Dagse ,
Ek het onlangs 'n VOERE 30-06 bekom - Santa Barbara K98 tipe Mauser aksie
Gewer het 'n baie mooi hout ( walnut? ) kolf met 'n cheek-piece / roll-over aan die linker kant
Siende as ek moet links skiet en meeste ( omtrent alle ) gewere is gemaak vir "normale" mense wat regs skiet
Is daar 'n ietsie van 'n probleem
Ek wil nie aan die oorspronklike kolf laat verander nie
Gevolglik wil ek kyk of ek nie iewers 'n K98 tipe kolf iewers vind / in die hande kan kry.
Niks "eksklusief" nie - net gewone ou Musgrave tipe patroon met gewone geen klas Walnut
Ek weet die oorspronklike MUSGRAVE gewere was op die K98 tipe aksie gebou en het mooi hout kolwe gebruik.
Ek verstaan ook dat toe die oorspronklike Musgrave fabriek toe gemaak het was daar groot voorraad van hout kolwe / blanks ?
Weet iemand of / waar mens so 'n ou Musgrave hout kolf kan vind
Ek het huidige nuwe Musgrave fabriek besonderhede gaan naslaan en epos gesteur .. weet nie hoekom nie maar geen antwoord / geen epos van hulle ontvang nie ?
Ja die ou Musgrave gewere was ook vir "normale" mense gebou maar ek sal bereid wees om so 'n ou kolf te laat verander
Mooi verstelbare "cheek-piece" ( vir die wat moet links skiet ) kan gemaak word en sal nie die uitsien van die geweer laat sleg lyk nie.
Soek nie sinteties kolwe nie asook nie moderne laminates nie - wil hom oorspronklik Mauser hou
Het iemand vir my raad ...seblief
Dankie
Musgrave Hout Kolwe
Moderator: Global Moderator
- win270
- Hero Member

- Posts: 2079
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
- Location: Randburg, Gauteng
Re: Musgrave Hout Kolwe
Beste is om die "nuwe" Musgrave-manne in Ermelo te bel en met hulle te gesels:
Physical Address:
59 Kerk St, Ermelo
Contact Number:
+27 (0) 17 819 3415
Whatsapp Number:
+27 (0) 82 823 7649
Email:
frik@jjwapens.co.za
Physical Address:
59 Kerk St, Ermelo
Contact Number:
+27 (0) 17 819 3415
Whatsapp Number:
+27 (0) 82 823 7649
Email:
frik@jjwapens.co.za
-
Manton
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am
Re: Musgrave Hout Kolwe
Dankiewin270 wrote: Sat Oct 25, 2025 9:20 am Beste is om die "nuwe" Musgrave-manne in Ermelo te bel en met hulle te gesels:
Physical Address:
59 Kerk St, Ermelo
Contact Number:
+27 (0) 17 819 3415
Whatsapp Number:
+27 (0) 82 823 7649
Email:
frik@jjwapens.co.za
Dis juis .. frik@jjwapens.co.za waarnatoe ek my epos geadresseer het .. en nie antwoord ontvang het ?
Dalk antwoord hulle die telefoon ?
- win270
- Hero Member

- Posts: 2079
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
- Location: Randburg, Gauteng
Re: Musgrave Hout Kolwe
Dis ongelukkig 'n algemene ding dat eposse nie getrou na gekyk en flink beantwoord word nie. Bel liewer en kry 'n stem op die foon en kry ook die man se naam sodat jy volgende keer weer met hom kan praat as dit nodig is.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 937
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Musgrave Hout Kolwe
Kontak dalk die manne van Classic Arms in Witbank. Hulle het heelwat houtkolwe wat nie op hulle webtuiste getoon word nie.
Nog 'n moontlikheid: https://www.sabirifles.co.za/product-se ... un-stocks/ . Hulle het enigiets van die duurste graad Turkse Walnut tot Claro Walnut wat goedkoper is as die gelamineerde kolwe.
Nog 'n moontlikheid: https://www.sabirifles.co.za/product-se ... un-stocks/ . Hulle het enigiets van die duurste graad Turkse Walnut tot Claro Walnut wat goedkoper is as die gelamineerde kolwe.
-
Manton
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am
Re: Musgrave Hout Kolwe
Dankie - sal by Classic Arms navrag doenOosKaapJagter wrote: Sat Oct 25, 2025 3:14 pm Kontak dalk die manne van Classic Arms in Witbank. Hulle het heelwat houtkolwe wat nie op hulle webtuiste getoon word nie.
Nog 'n moontlikheid: https://www.sabirifles.co.za/product-se ... un-stocks/ . Hulle het enigiets van die duurste graad Turkse Walnut tot Claro Walnut wat goedkoper is as die gelamineerde kolwe.
Sabi Rifles .. ja hulle Goedkoop is eintlik duurkoop self 'n laminated kolf
- Stukkies
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Thu Feb 29, 2024 11:30 am
- Location: Randburg
Re: Musgrave Hout Kolwe
Jy kan ook Gunworx in Randfontein kontak. Hulle maak gewone en laminate kolwe. Baie jong late wat erfstukke laat op gradeer, miskien het hulle 'n ou kolf of twee.
_____________________
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
-
BBCT
- Jr. Member

- Posts: 71
- Joined: Tue Sep 16, 2014 12:40 pm
Re: Musgrave Hout Kolwe
Boyds maak kolwe vir mense wat links is. Dalk kan jy een bestel (selfs deur die agente) wat links is en van die fabriek af kom met verstelbare wangstuk en enige ander modifkasies wat jy wil he?
https://www.boydsgunstocks.com/product-configurator
https://www.boydsgunstocks.com/product-configurator