Impala punte vir JAG
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG
Danie
Jy het basies hierdie grappie begin, so jou teenwoordigheid is nie onderhandelbaar nie! Lyk my jy besef nie die erns en enorme verantwoording wat nou op ons skouers rus nie! Hierdie geskiedkundige gebeurtenis kan nie nou n aaklige dood sterf agv die elusie van afstand nie! Ek weet nie wie anders skiet met Impala's nie, so hoe nou? Almal vir een en een vir almal!!! Kom nou, ons wag in spanning! Res van die maatjies, praat asb ook!!
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Danie Lombard .243
Re: Impala punte vir JAG
Die naweek wat jul gaan impala navorsing doen is dit Sanveld SAJWV tak se jaareind funkie. Ek is die voorsitter. Sal nie vars lyk as ek jag en speel en nie by die verrigtinge is nie.
Wens ek kon jul join maar ek kan nie. Skiet raak, skiet mooi en die impala sal sy deel doen.
Skiet skeuis en sleg en die bok is gekwes.
Ek wag in spanning vir die impala kommisie van ondersoek se bevindinge.
Wens ek kon jul join maar ek kan nie. Skiet raak, skiet mooi en die impala sal sy deel doen.
Skiet skeuis en sleg en die bok is gekwes.
Ek wag in spanning vir die impala kommisie van ondersoek se bevindinge.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Impala punte vir JAG
Daan
Is dit dan nie van pas as jy die verrigtinge mis oordat jy in die jagveld sit nie?

Grap sommer en verstaan jou delemma. Ons gaan wel jou keuses in die lewe vir so n ruk teen jou hou!
Wout
PS Ek sal jou gedeelte van die kos opeet en die drank opdrink!
Is dit dan nie van pas as jy die verrigtinge mis oordat jy in die jagveld sit nie?
Grap sommer en verstaan jou delemma. Ons gaan wel jou keuses in die lewe vir so n ruk teen jou hou!
Wout
PS Ek sal jou gedeelte van die kos opeet en die drank opdrink!
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Wouta
Moenie nou al te veel uitpraat nie maat!
Daai 110gr Impala sal sy deel doen, stress less....
Stef
Moenie nou al te veel uitpraat nie maat!
Daai 110gr Impala sal sy deel doen, stress less....
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Geno, is daai .308 se loop al skoongemaak? 
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Jagtersdok, hoe lyk dit, kon jy al plan sien met jou "dilemma"?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Impala punte vir JAG
Jaja! Kort nou net daardie fouling skootjie, dan gooi sy mooi!Stefan764 wrote: Geno, is daai .308 se loop al skoongemaak?![]()
Goed, beter, 6millimeter!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Om trug te kom by die punt...
Ek het nou vanaand weer daai Imalas bekyk en ek is vol vertoue in die beginsel waarop die punte ontwerp en gebou is. Daar is nie n manier as n man die vitals raakskiet dat daai bok nie gaan uitbloei nie...
Ek sit nou ook so en dink: ons toets gaan wees, as toestande dit toelaat, om n blesbok/rooibok plankdwars deur die enjinkamer te dreun. Nou wil ek by julle manne weet. As n man die bok slag en die kop teen n hoekpaal vasmaak, sal n ou n akkurate resultaat kry van n kopskoot as n ou n Impala tussen sy oe deurjaag? Dan kan n ou sommer 2 toetse op dieselfde bok doen. Of gaan die feit dat die bok se kop nie fisies aan hom vas is en deur die nek ondersteun word nie keer dat n ou n akkurate weergawe van so n kopskoot kry?
Julle gedagtes asb manne.
Stef
Ek het nou vanaand weer daai Imalas bekyk en ek is vol vertoue in die beginsel waarop die punte ontwerp en gebou is. Daar is nie n manier as n man die vitals raakskiet dat daai bok nie gaan uitbloei nie...
Ek sit nou ook so en dink: ons toets gaan wees, as toestande dit toelaat, om n blesbok/rooibok plankdwars deur die enjinkamer te dreun. Nou wil ek by julle manne weet. As n man die bok slag en die kop teen n hoekpaal vasmaak, sal n ou n akkurate resultaat kry van n kopskoot as n ou n Impala tussen sy oe deurjaag? Dan kan n ou sommer 2 toetse op dieselfde bok doen. Of gaan die feit dat die bok se kop nie fisies aan hom vas is en deur die nek ondersteun word nie keer dat n ou n akkurate weergawe van so n kopskoot kry?
Julle gedagtes asb manne.
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Danie Lombard .243
Re: Impala punte vir JAG
Stefan
Ek sal vir ons die breinskoot toets op 'n bok doen sommer hier in my "backyard". Sal vir ons IMPALA KOMMISIE VAN ONDERSOEK MANNE 'n springbok deur die ore stoot met die 130gr .30kal impala in my .300 Win Mag. Sal ook probeer dat JB dit vir ons afneem met sy digitale video kamera.
