Toe ek begin jag het was ek vertel, 165gr vir .308, 180gr vir .30-06 en 200gr+ vir .30 magnums. En een gewig stap af as jy monolitiese koeëls wil skiet.
Met wat ek weet van interne, eksterne en terminale ballisiek klink dit nie na slegte raad nie.
30 cal Koëlgewig oorweging???
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: 30 cal Koëlgewig oorweging???
Terug hierby. Ek het vanoggend 'n klein wilde vark sog hier by my geskiet (nie vlakvark of inheemse bosvark nie). Ek het haar so paar dae terug gesien en wou haar eers vang, maar die ding was bitter parmantig en al 12kg~14kg se vark (op die been) het my twee keer gestorm toe ek die hek agter haar toemaak. Na sy weg is het ek besluit om haar om te dop as ek haar weer sien en die geleentheid het hom vanoggend vroeggerig gebied.Toxxyc wrote: Fri Aug 07, 2026 8:09 am Ek moet noem ek skiet 'n 180gr Federal Fusion uit my 30-06 teen 2730FPS. Ek het al baie mooi wondkanale gekry met hulle, insluitend 'n rooibok reg van agter, koeël het net regs van die anus die boud getrek, die bekken gebreek, boontoe gedraai, die ruggraat afgeskiet en toe weer ondertoe gedraai, en het gestop onder die vel op die bors aan die linkerkant van die kuiltjie. Perfek gemushroom en baie mooi gewig behou. Skoot was op so amper 300m.
Die Fusion is 'n "sagte" bonded koeël, so hy is nie heeltemal so hard soos iets soos 'n Rhino byvoorbeeld nie. Ek het gedink kopskote sal hom goed doen. Ek het 'n groterige vlakvarkbeer in die kop geskiet so maand of 2 terug, en die koeël het deurgefluit soos 'n FMJ. Ek moes ingang en uitgang soek, want dit was skaars sigbaar. Hy het niks oopgemaak nie en daar was net 'n .30-cal wondkanaal. Ek het baie meer skade verwag en nogals gedink die kop gaan bars want die skoot was naby, nie eers 30m nie, maar niks.
Die skoot was weer naby, op so 30m, reg van voor. Sy het effens na haar linkerkant gekyk en ek het die 180gr Fusion net agter haar oog ingejaag, amper presies waar ek die vorige groot vlakvarbeer geskiet het. Waar die koeël met die vlakvark soos 'n FMJ deurgefluit het, het hy hierdie keer amper soos 'n varminter oopgemaak. Die linkeroog is uit sy kas geskiet en het buite die skedel gesit. Die skoot was van 'n hoeër hoek gewees en die koeël is deur die kop, en onder die nek uit. Met die slag is die onderkant van die kop, die hele nek met al die werwels waar hy die kop aan die lyf heg, asook die hele kakebeen heeltemal uitmekaar geskiet. Ek wou na haar tande kyk maar daar was niks om na te kyk nie, dit was net stukke been en bloed. Die skeur waar die Fusion uit is was omtrent 7cm breed en maklik 20cm lank. Daarna het hy die linker voorbeen op die kneukel getref en hom morsaf geskiet (hy het aan 'n dun stukkie vel gehang), en daarna die agterse poot net bo die klou ook amper heeltemal afgeskiet. Ek het probeer kyk waar die koeël in die grond in is en het 'n lang skeur in die grond gevind waar hy natuurlik iewers in is, maar ek kon hom nie vind met so paar minute se soek nie.
Met die afslag het ek agtergekom die kop is heeltemal van die lyf afgeskiet, en net 'n paar spiere en senings het hom vasgehou. Geen van die werwels was nog heel nie. Ek verstaan nie heeltemal hoe dit werk nie, maar nou ja. Die hele nek waar ek die kop afgehaal het is vergruisde been. 3cm agtertoe, na die lyf se kant toe, is geen skade nie. Daar was ook nie veel bloedskade nie.
Vanselfsprekend het die vark nêrens gegaan nie.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 30 cal Koëlgewig oorweging???
Arnold
Ek skiet 180 Barnes TSX BT teen 2780ft/sek uit n 23 5/8 loop met S365. Dit is nog in n standaard dop so ek moes die lading met lang drop tube doen en vibreer om genoeg in te kry. Druk is maar net oor die 50 000psi volgens QL. Ek het n magdom 180greiners destyds gekoop vir die 300 Win Mag so ek het toe sommer hulle gebruik. As ek dit moes oor doen sou ek die 165gr Barnes of selfs die 150gr roete gegaan het. Ek gebruik die 30-06 as n all rounder so ek sal nie sommer verder as 400m skiet nie, maar ek het hom al gebruik tot 500m toe.
