Page 5 of 5

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Mon Aug 26, 2013 8:16 am
by SV MAD (Henk)
Hi Geno. Wanneer het jy die Bowtech gekry?

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Mon Aug 26, 2013 8:19 am
by Geno
Yes Henk.
Reno (Kewer hier op die forum) het 'n Knight gekry verlede week.
Hy het my toe jammer gekry omdat ek met 'n 15 jaar ou Mathews skiet, en sy Airborne vir my gegee. ;D

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Mon Nov 18, 2013 3:57 pm
by MJK
48. MJK - PSE boog en nog een vir kinders! :o

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Thu Mar 15, 2018 10:23 am
by J le Roux
1.G-force-n Paar tradisionele boe van 50#-80#
2. FCLoretz - Reflex Highlander 70pond
3. Henrie - Mathews Z7, 75 pond
4. Heinrich
5. Geno - Bowtech Destroyer 350, 70#
6. SV MAD HOYT RULES: Maxxis 35, 95 Pounds.
7. Eugene
8. Marno
9. Kalahari
10. Daneel
11. Johnnie
12. Manie - Bowtech Invasion, 80 pond
13. Douw
14. Herman
15. Kallie
16. Christo
17. VdWalt
18. Lapman
19. Eltie
20. Roger - Hoyt Rampage 72# & Hoyt Vector Turbo 82#
21. Ghoon
22. JPS - Bowtech Destroyer 350, 70pond
23. Hugo
24. PaulM
25. Dimitri
26. Johandj
27. Zaber
28. Skolla
29. Zack Benade
30. Kerneels S.
31. Basie Bowtech Alegiance 80#
32. theedge
33. egenis PSE DNA 70#
34. mw Hoyt maxxis 31, 70 pond
35. henslin Bowtech Assisin #68
36. Gerhardu - Mathews Monster7 80#
37. Wildjagter - Bowtech Destroyer 350
38. LongWolf
39. Tarzan Mathews DXT
40. Johan - Mathews Switchback XT
41. Alphamale
42. Johan04 Bowtech Destroyer 340
43. Jakkie 321
44. HennieC Monster 6 80# loop soos muis met slippers.
45. Pappabeer - PSE
46. Boogman - PSE + Bowtech + Trad
47. Ruan de Jager - Bowtech Destroyer 350
48. MJK - PSE boog en nog een vir kinders!
49. J le Roux- PSE X-Force Axe7 (en UX2)

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Thu Mar 15, 2018 10:29 am
by J le Roux
J le Roux- PSE X-Force Axe7

Ek weet nie of hierdie 'n boog jagbende en/of 'n skietbende is nie, maar ek skiet nog net teiken. Ek gaan DV my eerste 3D doen 07 April by Koror Koro in Warmbad. Sien ek iemand daar?

PS. Ek het die boesmanne maar altyd so aangekyk, maar hierdie is nou 'n gogga wat byt!

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Thu Mar 15, 2018 12:34 pm
by BenJacobs
Hoyt ultramag.

Re: Bende.....Boog Bende

Posted: Thu Mar 15, 2018 12:36 pm
by BenJacobs
So drie jaar terug geld by my oupa (ook 'n boog jagter) geleen en vir my 'n tweedehandse hoyt ultramag gekoop.