
Die Krag van n Buffel.
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 311
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Die Krag van n Buffel.
Dit is n ou foto, maar kyk mooi na die regter horing van die bul aan die regterkant.


- DWB
- Hero Member

- Posts: 6945
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Die Krag van n Buffel.
Wow!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1452
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Die Krag van n Buffel.
Baie mooi foto! Ons jag eendag 'n trop van so 100+ in die ruigtes met 2 bulle wat heeltyd baklei. Ewe skielik klink dit soos 'n geweerskoot soos hulle koppe klap so 20m van ons af en dis net stof. Almal hardloop weg en daar lê die bul. Na so paar sekondes het hy opgestaan en weg gestruikel. Die ouens is sterk!
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2081
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Die Krag van n Buffel.
Het julle ooit uitgevind wat so geklap het? 'n Boom of horing wat dalk gebreek het?Eduard Venter wrote: Tue Jan 06, 2026 2:29 pm Baie mooi foto! Ons jag eendag 'n trop van so 100+ in die ruigtes met 2 bulle wat heeltyd baklei. Ewe skielik klink dit soos 'n geweerskoot soos hulle koppe klap so 20m van ons af en dis net stof. Almal hardloop weg en daar lê die bul. Na so paar sekondes het hy opgestaan en weg gestruikel. Die ouens is sterk!
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1452
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Die Krag van n Buffel.
Dit was hulle horings wat gekap het teen mekaar. Mens besef nie die krag daarin nie
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2081
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Die Krag van n Buffel.
Dankie.