Ek wil iets byvoeg en dit is dat daar n redelike verskil is in hoe die dier reageer tussen hom en die 300 Win Mag wat 200ft/sek vinniger is. Daar is n sigbare verskil so spoed het n daadwerklike uitwerking op terminale gedrag. Met my 416 Ruger met 350gr Barnes en my 416 Rigby met 400gr Barnes teen dieselfde spoed sien ek werklik nie n verskil in terminale gedrag nie. So dit is hoekom ek se met koeels van eenderste konstruksie kies die een wat vir jou meer spoed gee vir beter trajek en terminale gedrag. Maar hierdie tel net met koeels wat bekend is vir 95% plus gewigretensie. Dit geld nie vir konvensionele konstruksie koeels nie.
Die rede dat die meeste mense 180gr koeels in hulle 30-06 skiet gaan juis oor die gebruik van konvensionele koeels wat teen 2700ft/sek genoegsame gewig behou tesame met n billike trajek, Soos ek se die redenasie val uit bus uit met hedendaagse premuim konstuksie koeels. As n 150gr koeel presies kan doen wat n 180gr destyds kon doen teen n platter trajek hoekom sal jy nie die voordeel trek nie?
Groetnis
Wout

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 30 cal Koëlgewig oorweging???
En tog vertel wereld media ons Charlie Kirk is met n 30.06 reg van voor in die nek geksiet en die koel het nie n exit gehad nie want dit het sy nek werwil getref...en mense glo dit ook nogToxxyc wrote: Mon Aug 17, 2026 9:14 amTerug hierby. Ek het vanoggend 'n klein wilde vark sog hier by my geskiet (nie vlakvark of inheemse bosvark nie). Ek het haar so paar dae terug gesien en wou haar eers vang, maar die ding was bitter parmantig en al 12kg~14kg se vark (op die been) het my twee keer gestorm toe ek die hek agter haar toemaak. Na sy weg is het ek besluit om haar om te dop as ek haar weer sien en die geleentheid het hom vanoggend vroeggerig gebied.Toxxyc wrote: Fri Aug 07, 2026 8:09 am Ek moet noem ek skiet 'n 180gr Federal Fusion uit my 30-06 teen 2730FPS. Ek het al baie mooi wondkanale gekry met hulle, insluitend 'n rooibok reg van agter, koeël het net regs van die anus die boud getrek, die bekken gebreek, boontoe gedraai, die ruggraat afgeskiet en toe weer ondertoe gedraai, en het gestop onder die vel op die bors aan die linkerkant van die kuiltjie. Perfek gemushroom en baie mooi gewig behou. Skoot was op so amper 300m.
Die Fusion is 'n "sagte" bonded koeël, so hy is nie heeltemal so hard soos iets soos 'n Rhino byvoorbeeld nie. Ek het gedink kopskote sal hom goed doen. Ek het 'n groterige vlakvarkbeer in die kop geskiet so maand of 2 terug, en die koeël het deurgefluit soos 'n FMJ. Ek moes ingang en uitgang soek, want dit was skaars sigbaar. Hy het niks oopgemaak nie en daar was net 'n .30-cal wondkanaal. Ek het baie meer skade verwag en nogals gedink die kop gaan bars want die skoot was naby, nie eers 30m nie, maar niks.
Die skoot was weer naby, op so 30m, reg van voor. Sy het effens na haar linkerkant gekyk en ek het die 180gr Fusion net agter haar oog ingejaag, amper presies waar ek die vorige groot vlakvarbeer geskiet het. Waar die koeël met die vlakvark soos 'n FMJ deurgefluit het, het hy hierdie keer amper soos 'n varminter oopgemaak. Die linkeroog is uit sy kas geskiet en het buite die skedel gesit. Die skoot was van 'n hoeër hoek gewees en die koeël is deur die kop, en onder die nek uit. Met die slag is die onderkant van die kop, die hele nek met al die werwels waar hy die kop aan die lyf heg, asook die hele kakebeen heeltemal uitmekaar geskiet. Ek wou na haar tande kyk maar daar was niks om na te kyk nie, dit was net stukke been en bloed. Die skeur waar die Fusion uit is was omtrent 7cm breed en maklik 20cm lank. Daarna het hy die linker voorbeen op die kneukel getref en hom morsaf geskiet (hy het aan 'n dun stukkie vel gehang), en daarna die agterse poot net bo die klou ook amper heeltemal afgeskiet. Ek het probeer kyk waar die koeël in die grond in is en het 'n lang skeur in die grond gevind waar hy natuurlik iewers in is, maar ek kon hom nie vind met so paar minute se soek nie.
Met die afslag het ek agtergekom die kop is heeltemal van die lyf afgeskiet, en net 'n paar spiere en senings het hom vasgehou. Geen van die werwels was nog heel nie. Ek verstaan nie heeltemal hoe dit werk nie, maar nou ja. Die hele nek waar ek die kop afgehaal het is vergruisde been. 3cm agtertoe, na die lyf se kant toe, is geen skade nie. Daar was ook nie veel bloedskade nie.
Vanselfsprekend het die vark nêrens gegaan nie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.