Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Geno »

Kan iemand vir ons 'n groot projektor skerm saambring?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by G-force »

Geno ons het alles daar my maat.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Geno »

Thanks pel
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Geno »

Naamlys van "Kursus Groentjies"

1) G-Force (+Kyle/ Caylin??)
2) Dawie Malan
3) Cobus(Cobb)
4) Kampies (+ Jaco)
5) De Beer
6 ) Prohunt
7) Michiel (MCR)
8.) Chrisjan
9) Jan Tanne se pel (Zyler)
10) Vincehond
11) Dalton
12) PAC (+JC)
13) Martin
14) Tommy vd Berg




Naamlys van "Kursus Veterane"

1) Geno
2) Blok??
3) Scalla (Iemand moet tog Taffie se Datsun alweer regmaak)
4) Jassie (Deur die dag, nie oorslaap nie)
5) PvdW (Net in die aande saam kuier, nie oorslaap nie)
6) Basie (Tafjak se co-pilot)
7) Ian (Tentatief)
8 ) Deon Stegmann (Kom hallo sê voor hy oorsee gaan)
Kuiergas: JohannHorn
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 837
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by prohunt »

Nou kyk nou net hoe lekker het die lys so op dié laat stadium aangegroei. Mooi man ;D
User avatar
LN (Louis)
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Fri Aug 27, 2010 5:35 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by LN (Louis) »

Julle is amper op my voorstoep. Wens ek kon dit bywoon maar die finansies druk so bietjie.
Kampies
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Fri Dec 28, 2012 5:13 am

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Kampies »

Naand Manne

Ek kom met slegte en goeie nuus.
1) Lyk my Jaco het warm moeilikheid by die huis gekry oor sy Fisika toestand en hy skryf Maandag weer toets. So hy sal nie meer kan saamgaan nie.
2) As ek die lys van mense so kyk dan wil ek toestemming vra of ek die 15 e plek kan volmaak met Herman de Goede, hy wil ook graag die kursus bywoon.

Dankie
Hanno Kampman
User avatar
De beer
Full Member
Full Member
Posts: 127
Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by De beer »

Dit is n lekker groep manne. Ek het ook n wiskundethie wat vir my wag maar ek los hom vir na die naweek. Sien baie uit. Dankie geno en ge vir al die reelings. Wardeer baie
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Geno »

Naamlys van "Kursus Groentjies"

1) G-Force (+Kyle/ Caylin??)
2) Dawie Malan
3) Cobus(Cobb)
4) Kampies
5) De Beer
6 ) Prohunt
7) Michiel (MCR)
8.) Chrisjan
9) Jan Tanne se pel (Zyler)
10) Dalton
11) PAC (+JC)
12) Martin
13) Tommy vd Berg
14) Herman de Goede




Naamlys van "Kursus Veterane"

1) Geno
2) Blok
3) Scalla (Iemand moet tog Taffie se Datsun alweer regmaak)
4) Jassie (Deur die dag, nie oorslaap nie)
5) PvdW (Net in die aande saam kuier, nie oorslaap nie)
6) Basie (Tafjak se co-pilot)
7) Deon Stegmann (Kom hallo sê voor hy oorsee gaan)
Kuiergas: JohannHorn
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Geno »

More manne.
Taffie en Basie het die trek oor die Groot Rivier oorleef, en vanoggwend 5uur veilig in die Transvaal aangekom. Ek het hulle koffie gegee, en gelos om bietjie te slaap.

Gé,
Borde, glase, eetgerei en so aan? Moet ons bring, of is daar?
Dan, Schalk het gevra vire slaapplek asb. Jammer dis so op 99% wat jy nog moet reëlings tref.


As ek die weer so loer, gaan daar vannaamd eerder gekuier word, en slegs more-aand gejag word.

https://dl.dropbox.com/u/49750262/Miscellaneous/Screenshot_2013-02-28-20-36-21.png

https://dl.dropbox.com/u/49750262/Miscellaneous/Screenshot_2013-02-28-20-36-40.png
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by G-force »

Manne het nou met my swaer gepraat.Wat daar is soos volg.
Drie army chopper tente met twee beddens elk.
Een groot gras dak wat toegemaak is met 14 beddens in.
Daar by die boma langs die vuur is twee groot dubbel beddens onder n riet dak.
Genp bring n kamp wa vir hom,paar manne bring eie tente.
So as jy nie saam ander manne wil deel nie dan moet jy maar jou tent bring.
As julle jul eie eetgerei kan bring sal dit makliker wees.
Weereens bring warm goed saam,my swaer se dis al koud daar snags.
Sien julle later!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by BLOK »

G-force wrote:Manne het nou met my swaer gepraat.Wat daar is soos volg.
Daar by die boma langs die vuur is twee groot dubbel beddens onder n riet dak.

Ek deps klaar die een, hoef ek darem in die oggend ure nie ver te stap en almal wakker te maak as ek gaan slaap nie. ;) ;D ;D ;D


Sien uit om al die ou hande weer te skud en die nuwes te leer ken. Gaan lekker wees.

Ge

Enig iets anders wat ons kan saambring, skree ek help graag. Het julle genoeg hout of kan ek maar paar sakkies laai.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by G-force »

Blok as jy gratis hout kan kry,regte egte hout sal dit gaaf wees anders sal ons regkom!Thanks man.
Ek boek een dubbel bed uit vir jou.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by BLOK »

Ek sal kyk le so paar sakkies sekelbos wat ek kan opgooi.

Wardeer die bed. ;)
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Geno »

Rigting aanwysings vanaf die Lynnwood/ Hans Strydom kruising:

Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Cobus(Cobb) »

As 'n ander "pa en seun" combo nie die bed langs Blok vat nie, deps ek hom...

Cheers
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by BLOK »

Cobus(Cobb) wrote:As 'n ander "pa en seun" combo nie die bed langs Blok vat nie, deps ek hom...

Cheers

Solank jy net nie balke in die nag saag nie, juis hoekom ek die een gevat het. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Cobus(Cobb) »

Nee mater, ek slaap sag soos 'n prinses.....
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Geno »

Hier is 'n Word formaat padkaart. As iemand nou nog gaan verdwaal, sorry!
https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... %2068A.doc
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by G-force »

Geno wrote:Rigting aanwysings vanaf die Lynnwood/ Hans Strydom kruising:

Geno daai een pad is toe op die roete.Hul moet van daai laaste aanwysings af werk.As iemand verdwaal skakel my op 0823789729.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by BLOK »

Ge

Kan ek ook van die N4 se kant af die R223 vat, kan net makliker vir ons werk wat die N4 al die pad mee kom.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by G-force »

Blok daar is nie n afrit van die N4 af op die R223 nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by BLOK »

Dankie Ge
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by Dawie D »

Manne

Ek hoop julle het julle "bergklim skoene" saam gevat, soos ek vir Blok ken gaan daar verseker erenstig berg geklim word tot vroeg in die more.
Julle sal moet sterk staan, jy vat nie daai ponie aan teen n berg uit nie.

Groete Dawie
User avatar
JohannHorn
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Wed Aug 15, 2012 7:59 pm

Re: Roepkursus - Pretoria = 2de en 3de Maart 2013

Post by JohannHorn »

Hoe gaan dit daar met die kursus?
Post Reply