Wys jou woef!
Moderator: Global Moderator
-
Clemens
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Fri Jan 20, 2023 8:37 am
- Location: Centurion
Re: Wys jou woef!
Jacko
Maar op die oomblik roer hy net die duiwe en lysters.
Maar op die oomblik roer hy net die duiwe en lysters.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Boss&co 12 boor, 303 no 2 mk4, taurus. 357 Mag, BSA .222, Howa 7mm RM, Sako 85 308
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2094
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
- Location: Laeveld
Re: Wys jou woef!
Hier is ons drie brakke.
IMPI die bar vlieg,sit altyd op sy eie stoel as ons daar is.
Zulu is nou 8maande en klaar n mooi hond.
Toby is die baas van die huis.
IMPI die bar vlieg,sit altyd op sy eie stoel as ons daar is.
Zulu is nou 8maande en klaar n mooi hond.
Toby is die baas van die huis.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: Wys jou woef!



Nou is ons huis behoorlik besig. Eintlik ou boet se woef, maar die klein man geniet hom net so baie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 542
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
- Location: George
Re: Wys jou woef!
My nuwe baba - Lando word bietjie bederf. Hy gaan saam met my kantoor en skietbaan toe.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13221
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Wys jou woef!
Jis, ek stoei hard om nie weer een te koop nie
Baie mooi woef
Baie mooi woef
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- zkk601
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Wed Feb 01, 2012 6:54 pm
Re: Wys jou woef!
Beagle reun
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
- Location: Pretoria East
- Contact:
Re: Wys jou woef!
Kyk as daar nou een ding is waarvan my hond van hou, is dit maar visvang. Sy sal ure spandeer om een kurper te vang. Maar vang sal sy....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
- Location: Pretoria East
- Contact:
Re: Wys jou woef!
Sy wys jou die kurper en los dan die vis en gaan soek nog een.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
partner
- Hero Member

- Posts: 919
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
- Location: George
Re: Wys jou woef!
Pragtig. Dankies.
- zkk601
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Wed Feb 01, 2012 6:54 pm
Re: Wys jou woef!
Daai wil gedoen wees, nog nie n hond gesien wat n vis kan vang!toxicsox wrote: Mon Nov 03, 2025 10:22 am Kyk as daar nou een ding is waarvan my hond van hou, is dit maar visvang. Sy sal ure spandeer om een kurper te vang. Maar vang sal sy....
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 542
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
- Location: George
Re: Wys jou woef!
Impressive
- tau
- Hero Member

- Posts: 3897
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
- Location: Grunau, Namibië
Re: Wys jou woef!
Dit is indrukwekkend!!!toxicsox wrote: Mon Nov 03, 2025 10:27 am Sy wys jou die kurper en los dan die vis en gaan soek nog een.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.