Klink dit vir julle na 'n plan?
Ek sal vir ons die breinskoot toets op 'n bok doen sommer hier in my "backyard". Sal vir ons IMPALA KOMMISIE VAN ONDERSOEK MANNE 'n springbok deur die ore stoot met die 130gr .30kal impala in my .300 Win Mag. Sal ook probeer dat JB dit vir ons afneem met sy digitale video kamera.
Klink dit vir julle na 'n plan?
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Kan nie wag om die video te sien nie Danie!
Mar dink jy my plan sal n akkurate weergawe wees?
Mar dink jy my plan sal n akkurate weergawe wees?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Danie Lombard .243
Re: Impala punte vir JAG
Enige plan is 'n goeie plan ou Stefan.
Ek kom agter dat een produk vir een ou werk en vir 'n ander ou nie. Dink net aan motorkarre ens. Party sweer by 'n fabrikaat en die ou kry net plesier en jare se dien uit dit uit, terwyl die ander ou dieselfde produk haat en nie met dit regkom nie.
Net so met die skiet goed.
Ek kom agter dat een produk vir een ou werk en vir 'n ander ou nie. Dink net aan motorkarre ens. Party sweer by 'n fabrikaat en die ou kry net plesier en jare se dien uit dit uit, terwyl die ander ou dieselfde produk haat en nie met dit regkom nie.
Net so met die skiet goed.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Ek hoop nie jy try nou aan my n blerrie Nissan smous nie! Dis nou vir jou n klomp _ _ _ !!
Hahahaha!! Nee ek stem saam ou Danie, manne se smaak verskil maar. Wil nogtans die goeters toets. Hoor Wouter praat van vroeg in die nuwe jaar?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Impala punte vir JAG
Stef
YOU CAN WITH A NISSAN!!!
my ou hardbody het darem al paar cruisers en rovers uit die sand gesleep. Moet s? die rede hoekom daai manne vas gesit het was als die pilots sekuld
YOU CAN WITH A NISSAN!!!
my ou hardbody het darem al paar cruisers en rovers uit die sand gesleep. Moet s? die rede hoekom daai manne vas gesit het was als die pilots sekuld
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Haha! Ja nee Neelsman, ek hoor jou!
Vriend van my bel my noudie dag, hoogsdemoerin. Hy staan langs die pad met sy pa se plinternuwe (nog nie 20 000km op nie) langs die grondpad oppad huis toe van die ander plaas af.
Het n klapgeluid gehoor (gedink dit is en het geklink soos n klip) en sien toe al die olie loop uit die diff uit. Hy is heel ontsteld lat n klip n Nissan (nogal n "Hardbody" genoem) se diff kan stukkend slaan.
Anyway, week later bel die agent hulle en se die bakkie is klaar en R13 000 later tel hulle die bakkie met n splinternuwe diff op. So in die uitstap se die verkoopsman vir my vriend:
"Onthou, moet nou nie WEER met die diff-lock aan op die grondpad ry nie..."
Hahaha! Hulle het bees gewerk, vasgesit, met die diff-lock uitgekom en toe skoon vergeet om die ding af te sit!
True story...
Stefan
Vriend van my bel my noudie dag, hoogsdemoerin. Hy staan langs die pad met sy pa se plinternuwe (nog nie 20 000km op nie) langs die grondpad oppad huis toe van die ander plaas af.
Het n klapgeluid gehoor (gedink dit is en het geklink soos n klip) en sien toe al die olie loop uit die diff uit. Hy is heel ontsteld lat n klip n Nissan (nogal n "Hardbody" genoem) se diff kan stukkend slaan.
Anyway, week later bel die agent hulle en se die bakkie is klaar en R13 000 later tel hulle die bakkie met n splinternuwe diff op. So in die uitstap se die verkoopsman vir my vriend:
"Onthou, moet nou nie WEER met die diff-lock aan op die grondpad ry nie..."
Hahaha! Hulle het bees gewerk, vasgesit, met die diff-lock uitgekom en toe skoon vergeet om die ding af te sit!
True story...
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Impala punte vir JAG
Ek weet van iemandwat dit oor gekom het met 'n splinter nuwe uit die box Toyota Hilux. Hy het nie gedink dit was 'n grap toe hy 3 km van die verkoops garage gaan staan het nie. hahaha
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Ja nee, dinge loop soms skeef.
Neels ek het daai Impalas gelaai gistraand. By TPL = 81mm begin en opgewerk tot by 83mm. As die weer hou gaan ek so 3pm opi skietbaan wees.
As ons uitreen, NO PROB, dis die lekkerste (en enigste
) rede om nie te gaan skiet nie.
Hoop die Impis stel nie teleur nie.... As daar iets te wyse is sal ek dit onder "Trofee-Papierbokke" in die Trofeekamer gaan plaas, maar kom ons kyk mar eers voor ons dinge vooruit loop
Thanks vir al jou hulp Neels.
