Hi Manne
Hier is so paar foto's
[img width=560 height=420]http://i1045.photobucket.com/albums/b46 ... G_3759.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1045.photobucket.com/albums/b46 ... 011128.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1045.photobucket.com/albums/b46 ... 011125.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1045.photobucket.com/albums/b46 ... 009254.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i1045.photobucket.com/albums/b46 ... 24-001.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1045.photobucket.com/albums/b46 ... 011123.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1045.photobucket.com/albums/b46 ... 011188.jpg[/img]
[img width=560 height=400]http://i1045.photobucket.com/albums/b46 ... 50-001.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1045.photobucket.com/albums/b46 ... 011149.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1045.photobucket.com/albums/b46 ... 011103.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1045.photobucket.com/albums/b46 ... 011113.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1045.photobucket.com/albums/b46 ... rkie/2.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1045.photobucket.com/albums/b46 ... 008033.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1045.photobucket.com/albums/b46 ... ark018.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1045.photobucket.com/albums/b46 ... 208006.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1045.photobucket.com/albums/b46 ... svark3.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1045.photobucket.com/albums/b46 ... 010521.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1045.photobucket.com/albums/b46 ... 0_2870.jpg[/img]
[img][http://i1045.photobucket.com/albums/b46 ... 96.jpg/img]
Groete
Bosvarkie
Bosvark jag met Boog,geweer en honde (paar foto's)
Moderator: Global Moderator
-
- Newbie
- Posts: 33
- Joined: Thu Sep 30, 2010 11:45 am
- Location: Port Elizabeth
- SV MAD (Henk)
- Hero Member
- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- Location: Midrand
Re: Bosvark jag met Boog,geweer en honde (paar foto's)
Jis, maar julle maai onder die Bosvarke 
Waar kan ek ook van die bosvarke skiet, ek skiet met boog

Waar kan ek ook van die bosvarke skiet, ek skiet met boog
ek soek nog wapens...
- Theo E
- Sr. Member
- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: Bosvark jag met Boog,geweer en honde (paar foto's)
Lekker man
nice pics
nice pics
- DWB
- Hero Member
- Posts: 6755
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
- Location: Piet Retief, Mpumulanga
Re: Bosvark jag met Boog,geweer en honde (paar foto's)
[glow=red,2,300][/glow]
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"
- Lourens
- Hero Member
- Posts: 1144
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
- Location: Pretoria
Re: Bosvark jag met Boog,geweer en honde (paar foto's)
Geluk ou maat, lyk my julle gee daai varke hard pak!!

Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- BLOK
- Hero Member
- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
- Location: Potchefstroom
- Contact:
Re: Bosvark jag met Boog,geweer en honde (paar foto's)
Mastag
Maar julle maak mooi onner die varke. Waar is dit wat julle so lekker gooi en is daar nie nog plek vir nog iemand nie. Dit lyk darem vreeslik lekker
Blok
ps. Moet net nie dat Hugo die fotos sien nie jy sal die arme man hewig ontstel met al die bloed en swak foto posing.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Naas
- Full Member
- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
- Location: Gobabis
Re: Bosvark jag met Boog,geweer en honde (paar foto's)
MOOI MAN.
Julle sal moet hakke aan die tralies sit.
Dans daar plek vir nog
Looi hulle.
Naas
Julle sal moet hakke aan die tralies sit.
Dans daar plek vir nog
Looi hulle.
Naas
- DWB
- Hero Member
- Posts: 6755
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
- Location: Piet Retief, Mpumulanga
Re: Bosvark jag met Boog,geweer en honde (paar foto's)
Ek soek ook so Bosvark rugsak!!!
Dink julle S&O hou hulle dalk aan?
Dink julle S&O hou hulle dalk aan?

Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"
- tafjak
- Global Moderator
- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Bosvark jag met Boog,geweer en honde (paar foto's)
Bosvarkie
Sien die klomp Barnard's(2de foto) het julle gehelp. Waar darie klomp broers en ooms(die oom aan die agterkant is seker al 75jr oud en jag nogsteeds varke elke saterdag en vankansie dae ook) is, bly nie 'n vark oor vir die dag nie. Sien darem die meeste is op die foto: Pierre, Toekie, Troubles, Seun en (kan nie naam sou gou onthou nie).
Het jy nie foto van Rambo nie, darie vreeslike hond wat sommer die vark op die rug doodbyt?
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!