Hallo Kaptein,
Die toets is eers op hold gesit.My 308 is in na die mechanics vir groter an langer exhaust.
My NF doen diens op die 243 en ek gaan nie nou krap waar dit nie jeuk so voor die veldskiete nie.
Ek sal julle op hoogte hou!
Groetnis die ou!
Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Brand New - Rudolph Veldskiet Tactical 6-24x50mm
Corne skree net as ek kan help met die scope 
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.