Page 5 of 5

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Thu Jun 27, 2013 8:25 pm
by Cobus(Cobb)
Marc wrote:
Cobus(Cobb) wrote:Ek sweer dit word daagliks erger.....
Verseker, ek sukkel my bas af met alles, PC, laptop, iPhone , niks wil meer glad loop nie :(
Ek weet die forum is verniet en ek wil nie kla nie...noem dit maar net...hy was sopas amper 'n uur af...

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Thu Jun 27, 2013 8:27 pm
by mariusr
Sukkel netso soms foon en laptop?

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Thu Jun 27, 2013 8:30 pm
by Pappabeer
Yip, vandag het ek bal gebak by die huis voor die heater. Die plan was een uur herlaai, een uur jaracal en die siklus te herhaal... Nodeloos om te sê ek het baie meer herlaai as beplan...

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Thu Jun 27, 2013 10:02 pm
by jaracal
Ek sal dit waardeer indien julle wanneer julle die probleem kry my e-pos by hein@jaracal.com met die tyd wanneer dit gebeur het. Dan ook wat die aksie was wat jy gedoen het. Het jy jaracal net probeer oopmaak, het jy probeer post, ens.
Ek sal dit werklik hoog op prys stel want dit is al hoe ons die probleem sal regkry. Die forum het baie glad geloop so iets het intussen gebeur om die error vir ons te gee.

Groete
Heinrich

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Fri Jun 28, 2013 6:07 am
by vlakvark1
Het e-pos gestuur

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Fri Jun 28, 2013 9:03 am
by jaracal
Ek het nou net met die server se mense gepraat 08h45 en dit lyk nou of nou glad loop. Indien julle nou enige probleme kry laat my asb weet. Dit is nogal 'n groot frustrasie indien die probleem nou en dan opduik.

Groete
Heinrich

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Fri Jun 28, 2013 9:09 am
by Pappabeer
Sovêr loop hy seepglad!

Dankie vir almal wat daaraan gewoel het se moeite!

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Fri Jun 28, 2013 9:16 am
by mariusr
Defnitief beter dankie Heinrich!!

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Fri Jun 28, 2013 9:38 am
by vlakvark1
mariusr wrote:Defnitief beter dankie Heinrich!!
Sommer baie beter ;) ;)

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Fri Jun 28, 2013 9:46 am
by Foxcreek
Baie baie baie beter. Baie dankie.

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Fri Jun 28, 2013 12:33 pm
by Piet Pille
It's alive!!!!!! ;D ;D

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Sat Jun 29, 2013 7:29 am
by jaracal
Sorry manne, amper 'n hartaanval gehad vanoggend.
Dit lyk vir ons of 'n Bot soso.com (soos google bot en MSN bot) die verskriklike "traffic" genereer het en het ek hulle IP nou geblok.
Laat weet indien daar nog probleme is. E-pos werk die vinnigste.
Groete
Heinrich

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Sat Jun 29, 2013 7:34 am
by vlakvark1
Dankie oom dit lyk noe weer reg
Amper was my saterdag in sy m@3r toe ek nie kon inkom nie :( :(

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Sat Jun 29, 2013 7:39 am
by mariusr
Ja wys eror code 403 forbidden! Dog ons is ge hijack!! Lyk nou weer reg?

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Sat Jun 29, 2013 7:45 am
by LUAN
Ek ook gesukkel om in te kom maar nou wys hy net 2 nuwe posts waars die res!?

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Sun Jun 30, 2013 4:36 pm
by jaracal
Het enige persoon weer 'n error message gekry?
Laat weet asb.
Groete

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Sun Jun 30, 2013 4:42 pm
by PWV
Smaak my die besigheid werk nou 100%.

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Sun Jun 30, 2013 5:30 pm
by Foxcreek
Hein
Daar is nou met myne geen meer probleme nie. Hy loop nou seepglad, soos van ouds.
Baie dankie.

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Sun Jun 30, 2013 5:32 pm
by Cobus(Cobb)
Ook weer blitsig by my kant......maar ek moet nou weer heeltyd inlog.

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Sun Jun 30, 2013 8:05 pm
by jaracal
Cobus(Cobb) wrote:Ook weer blitsig by my kant......maar ek moet nou weer heeltyd inlog.
Ek het die sessions 2 ure gemaak, ek het die blokkie gekliek van keep me logged in en gebruik Crome en hoef nie elke keer in te log nie

Kyk of dit vir julle werk
Groete