Savage MSR 10 6.5 CM Pakket

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Savage MSR 10 6.5 CM Pakket

Post by Ockert1992 »

Goeie dag manne,

Hoop dit gaan goed.

Ek help weer 'n pel wat bietjie afskaal om van sy roere te verkoop.

Soos die voriges is die geweer ook in uitstekende toestand.

Dit is 'n Savage MSR 10 6.5 Creedmoor. Ek het nie gedink 'n Semi outo kan so akkuraat wees nie. Die geweer skiet gonge op 1km met min moeite.
IMG-20260611-WA0013.jpg
Die geweer is as 'n pakkie beskikbaar:

Savage MSR 10 6.5CM
Gun Warrior Shorty Silencer
89 Gelaaide Patrone
111 Lapua Doppe
+/- 350 139gr Lapua Scenars
3 Magasyne

Geweer met bg. is vir R40k beskikbaar

Teleskoop is 'n Vortex Diamondback 4-16x44 FFP MOA met Vortex Tactical Ringe

R8000 indien geweer sonder teleskoop verkoop.

Of R46k vir die hele pakkie.

Daar is ook kruit en primers, asook 'n Redding FL Bushing Dieset beskikbaar indien die koper belangstel.

Kontak my op whatsapp by nul60 vyf05 778drie vir nog fotos en 'n video van die geweer.

Groete
Ockert
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Savage MSR 10 6.5 CM Pakket

Post by Ockert1992 »

Stampie
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Savage MSR 10 6.5 CM Pakket

Post by Ockert1992 »

Nog Beskikbaar
Post Reply