Page 5 of 15

Re: knaldempers

Posted: Fri Sep 11, 2009 3:10 pm
by Freek
Intercooler, bly jy verstaan nou die konsep my ou maat. 8)

Re: knaldempers

Posted: Sat Sep 12, 2009 3:01 pm
by Mac
Hi Taffie,
te stadig!
Daar is n'ou gesegte, "passop die boer met net een roer", n' paar goed het al probeer viniger as my .270 110gr Vmax hardloop, maar tot nou toe het nog niks dit reg gekry nie,  ;D en 110 gr help ook n' bietjie in die wind. Ek het darrem ook nog n' .22 en n' 9.3, maar ek gebruik die .270 amper uitsluitlik, ek glo as jy jou wapen / trajek ken, kan jy maar voortgaan eerder as om nog n' wapen te probeer aanskaf met al vandag se gesukkel. As ek dan iets anders as nagskiet wil doen, laai ek 150gr barnes, en hy doen ook die job. Al probleem wat ek al met hom gekry het, was "the jerk behind the trigger" verder is ek heel happy, stadig of te not.

Graham

Re: knaldempers

Posted: Sat Sep 12, 2009 3:35 pm
by Christo
Mac21

Die probleem met teveel speelgoed in die kluis is dat party afgeskeep word en dan voel jy later nie meer dieselfde vertroue as wat daar eers was nie.

Die reloading data byhou is ook 'n nagmerrie.

Maar dit bly lekker om 'n bakkievrag gewere skietbaan toe te ry en die hel uit die gonge en wat ook al te skiet

Christo

Re: knaldempers

Posted: Mon Sep 14, 2009 12:06 pm
by intercooler
Mac21

Ek stem 100% saam met jou.

Re: knaldempers

Posted: Wed Sep 16, 2009 4:01 pm
by Beyers
Het iemand inligting oor die lisensiering van knaldempers? Ek het 'n voeltjie hoor fluit. Baie onlangs

Re: knaldempers

Posted: Wed Sep 16, 2009 9:18 pm
by Christo
Die voeltjie fluit dat dit gaan kom en dat jy 'n permit gaan he met die geweer se nommer op. Maar die een ding wat nie twee is nie is dat daar nou vir elke nuwe regulasie of artikel in die Vuurwapenwet ge-onderhandel gaan word. Of dit gaan gebeur sal om maar moet sien

Christo

Re: knaldempers

Posted: Thu Sep 17, 2009 3:16 pm
by Francois Marais
Hulle willi ophou karring nie, wonner wat gaan volgende wees??

Mooi loop
Francois

Re: knaldempers

Posted: Fri Sep 18, 2009 10:40 am
by CHRIS
KNALDEMPERS

Het vandag met sap-man gepraat. Hy s? dit sal binnekort deur die media aangekondig word. Die aansoek is op die selfde vorm as aansoek vir wapen, sal R180 kos en dan kry die knaldemper a BR nr  ???en sal selfde waarde het as lisensie maw jy moet lisensie h? vir knaldemper. ???

SO ASOF DIE POLITSE LOS VOOR IS MET HULLE WERK.

ons sal nog moet lisensie kry om knipmes te dra ;D
Sulke onderwerpe moet onder LAGSPIERE kom

Chris

Re: knaldempers

Posted: Fri Sep 18, 2009 1:28 pm
by Freddie101
Chris
Mens wil lag maar dit is eintlik tragies.
Freddie

Re: knaldempers

Posted: Fri Sep 18, 2009 8:07 pm
by Christo
Ek het die van SAGA se website geleen - erkenning aan hulle asseblief - hoop nie hulle gee om nie
Dit is 'n uittreksel uit 'n brief wat hulle geskryf het.

SA Gunowners? Association SA Geweereienaars-Assosiasie

    We stand for responsible ownership of firearms Ons staan vir die verantwoordelike besit van vuurwapens


PRESENTATION ON THE FIREARMS CONTROL ACT AMENDMENT BILL, 2006
Silencers
10
10.1 We believe that there is no evidence that the regulation of silencers will reduce crime and propose that the South African Police Services be called upon to provide statistical data and information to back up their desire to regulate silencers.

10.2 We estimate that over 500 000 silencers have been commercially manufactured in South Africa in recent years and an unknown number of homemade ones are in use. We consider it a sheer waste of resources for the SAPS to take on the burden of  processing 500 000 applications for permits ? especially as they have not been able to  process 140 000 firearm re-licensing applications within a reasonable time. This amendment would merely drive the manufacturers of silencers out of business and would criminalize otherwise law-abiding citizens without any real legal or lawful purpose being achieved.

10.3 In addition to this, a number of firearms have been manufactured to incorporate integral silencers. The De Lyle carbine (and replicas thereof) is one example, and the writer has a licensed .22 pistol that has been converted to have an integral silencer ? this firearm cannot be discharged without its silencer attached. If a permit were refused, this would constitute the deprivation of lawfully possessed property. Because of the practical difficulties involved in policing and administration, at the very least, all existing silencers should be exempted.  As such legislation should not be retrospective, if silencers are to be regulated, the provisions should apply only to new silencers.

10.4 Lawful uses of silencers include:- a) culling; b) training; c) general use by persons who have hearing impairments.

Re: knaldempers

Posted: Sat Sep 19, 2009 11:05 pm
by Ambessa
Hallo Chris
CHRIS wrote:...sal nog moet lisensie kry om knipmes te dra ;D
;) ...wat van liksense vir party ouens se baie gevaarliker wheepons?  ;D  ::)

Ambessa

Re: knaldempers

Posted: Sun Sep 20, 2009 6:58 pm
by CHRIS
Oom AMM

laat my dink aan die ou wat aangekla was vir huisbraak omdat hy met krobaar en boltcutter naby winkel gevang is waar ingebreek is, in hof s? regter hy is skuldig oor die tools wat hy by hom gehad het, toe s? hy '' u moet my maar aankla vir verkragting ook want ek het die tools ook by my'' ;D ;D

Groete Chris

Re: knaldempers

Posted: Sun Sep 20, 2009 11:22 pm
by Ambessa
Hallo Chris
CHRIS wrote:...want ek het die tools ook by my'' ;D ;D
... ;) yep, groot liksens vir so 'n ene...

Ambessa

Re: knaldempers

Posted: Mon Sep 21, 2009 6:57 am
by Beyers
Omdat hulle gaan aanhou karring
Een knaldemper vir al jou gewere van 22 kaliber en een vir al jou gewere van 30 kaliber????

Beyers

Re: knaldempers

Posted: Mon Sep 21, 2009 10:53 am
by JACQUES BOTHA
SO SORRY AS EK AFGESAAG KLINK.
DIE SAP KON NOG NIE EENS HULLE VOORSTELD AT AKSIE  LOOP EN ALLE KOMPONENTE OP GEWEER GENOMMER MOET WEES DEURVOER NIE,
IN SA WORD DIE LOOP GELISENSIEER EN BUITELAND DIE AKSIE.. INGEVOERDE ROERE, EERDER SOMMIGE INGEVOERDE ROERE HET NIE N NOMMER OP DIE LOOP NIE, MAAR JY KAN HOM KRY MET NET N NOMMER OP DIE AKSIE....IS DIT N OOP MANDAAT OM LOPE TE VERVANG????? ROERE WAT JY HIER LAAT BOU HET WEER NET NOMMER OP DIE LOO EN DIE AKSIE HET GEEN NOMMER OP NIE.
KAN DIE MEER INGELIGTES ONS OP HOOGTE HOU WAT IS DIE REGTE PROSEDURE NOU?
GAAN HULLE DIE SILINCERS OOK SELFE NOMMER AS DIE ROER GEE OF HOE GAAN HULLE DAT JY AANSOEK DOEN EN APART GELISENSIEER WORD NET OM WEER 5 SILINCERS TE HE ELKEEN MET "DIESELFDE NOMMER" OMDAT HULLE JOU DWING OM ONEERLIK TE WEES OM BINNE DIE WET TE WEES?
SOMS GRENS DIE SLIM MANNE VAN DIE WETGEWER SE REDENASIES VIR MY AAN BELAGLIKHEID.....
MAAR MANNE SKREE MOET ONS SKREE OM GEHOOR TE WORD.
MY SJIELING SE BYDRAE... 