Stefan
Neels ek het daai Impalas gelaai gistraand. By TPL = 81mm begin en opgewerk tot by 83mm. As die weer hou gaan ek so 3pm opi skietbaan wees.
As ons uitreen, NO PROB, dis die lekkerste (en enigste
Hoop die Impis stel nie teleur nie.... As daar iets te wyse is sal ek dit onder "Trofee-Papierbokke" in die Trofeekamer gaan plaas, maar kom ons kyk mar eers voor ons dinge vooruit loop
Thanks vir al jou hulp Neels.
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
jmb
Re: Impala punte vir JAG
Stefan het jy 'n chronograaf? Ek dink nog steeds met Impala's sal jy moet gaan vir spoed anders gaan hulle nie op die bokke werk nie.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Nee ek het ongelukkig nie n chrony nie.... Ek sal maar moet een aanskaf as ek die manne so luister opi forum, maar dis mar baie geld (amper n gemsbok!) hehe...
Neels het uitgewerk dat die spoed met 49,9gn S355 en die 110gn Impala so teen 3140ft/sek gan loop. Dink jy dis te min Johan?
Thanks
Stef
Neels het uitgewerk dat die spoed met 49,9gn S355 en die 110gn Impala so teen 3140ft/sek gan loop. Dink jy dis te min Johan?
Thanks
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
jmb
Re: Impala punte vir JAG
Stefan ek weet nie. My ondervinding was met 130 Impala's in 'n 308. Die goed het nie so lekker gewerk op die bokke wat ons geskiet het nie. Afstande was 200m plus. Ek dink nog steeds uit die aard van die punt moet die ding spoed nodig he om te werk. Ek het egter geen idee hoe vinnig dit moet wees nie. Stefan spaar maar vir 'n chrony. Ek dink dit is die belangrikste stuk toerusting wat jy moet he as jy herlaai.
-
Danie Lombard .243
Re: Impala punte vir JAG
Sommer os op die jas oor die nissan en die diff
As hy 'n diff lock het is dit seker 'n gearmax/dana diff. Nuwe een kos by gearmax gefit so R6000-00 Dalk effens meer. Maar nie R13000-00 As dit 'n imported diff is, is R13000-00 te min geld, imports is duur. 'n Diff kan nie breek, soveel so dat die casing breek en die olie uitloop as mens perongeluk met die diff lock aan op 'n grondpad teen 'n hoe spoed ry nie. Met my jag double cab 4X4 ry ek baie met die diff lock aan in die veld en op die twee spoor plaas paaie, en so nou en dan gooi ek kole. Soms 100km/h en as ek by die veld brande is ry ek ook vir ure met die diff lock aan. As iets verkeerd gaan kan een van die sideshaft's se splinds strip binne die planet gear, of die sideshaft af draai, breek. Worst case senario, die castle gear en hub/sleeve van die lock gedeelte kan "dalk" breek. 'n Diff casing breek nie sommer nie, en as hy breek is daar groot vout met die crown wheel en pinnion gear, sowel as met die spider planetary gears.
Sommer so 'n knerts oor 'n diff.

Stef ek sal my Chrono saam bring
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Impala punte vir JAG
Manne 3000fts in enige kaliber is haastig genoeg. Met die ou toetsie wat gedoen gaan word gaan ons kyk of al die "claims" wat gemaak word wel so is, en ek wat nie tyd vir Impala's het op die stadium nie, sal hulle verseker weer oorweeg as die bevindinge wel ooreenstem met die claims.
Danie ek like dit as man so weie algemene kennis het soos jy. Ek stem saam met jou oor die crown wheel en pinion as hy die diff stukkend slaan deur die casing. Die ander manier hoe dit gebeur as jy die "Van" lekker opwen en daai clutch drop op gereelde basis dan breek hy ook so lekker.
(Het my oorgekom met my vorige bakkie)
Danie ek like dit as man so weie algemene kennis het soos jy. Ek stem saam met jou oor die crown wheel en pinion as hy die diff stukkend slaan deur die casing. Die ander manier hoe dit gebeur as jy die "Van" lekker opwen en daai clutch drop op gereelde basis dan breek hy ook so lekker.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala punte vir JAG
Thanks Dok! Sal gaaf wees, dan kan ek ook nou bietjie weet teen watse spoed daai 7mm gooi.
Stef
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Impala punte vir JAG
Daan, Stef en die ander
Ek lees die hele verhaal soos wat julle aangaan en vir my is daar een ding wat ek graag uit die toets wil weet.
Ek skiet meestal Springbokke en Blesbokke kopskote want ek wil nie vleis mors nie en is vies vir die bloed swam wat die Bonzai maak as ek moet deur die enjin kamer gaan. So vir my gaan dit daaroor dat ek die koeel wil gebruik in die Bonzai en dan enjinkamer houe gooi(AS DIT MOET) sonder baie vleisskade.
'n Springbok is so klein dat mens nie kan bekostig om te veel vleis te mors nie.

Geroer-nie geskud nie