Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Mon Oct 03, 2011 3:23 pm
Ag nee man Ludwig....
Nou de duiwel gaan ek my lope so gepolish kry...
Wonder nogal hoe daai loop so "gelap" word om daai afwerking te kry...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Mon Oct 03, 2011 3:54 pm
Sal maar n spaar rekening oop maak sodat elke maand bietjie kan weg sit...
Wil die 30 06 om bou in baan geweer.
Dink aand die 6.5 Swede ...
Gaan darm mooi maak met so n loop.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Mon Oct 03, 2011 4:11 pm
sal eers n bore scope moet koop...
sal elke loop wat ek kan in die hande kry sit en deur werk en oefen
as ek dan reg is om my loop te kies gaan ek presies weet wat om te loer voor...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
BLOK
Hero Member
Posts: 5982 Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Post
by BLOK » Mon Oct 03, 2011 4:22 pm
Gerhard bou nou vir jou so 6.5x47 dan vertel jy my hoe hy skiet dat ek ook een kan bou
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Mon Oct 03, 2011 4:26 pm
BLOK wrote:
Gerhard bou nou vir jou so 6.5x47 dan vertel jy my hoe hy skiet dat ek ook een kan bou
Nou wat is die probleem met die Swede?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
BLOK
Hero Member
Posts: 5982 Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Post
by BLOK » Mon Oct 03, 2011 4:30 pm
Gerhard
Al probleem is ek het nog nie een gebou nie maar dink na die 204 sal dit hy wees op die lys.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Mon Oct 03, 2011 4:31 pm
BLOK wrote:
Gerhard
Al probleem is ek het nog nie een gebou nie maar dink na die 204 sal dit hy wees op die lys.
Nee is reg,
Die Swede gaan lang termyn projek wees.
Gaan eers die Musgrave aksie laat blue print en die 30 06 vir n ruk nog skiet...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment