Gesoek - Linkshandige .243, 22-250 of .308 geweer / slot aksie

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
lendreyer2@gmail.com
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Mon Oct 12, 2026 7:22 pm

Gesoek - Linkshandige .243, 22-250 of .308 geweer / slot aksie

Post by lendreyer2@gmail.com »

Goeiedag almal,

Ek is op soek na 'n linkshandige Remington 700 kortaksie vir 'n 6mm Dasher-projek. Verkieslik afkomstig van 'n .243, 22-250 Remington of .308 geweer. 'n Uitgeskiete loop is geen probleem nie, aangesien ek hoofsaaklik die aksie benodig.

Indien jy iets geskik het of van iets weet wat beskikbaar is, laat weet asseblief. Foto's via WhatsApp sal waardeer word.

Baie dankie.

Len Dreyer
📱 073 830 8787
Post Reply