308 Mauser
-
Apie reilly
308 Mauser
Wie ken n mauser 308 met n (cannon) slot aksie? As ek geweet het hoe om foto op te laai sou ek hom opgesit het.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 308 Mauser
Apie,
Click op reply, dan as die venstertjie oop is, gaan jy by Additional Options links onder, dan by Attach, Browse vir jou foto, en jy's gewax. As jy sukkel, mail maar die foto vir my. vanniekerk dot eugene @ yahoo.com
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
-
Apie reilly
Re: 308 Mauser
hoop ek het dit reggekry
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Andre Hugo
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Mon May 24, 2010 12:37 pm
Re: 308 Mauser
Hi Apie
Ek het self so 'n geweer. Ek daag enige dag enige ou uit om teen daai geweer te skiet. Dit is van die akuraatste geweere wat ek ken. Daar is baie stories rondom die geweere in Suid Afrika en hoe hulle hier gekom het. Myne is in 1972 gekoop op Victoria Wes. Die verkoops man het toe vir my pa vertel dat daar net 5 die land in gekom het. Baie jare later jag ons koedoes op Douglas en my ma se suster se man haal toe dieselfde geweer uit sy sak. Toe ons vir hom vra waar kry hy die geweer toe vra hy dadelik of ons dieselfde storie vertel is. Hy het sy geweer op 'n heel ander plek gekoop. Sy tannie het ook een. Hy het toe die later oor gekoop van sy tannie. So hy het nou twee, ek een en dat weet ek van mense wat een gehad of het by Tosca maar die was in 'n .375 kaliber gewees. Sal graag wil weet of dieselfde storie aan jou geweer gekoppel was. Daar het seker later nog van die geweere die land in gekom. As jy dieselfde storie het weet ek nou van vier .308 en dan die een .375 en in totaal is dit dan vyf.
Groete
Andre

Glad nie daai storie gehoor nie. Het die geweer by n ou oorgekoop wat ek mee saam gewerk het so 5 jaar terug. Het die geweer gekoop vir R2500. Het met n wapensmit in boksburg eendag gepraat en hy het my gese van dat hy n wapen smit is is dit die tweede mauser wat hy nog gesien het. Hy is al 20jaar n geweer smit. Hy doen meeste van blou meulle daar in alberton se geweere.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 Mauser
Jy het een foto opgekry. Hoe lyk dit met meer wat die slot alleen wys sodat die sluitaksie beter vertoon word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: 308 Mauser
Ek dink dit is 'n Mauser mod 66. Ek het baie jare gelede een in .458 Win by 'n handelaar in die Vaaldriehoek gesien.
Groete
Thinus
Groete
Thinus
Last edited by ThinusS on Fri Oct 28, 2011 2:21 pm, edited 1 time in total.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: 308 Mauser
Andre, plaas so paar groepe wat die geweer skiet dat ons kan sien hoe mooi hy maak.Andre Hugo wrote: Hi Apie
Ek het self so 'n geweer. Ek daag enige dag enige ou uit om teen daai geweer te skiet. Dit is van die akuraatste geweere wat ek ken. Daar is baie stories rondom die geweere in Suid Afrika en hoe hulle hier gekom het. Myne is in 1972 gekoop op Victoria Wes. Die verkoops man het toe vir my pa vertel dat daar net 5 die land in gekom het. Baie jare later jag ons koedoes op Douglas en my ma se suster se man haal toe dieselfde geweer uit sy sak. Toe ons vir hom vra waar kry hy die geweer toe vra hy dadelik of ons dieselfde storie vertel is. Hy het sy geweer op 'n heel ander plek gekoop. Sy tannie het ook een. Hy het toe die later oor gekoop van sy tannie. So hy het nou twee, ek een en dat weet ek van mense wat een gehad of het by Tosca maar die was in 'n .375 kaliber gewees. Sal graag wil weet of dieselfde storie aan jou geweer gekoppel was. Daar het seker later nog van die geweere die land in gekom. As jy dieselfde storie het weet ek nou van vier .308 en dan die een .375 en in totaal is dit dan vyf.
Groete
Andre
Last edited by Piet Breedt on Sun Nov 06, 2011 7:19 pm, edited 1 time in total.
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: 308 Mauser
Ek het al so 308 Mauser 66 op Ellisras gesien.....
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe