30cal GS Custom
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1149
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
30cal GS Custom
Middag,
Is opsoek na 30cal 150gr GS Custom HV.
Ek weet dis hoender tande.
Groete
nul82 vier93 vyf210
Is opsoek na 30cal 150gr GS Custom HV.
Ek weet dis hoender tande.
Groete
nul82 vier93 vyf210
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3556
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 30cal GS Custom
Môre Willie
Kan jou amper help. Het so 50 x 140gr vir jou. Weet nie of dit sal werk vir jou nie?
Fantie
Kan jou amper help. Het so 50 x 140gr vir jou. Weet nie of dit sal werk vir jou nie?
Fantie
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1149
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: 30cal GS Custom
Dankie oom, sal dit probeer as ek niks anders kry nie.Fanta300 wrote: Tue Jan 27, 2026 6:47 am Môre Willie
Kan jou amper help. Het so 50 x 140gr vir jou. Weet nie of dit sal werk vir jou nie?
Fantie
Sal met oom praat oor die foon.
Groete
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4594
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 30cal GS Custom
HI Willie
Ek het lank met GS Custom geskiet. Spesifiek 150grn 30cal. Toe dit van die mark af is het ek baie monolitiese koeels getoets. Viper Bullets het ek gevind het baie ooreenskomste met GSC.
Ek het lank met GS Custom geskiet. Spesifiek 150grn 30cal. Toe dit van die mark af is het ek baie monolitiese koeels getoets. Viper Bullets het ek gevind het baie ooreenskomste met GSC.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1149
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: 30cal GS Custom
Ongelukkig lyk dit of die produksie by Viper stilstaan.James Wilson wrote: Tue Jan 27, 2026 9:49 am HI Willie
Ek het lank met GS Custom geskiet. Spesifiek 150grn 30cal. Toe dit van die mark af is het ek baie monolitiese koeels getoets. Viper Bullets het ek gevind het baie ooreenskomste met GSC.
Die volgende opsie blyk dan om Kriek of Ballistix te wees.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1149
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: 30cal GS Custom
Ek het reggekom dankie manne
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 296
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Re: 30cal GS Custom
Hi Fanta, as heywillie nie die 140 gr koeels by jou gevat het nie, ek stel belang.
Jaco
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag,
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1149
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: 30cal GS Custom
Ek het 150gr elders opgespoor, praat met oom Fantie oor die 140sjacojrdn wrote: Tue Feb 03, 2026 4:20 pmHi Fanta, as heywillie nie die 140 gr koeels by jou gevat het nie, ek stel belang.
Jaco
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
fanies7772
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Fri Dec 09, 2016 2:20 pm
Re: 30cal GS Custom
Goeie Dag Jaco,
Ek het 17 x 140 HV hier by my sou jy belangstel.
Gte
FanieS
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het 17 x 140 HV hier by my sou jy belangstel.
Gte
FanieS
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3556
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 30cal GS Custom
Middag Jaco. Jong iemand anders het jou voorgespring met die 140gr. Hulle is verkoop. Jammer.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 296
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Re: 30cal GS Custom
Sal goed wees, prys en van waar is jy.fanies7772 wrote: Wed Feb 04, 2026 10:20 am Goeie Dag Jaco,
Ek het 17 x 140 HV hier by my sou jy belangstel.
Gte
FanieS
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jaco
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag,
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 296
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Re: 30cal GS Custom
DankieFanta300 wrote: Wed Feb 04, 2026 2:34 pm Middag Jaco. Jong iemand anders het jou voorgespring met die 140gr. Hulle is verkoop. Jammer.
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag,
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
-
fanies7772
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Fri Dec 09, 2016 2:20 pm
Re: 30cal GS Custom
More Jaco,
Jy kan hulle gratis kry. Betaal net die Postnet koste asb.
Jy kan boodskap stuur op WA 0agt2 33een 222ses
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jy kan hulle gratis kry. Betaal net die Postnet koste asb.
Jy kan boodskap stuur op WA 0agt2 33een 222ses
Sent from my iPhone using Tapatalk
