Skiet met of sonder bril

Post Reply
300Winmag

Skiet met of sonder bril

Post by 300Winmag »

Mmmmm - nou ja ouderdom is niemand se vriend en ek het vandag vir die eerste
keer 'n bril op (vir lees).  :P
Nou ja ek besef nou eers hoe vrot my oe is. Nou die vraag is gaan ek met die
bril op beter sien as ek gaan skiet of van die teleskoop in elk geval die werk
van die bril oor.

Kort - skiet julle met julle brille op of af? 
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Skiet met of sonder bril

Post by DWB »

Ek dra al lewens lank bril en skiet met hom ook
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skiet met of sonder bril

Post by Gerhard »

As jy nie kan sien wat jy wil skiet nie gaan jy nie kan raak skiet nie...

Ek skiet permanent met n donker bril in die dag en in die nag met n geel bril. Gaan meer vir oog beserming ek kan gelukkig nog goed sien...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
300Winmag

Re: Skiet met of sonder bril

Post by 300Winmag »

Ek het ook 'n bril vir die ver sien gekry. Gaan hom vir nag bestuur gebruik maar hy gaan
dalk help vir boog skiet.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skiet met of sonder bril

Post by Gerhard »

300Winmag wrote: Ek het ook 'n bril vir die ver sien gekry. Gaan hom vir nag bestuur gebruik maar hy gaan
dalk help vir boog skiet.
Sterkte man,

Toets hom en laat weet hoe dit gaan.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Skiet met of sonder bril

Post by Vlakvark »

Gerhard

Pasop jy is sterk opad veertig toe dis dan wat daai lees bril in jou pad spring :o :o :o
Image
Image
300Winmag

Re: Skiet met of sonder bril

Post by 300Winmag »

Vlakvark wrote: Gerhard

Pasop jy is sterk opad veertig toe dis dan wat daai lees bril in jou pad spring :o :o :o
WAAR woorde!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skiet met of sonder bril

Post by Gerhard »

Vlakvark wrote: Gerhard

Pasop jy is sterk opad veertig toe dis dan wat daai lees bril in jou pad spring :o :o :o
Nee wat...

Ek is nou dan maar net 21...

Ek sit elke jaar bietjie ondervinding by maar bly 21.  ;D  ;D

Ek is die enigste persoon in my familie wat nie lees bril of kontak lense dra nie.

Ek sien nog mooi tot waar ek n pyl of skoot met die geweer wil skiet. So dink ek is nog olk...  ;D :D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
300Winmag

Re: Skiet met of sonder bril

Post by 300Winmag »

Ek het ook geglo ek's fine - kan nie glo dit het so vinnig agteruit
gegaan nie - voel of dit alles in 6 maande gebeur het ....
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Skiet met of sonder bril

Post by BLOK »

Hulle praat altyd van die "noughty fourties" en as julle manne praat van blind raak as julle daai 40's slaan dan laat wonder dit my wat kyk julle manne ;D ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
300Winmag

Re: Skiet met of sonder bril

Post by 300Winmag »

;D ;D Ag ek voel voel sommer so my pad ...
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Skiet met of sonder bril

Post by Beretta »

Blok
Ja en as jy by die fish and chips winkel verby stap dan se jy morning ladies ;D ;D ;D met jou bril op natuurlik
Beretta
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: Skiet met of sonder bril

Post by Johan JvR »

300WM

Dit hang alles af wat jou voorskrif is. As jy dit vir my gee sal ek jou beter kan antwoord.

'n Ho? minus bril kan 'n prisma veroorsaak as jy nie deur sy 'brandpunt' kyk nie (mens draai mos jou kop effe skeef en af as jy die geweer skouer) dit sal maak dat jy slegter skiet. Met Frikkie gebeur, ek het aanbeveel dat hy eerder met kontaklense skiet.

Mens kan 'n bril maak wat net vir skiet gebruik word, maar daar is heelwat beperkinge.

groetnis
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skiet met of sonder bril

Post by Gerhard »

300Winmag wrote: Ek het ook 'n bril vir die ver sien gekry. Gaan hom vir nag bestuur gebruik maar hy gaan
dalk help vir boog skiet.
Kry vir jou n clarifier in jou boog se peep sight.

Het die naweek by Archer's Edge deur die demo's gekyk.

Dit kan dalk net jou probleem oplos...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
300Winmag

Re: Skiet met of sonder bril

Post by 300Winmag »

Ek het nou die dag toe met die bril op boog geskiet maar hy het my net gepla toe haal
ek hom weer af - ek sal hom maar saam vat as ek weer met die geweer gaan skiet en
kyk wat gebeur.

Ek het geen idee wat die voorskrif is nie. Ek sal bietjie uitvind.

"Kry vir jou n clarifier in jou boog se peep sight."

Ek sal hulle bietjie toets en kyk wat dit vir my doen.
User avatar
Sniper66
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm

Re: Skiet met of sonder bril

Post by Sniper66 »

Ek dra n bril van 16 af permanent,het kontaklense probeer maar het nie met dit reg gekom nie,skiet ook met 1 wil net vir my 223 nuwe brille kry :)
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere
Post Reply