Goeie dag almal,
Ek het groter wiele op my Jeep gesit en het gewonder of iemand op die forum dalk weet van n plek in of naby PTA wat my ratkas se mapping kan kalibreer vir die groter wiele?
Enige voorstelle sal wardeer word.
Groete
Jeep ratkas remap
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 487
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Jeep ratkas remap
Last edited by Lapua on Tue Nov 17, 2026 2:10 pm, edited 1 time in total.
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1236
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Jeep ratkas remap
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 487
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Jeep ratkas remap
Dankie,
Ek sal hulle vra of hulle dit dalk doen.
Ek sal hulle vra of hulle dit dalk doen.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1400
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Jeep ratkas remap
https://customtuning.co.za/about-us/
Ek is nie heeltemal seker of hulle 'n tak in PTA het nie, maar hoor by hulle? Die man ken darem sy storie met maps en sulke goete.
Ek is nie heeltemal seker of hulle 'n tak in PTA het nie, maar hoor by hulle? Die man ken darem sy storie met maps en sulke goete.