Probleme met Forum
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1861
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Probleme met Forum
Sien Tapatalk werk glad nie op die forum nie. Het nou veranderinge gedoen, laat my weet hoe dit gaan so oor 30 min.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1861
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2081
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Probleme met Forum
Hy loop nou baie glad en vinnig, baie dankie!
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1861
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Probleme met Forum
Bly om te hoor. Was maar baie stadig op 'n stadium.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2170
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Probleme met Forum
Ek noem net; ek het die afgelope twee dae "error" boodskappe gekry as ek 'n privaatboodskap stuur, maar die boodskappe het wel deurgegaan. Ek het aanvanklik toe ek die foutboodskappe gekry het, die oorspronklike boodskap weer gestuur. Dit kan dus wees dat ek dubbel boodskappe gestuur het.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3556
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Probleme met Forum
Goeie dag. Ek sit weer met ‘n ander probleem. Ek moet nou skielik elke keer as ek die Jaracal webwerf betree my naam en wagwoord gee al sê ek hy moet my onthou.
Doen ek iets verkeerd?
Doen ek iets verkeerd?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
DeVilliers
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am
Re: Probleme met Forum
Ek kry dit so elke 2de dag of so.