ek het vandag tyding gekry dat die "prodigal gun" op-pad huistoe is ,het opdrag gegee om n vet ossie te slag vir die feesmaal , gaan hom mooi skoonmaak en met n nuwe "scope" klee ,sal hom n550 of s 365 voer tot sy honger geles is .
MAAR DAN GAAN EK DIE 11.1.11 uit hom skiet!
Saami spec for 22-250 COL is +- 60.0mm
How do you get to 68.5mm COL ?
At 68.5mm you only have +- 2.57mm of the bullet shank (excluding boat tail) in the neck.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Dale SH wrote:37.6 grains for 3417 MV = Node 3
59185 psi
Saami spec for 22-250 COL is +- 60.0mm
How do you get to 68.5mm COL ?
At 68.5mm you only have +- 2.57mm of the bullet shank (excluding boat tail) in the neck.
Thanks Dale
The free bore of the rifle was altered to accommodate the long heavy bullets , What is the new lot of 365 behaving like with these components ?
Has the node speed gone up becuase of the longer col or the powder burn rate or both ?
OK. I understand now.
The powder is behaving as expected from S365 in an "overbore" caliber at higher pressure.
In other words the burn rate is substantially higher than QL default, but most of your other batches of S365 have shown these tendencies as well.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS