Page 5 of 5

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Tue Jul 09, 2019 12:47 pm
by Krobb
Dag Geno
Het jy nog n 2.5-10x50 beskikbaar?

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Tue Jul 09, 2019 1:25 pm
by Toxxyc
Ek sit net 'n possie hierin vir 'n vriend wat dalk 'n glasie sal wil koop noudat hy sy competency afgehandel het.

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Tue Jul 09, 2019 2:06 pm
by Frederik
Julle sal nie spyt wees nie as hy nog oor het ander kry die Black Moose scope

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Tue Jul 09, 2019 4:43 pm
by Xplicitly
Krobb wrote:Dag Geno
Het jy nog n 2.5-10x50 beskikbaar?
Sit nou self daai ding en wonder. Sal darm te fraai werk op .375.

Sent from my SM-G965F using Tapatalk

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Tue Jul 09, 2019 4:51 pm
by alecjohnson
Xplicitly wrote:
Krobb wrote:Dag Geno
Het jy nog n 2.5-10x50 beskikbaar?
Sit nou self daai ding en wonder. Sal darm te fraai werk op .375.

Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Kan getuig hy werk BAIE mooi op 'n 375.

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Jul 10, 2019 5:41 am
by Geno
More julle. Die 2.5-10×50 is uitverkoop en vervang met die Black Moose 1-6×24

Groete

Sent from my SM-G975F using Tapatalk

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Jul 10, 2019 7:06 am
by Xplicitly
Geno wrote:More julle. Die 2.5-10×50 is uitverkoop en vervang met die Black Moose 1-6×24

Groete

Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Wat prys hul? Ek is klaar sold! Seg dankie vir Frederik. Image

Sent from my SM-G965F using Tapatalk

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Jul 10, 2019 7:08 am
by Frederik
:laugh: Xplicity, dit was die foto né?

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Jul 10, 2019 7:40 am
by Geno
Xplicitly wrote:
Geno wrote:More julle. Die 2.5-10×50 is uitverkoop en vervang met die Black Moose 1-6×24

Groete

Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Wat prys hul? Ek is klaar sold! Seg dankie vir Frederik. Image

Sent from my SM-G965F using Tapatalk
R3800 normale prys. Hoe klink R3500 afgelewer op jou lessenaar?

Sent from my SM-G975F using Tapatalk

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Jul 10, 2019 8:18 am
by ruaanb
Al enige ander kruishare vir die 3-12 beskikbaar Geno?

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Jul 10, 2019 5:48 pm
by Xplicitly
Geno wrote:
Xplicitly wrote:
Geno wrote:More julle. Die 2.5-10×50 is uitverkoop en vervang met die Black Moose 1-6×24

Groete

Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Wat prys hul? Ek is klaar sold! Seg dankie vir Frederik. Image

Sent from my SM-G965F using Tapatalk
R3800 normale prys. Hoe klink R3500 afgelewer op jou lessenaar?

Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Mamma gaan redelik dem$%r in vir my wees. Ek gaan moet messe maak en verkoop dat dit bars. Image

Sent from my SM-G965F using Tapatalk

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Jul 10, 2019 6:03 pm
by Arnold
Ek het myne nog min gebruik maar hy kom so af en toe op 'n geweer.
Die 2.5-10x50 op my 6mm Creedmoor

https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/66651822_10162157983610341_3341652781567049728_o.jpg?_nc_cat=111&_nc_oc=AQmEB59_aFGEZKxy7DX_Ol7mqFivQLIE2thFa7Z_UPWnN3pBxs0P6_souB4U60j5nV8&_nc_ht=scontent-jnb1-1.xx&oh=cb0dff4ed6958c74892cf2d14b6bece0&oe=5DC4C074

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Jul 10, 2019 6:10 pm
by Geno
Xplicitly wrote:
Geno wrote:
Xplicitly wrote:Wat prys hul? Ek is klaar sold! Seg dankie vir Frederik. Image

Sent from my SM-G965F using Tapatalk
R3800 normale prys. Hoe klink R3500 afgelewer op jou lessenaar?

Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Mamma gaan redelik dem$%r in vir my wees. Ek gaan moet messe maak en verkoop dat dit bars. Image

Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Gesels met my. Ons kan n ruiltransaksie ook doen. So n mes steel maklik my hart.

Sent from my SM-G975F using Tapatalk

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Wed Jul 10, 2019 7:35 pm
by Krobb
Het enige een dalk so 2.5-10x50 in die mark?

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Thu Jul 11, 2019 10:06 am
by Stephan86
Geno wat is die buis grote van die nuwe Black Moose 1-6×24?

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Thu Jul 11, 2019 10:12 am
by ruaanb
ruaanb wrote:Al enige ander kruishare vir die 3-12 beskikbaar Geno?
?

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Thu Jul 11, 2019 10:16 am
by Geno
Nee Mater. Slegs Illuminated dot no.4

Sent from my SM-G975F using Tapatalk

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Thu Jul 11, 2019 10:16 am
by Geno
Stephan86 wrote:Geno wat is die buis grote van die nuwe Black Moose 1-6×24?
30mm

Sent from my SM-G975F using Tapatalk

Re: Te Koop: Wildgame geweer teleskope!

Posted: Fri Nov 22, 2019 9:24 am
by BenJacobs
Môre almal.
Met my soeke na 'n skoop het ek 'n paar mede "soekers" ontdek. Ek het hulle verwys na die Black moose 3-12x56, maar hulle almal se eerste reaksie was, dat hulle geen video's kry van die skoop nie. Kan iemand wat een het nie dalk so vinnige video maak nie? Niks fancy nie, net al die goeie en as daar is slegte punte van die skoop. Ek dink dit kan help met die verkope van die skoop. Net 'n idee.
Groete Ben