Re: knaldempers

Posted: Mon Sep 21, 2009 12:15 pm
by Beyers
Na so 'n bietjie soek:

Amendment of section 4 of Act 60 of 2000, as amended by section 2 of Act 43 of 2003
3. Section 4 of the principal Act is hereby amended?
(a) by the addition to subsection (1) of the following paragraph:
??(g) a device designed to be attached to the barrel of a firearm in order to
muffle the report.??; and
(b) by the insertion after subsection (1) of the following subsection:
??(1A) Despite subsection (1), the Registrar may authorise the
possession of a device contemplated in subsection (1)(g) on application
in the prescribed manner and subject to such conditions as the Registrar
may determine.??.

Amendment of section 4 of Act 60 of 2000
2. Section 4 of the principal Act is hereby amended by the substitution for subsection
?(2) For purposes of subsection (l)(Si(iii), the incidental alteration of the length
of the barrel of a firearm by a gunsmith in the ordinary course of a gunsmith?s work 5

which does not havea s an objective the alterationo f the lengtho f the barrel of that
firearm must not be regarded as an alteration [as] contemplated in that
subsection.?.

4 Prohibited firearms
(1) The following firearms and devices are prohibited firearms and may not be possessed or licensed in terms of this Act, except as provided for in sections 17, 18 (5), 19 and 20 (1) (b):
(a) Any fully automatic firearm;
(b) any gun, cannon, recoilless gun, mortar, light mortar or launcher manufactured to fire a rocket, grenade, self-propelled grenade, bomb or
explosive device;
(c) any frame, body or barrel of such a fully automatic firearm, gun, cannon, recoilless gun, mortar, light mortar or launcher;
(d) any projectile or rocket manufactured to be discharged from a cannon, recoilless gun or mortar, or rocket launcher;
(e) any imitation of any device contemplated in paragraph (a), (b), (c), or (d);
(f) any firearm-
(i) the mechanism of which has been altered so as to enable the discharging of more than one shot with a single depression of the trigger;
(ii) the calibre of which has been altered without the written permission of the Registrar;
(iii) the barrel length of which has been altered without the written permission of the Registrar;
(iv) the serial number or any other identifying mark of which has been changed or removed without the written permission of the Registrar.
(2) For purposes of subsection (1) (f) (iii), the incidental alteration of the length of the barrel of a firearm by a gunsmith in the ordinary course of gunsmith's work which does not have as an objective the alteration of the length of the barrel of that firearm must not be regarded as an alteration as contemplated in that subsection.
(3) (a) The Minister may, by notice in the Gazette, declare any other firearm of a specified type to be a prohibited firearm if it is-
(i) in the interest of public safety; or
(ii) desirable for the maintenance of law and order.
(b) A notice contemplated in paragraph (a) must be tabled in Parliament at least 14 days before publication thereof if Parliament is then sitting, and if Parliament is not sitting, within seven days after the commencement of the next sitting.
(c) A notice contemplated in paragraph (a) is of full force and effect until withdrawn by the Minister or by a resolution of Parliament.

