Page 5 of 5

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Tue Aug 18, 2015 3:06 pm
by Alwyn
Dankie Petrie

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Tue Aug 18, 2015 3:46 pm
by Ockert1992
Ek kyk ook uit vir hom!

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Thu Feb 18, 2016 6:46 pm
by Tertius Steyn
:laugh: Hello wil gou hoor of ek dalk groot asb n prys lys kan kry vir 2016 ? My epos adres is steyntertius@gmail.com groot asb en dankie

^-^ ^-^ :laugh:

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Fri Mar 25, 2016 7:59 pm
by Jakkals90
Hi kan ek vra dat die prys lys vir my ook gestuur word groot asb. Jac.steyn@live.com

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Fri Mar 25, 2016 9:36 pm
by Jay Jay
Hi, ek soek ook graag n pryslys - gerberjh@eskom.co.za

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Sat Mar 26, 2016 9:35 am
by AntonF
Hi ek soek ook een asb. antonfourie3@gmail.com

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Sat Mar 26, 2016 10:08 am
by GreyGhostGear
Goeie more,

Sal Dinsdag middag oopmaak vir n rondte bestellings.
Ek sal dan die pryse ens. hier plaas.
Lekker naweek!

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Sat Mar 26, 2016 12:35 pm
by AntonF
Regso dankie

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Mon Apr 11, 2016 9:48 am
by CMH
GreyGhostGear, julle maak voorwaar mooi klere en ek sien uit na die kans daarna om dit self te gebruik en af te show.
Mooi was nog nooit lelik nie

Terloops, waarso loop ons jul by produkte tydens Huntex raak?

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Mon Apr 11, 2016 12:38 pm
by Tertius Steyn
Kan self ook nie wag vir daai pakkie nie! Haha ;D ;D

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Thu Apr 28, 2016 7:18 am
by Tertius Steyn
More more! Man wil net veoggend kom en vir Petrie baie baie dankie se, het my pakkie ontvang en julle maak sowaar baie baie mooi klere! Sal beslis in die toekoms weer by julle koop[GRINNING FACE WITH SMILING EYES] as die volgende orders weer geneem word sal ek beslis weer so paar goedtjies bestel, weereens baie dankie Petrie, Julle is tops!

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Thu Apr 28, 2016 10:17 pm
by GreyGhostGear
Wulf wrote:More more! Man wil net veoggend kom en vir Petrie baie baie dankie se, het my pakkie ontvang en julle maak sowaar baie baie mooi klere! Sal beslis in die toekoms weer by julle koop[GRINNING FACE WITH SMILING EYES] as die volgende orders weer geneem word sal ek beslis weer so paar goedtjies bestel, weereens baie dankie Petrie, Julle is tops!
Plesier Tertius! Ek is bly jy is tevrede.