Landrover grappies

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
User avatar
.223 JAGTER
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Wed Sep 24, 2014 8:17 pm

Re: Landrover grappies

Post by .223 JAGTER »

Daar is n nuwe patent hoe om olie in n landy te gooi , jy vat die olie gooi dit bo-oor die enjin en dit loop automaties in enjin in :) maklik
Deur 'n begin te maak, maak jy soveel gouer klaar
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Landrover grappies

Post by cassie_calvinia »

haha! die draad moet eintelik wees, jaloers op landys!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Landrover grappies

Post by DawieKotze »

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Landrover grappies

Post by Nickvn »

"in an event which was eventually halted by torrential rain"

Hulle was die enigste een wat gery het voor die reen alles stop gesit het. :laugh: ;D >:D >:D
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Proudprado
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Jan 10, 2013 10:37 am

Re: Landrover grappies

Post by Proudprado »

My Prado se ratkas het gebreek. R34 000 om dit amper reg te kry. Baie snaaks.
Glock 17 en 21, CZ550 Lux .308 en 'n Winchester 1300
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Landrover grappies

Post by spekieries »

My swaer se Prado ratkas het ook so 4 jaar gelede opgepak. Die tweedehandse opgeboude ratkas het hom toe R34 000 gekos. Sy voertuig het so 200m van my huis hier in Centurion gaan staan. Hy bly in Krugersdorp. Die outo ratkas mag mos nie gesleep word nie. 'n "Lowbed" 8 uur die aand van Centurion tot in Krugersdorp (±50km) het hom R1800 gekos.

Ek is te arm om 'n outomatiese voertuig te ry.
Post Reply