Soek : 30-30 Doppe

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1197
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Soek : 30-30 Doppe

Post by Sako75 »

More manne.

Ek is opsoek na 30-30 doppe asseblief. Nuut of once-fired. Verkieslik Winchester, maar kan na ander opsies kyk.

Ek vra maar eers hier voor ek na die nuwe opsies by winkels kyk.

Baie dankie

Nul agt drie 785 2857
Post Reply