Daar het julle dit nou.
Beyers

Re: knaldempers

Posted: Mon Sep 21, 2009 1:12 pm
by intercooler
mac21 wrote: Hi Taffie,
te stadig!
Daar is n'ou gesegte, "passop die boer met net een roer", n' paar goed het al probeer viniger as my .270 110gr Vmax hardloop, maar tot nou toe het nog niks dit reg gekry nie,  ;D en 110 gr help ook n' bietjie in die wind.
Graham
Mac

Ek is baie neskuurig om te hoor watse spoed jy uit jou .270 met 110gr V max'e kry? (seker so 3300) Volgens my kennis het die .277 110gr V-Max n BC van so 0.370 waar die mane wat die warm 6mm (6mm Rem Improved & .243 Ackley 3500fps sonder druk en dan groepeer hulle) die 87gr V-Max met n Bc van so 0.400 kan gebruik en lag lag die .270 se spoed kan "match" en verbeter,ons kan maar die ou 6mm'kies die Usain Bolt van die skiet wereld noem "baring one or two of the other calibers". BC speel n baie groot roll indie wind so hou hoer die BC is hoe beter en die spoed help ook en dit maak dit n dodelike kombinasie. Dit maak nie saak hoe vinnig jy weg spring nie dit maak saam hoe vinnig jy die doelyn oorsteek.

Re: knaldempers

Posted: Mon Sep 21, 2009 3:49 pm
by JACQUES BOTHA
n drie onde die pale help jou darem om die doelskop maklik te maak...so help nie jy blits oor die doellyn en hulle duik jou by die hoekvalg uit nie....en speed kills!!!!  So pasop vir die man met een roer en wat weet hoe om hom te gebruik.......

Re: knaldempers

Posted: Mon Sep 21, 2009 4:18 pm
by Louis102
Julle moet darem s? van watter doelyn julle praat.  Is dit nou die van die teenstaanders of jou eie doelyn.  Om jou eie doelyn met spoed en baie gereeld oor te steek help ook nie, soos die Bolanders die naweek geleer het.  :D

Re: knaldempers

Posted: Tue Sep 22, 2009 8:54 am
by tafjak
Dit maak nie saak hoe vinnig jy weg spring nie dit maak saam hoe vinnig jy die doelyn oorsteek.
...appels!!!!!!!!

Re: knaldempers

Posted: Tue Sep 22, 2009 12:15 pm
by intercooler
JACQUES wrote: n drie onde die pale help jou darem om die doelskop maklik te maak...so help nie jy blits oor die doellyn en hulle duik jou by die hoekvalg uit nie....en speed kills!!!![/u]  So pasop vir die man met een roer en wat weet hoe om hom te gebruik.......


Jacques ek weet speed kills dis mos die punt vandie oefening behalwe as jy nou will begin bokke pyl vir lewende verkope. Pasop vir die man met een roer veral as dit ou 6mmkie is.

Re: knaldempers

Posted: Tue Sep 22, 2009 2:36 pm
by tafjak
en speed kills!!!!
....nie altyd en noodwendig nie!!!!!

Re: knaldempers

Posted: Tue Sep 22, 2009 5:24 pm
by WillJak
....nie altyd en noodwendig nie!!!!!
Taffie, daar stem ek 100% saam, spoed laat hom meestal platter skiet, maar dis omtrent al, behalwe as jou IMPAK spoed na super snelhede toe begin gaan en die teiken is klein en lig relatief tot die energie uitset van die punt. Wat dood maak is die VOLUME van die wondkanaal deur kritieke organe en dit word bepaal deur vier primere faktore, in geen spesifieke volgorde nie; genoegsame penetrasie, die vorm van die punt ('n Solid met 'n plat neus sny 'n groter permanente kanaal as bv 'n ronde neus), die voorste oppervlak van die punt (na vervorming) en skootplasing.

Re: knaldempers

Posted: Tue Sep 22, 2009 8:55 pm
by Christo
6mmkie  ???

pasop jy maak aannames wat menige kalibers op hulle neuse laat kyk het. Veral as hy nog ge-IA is.

Christo

Re: knaldempers

Posted: Tue Sep 22, 2009 9:01 pm
by Ja3
Ja kyk, 'n 6mm met boonop 'n knaldemper is eers fataal.
Speed kills inderdaad, veral 'n jakkals wat jy bietjie sleg gevang het..