Page 5 of 5

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Posted: Wed Nov 04, 2015 6:39 am
by Gawie(13mm)
Ek sien Pinkes loer op die blad, so hy kan nie te besig wees nie ;D

Manne, PM my as jul die pryse wil hê.

Groetnis.

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Posted: Wed Nov 04, 2015 7:05 am
by Gawie(13mm)
JR68 wrote:Wangsak vir my asb.wat van jean wat gelyk 3de is? As daar nie n prys vir hom is sal ek myne afstaan.
Dagsê Nick.
Jean is vierde volgens Superbru se telkaart. Jy het 'n hoër wen persentasie as Jean en daarom jou derde plek. Baie geluk en PM my jou details.

Groetnis.

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Posted: Wed Nov 04, 2015 7:54 am
by JR68
Dankie gawie,wangsak vir my

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Posted: Wed Nov 04, 2015 8:26 am
by JDKey
JR68 wrote:Wangsak vir my asb.wat van jean wat gelyk 3de is? As daar nie n prys vir hom is sal ek myne afstaan.
Dankie vir die mooi gebaar maar Gawie is reg ek is 4de.

Ek is heel happy...

Your World Cup Predictor performance

Overall Performance
Matches predicted 48 / 48
Success in picking winners 90%
Global rank 9,235 / 245,280
South Africa rank 6,959 / 183,592
Pool Rankings
Rugby Union World Cup 2015 3 / 27
The Croods 2 / 11 - nice work!
4x4 Community 6 / 157
Growthpoint 547 / 11,547
AfriForum 359 / 8,075
SuperSport 1,063 / 25,347
Coke 6,353 / 180,001
Jaracal RWC 15 4 / 81

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Posted: Wed Nov 04, 2015 11:09 am
by Doppies
Dankie Gawie ek stuur PM