Tswenyane Safaries/Syferfontein
Moderator: Global Moderator
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
- Location: Roodepoort
Tswenyane Safaries/Syferfontein
Goeie more
Ek wil graag hoor of iemand die afgelope jaar by bg plaas in Marico daar gejag het en wat jou ondervinding was.
Dankie
Ek wil graag hoor of iemand die afgelope jaar by bg plaas in Marico daar gejag het en wat jou ondervinding was.
Dankie
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1673
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
- Location: Bedfordview
Re: Tswenyane Safaries/Syferfontein
Ek sien nou eers die post. Was jare laas daar gewees, en baie gereeld ook. Baie lekker en groot plaas, hang ook af aan watse kant jy jag, Syferfontein of Uitsig kant, en dan is daar Melorani gedeelte ook. Grond is groot en veld is baie reig, tipiese Marico bosveld.
Ek neem aan julle was dalk alreeds die seisoen daar gewees? Die boer, Burger is n regte koddige f... hahahaha!
Ek neem aan julle was dalk alreeds die seisoen daar gewees? Die boer, Burger is n regte koddige f... hahahaha!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
- Location: Roodepoort
Re: Tswenyane Safaries/Syferfontein
More
Ja ons was daar gewees, baie ruig bitter min wild, al wat goed was was die verblyf.PH en helfte van die gide hopeloos, wild wat geadverteer is soos waterbokke glad nie in 5 dae deur 10 jagters opgemerk nie Sal nie weer ons geld op daai plase uitgee nie.
Was wel gewaarsku dat dinge nie meer soos n paar jaar gelede is nie. Daar was 2 groepe ons op Syferfontein en n ander groep op Melorani en beide groepe was ongelukkig.
Ja ons was daar gewees, baie ruig bitter min wild, al wat goed was was die verblyf.PH en helfte van die gide hopeloos, wild wat geadverteer is soos waterbokke glad nie in 5 dae deur 10 jagters opgemerk nie Sal nie weer ons geld op daai plase uitgee nie.
Was wel gewaarsku dat dinge nie meer soos n paar jaar gelede is nie. Daar was 2 groepe ons op Syferfontein en n ander groep op Melorani en beide groepe was ongelukkig.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1673
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
- Location: Bedfordview
Re: Tswenyane Safaries/Syferfontein
Ai dis jammer, want dis n groot stuk grond daai. Maar alles in daai omgewing is eintlik al stam gronde, met die oorspronklike boere wat net huur en bestuur...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13221
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Tswenyane Safaries/Syferfontein
Moet net nie julle sleepwa op die gras parkeer nieVlakvark Soldaat wrote: Wed Oct 22, 2025 1:11 am Ek sien nou eers die post. Was jare laas daar gewees, en baie gereeld ook. Baie lekker en groot plaas, hang ook af aan watse kant jy jag, Syferfontein of Uitsig kant, en dan is daar Melorani gedeelte ook. Grond is groot en veld is baie reig, tipiese Marico bosveld.
Ek neem aan julle was dalk alreeds die seisoen daar gewees? Die boer, Burger is n regte koddige f... hahahaha!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1673
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
- Location: Bedfordview
Re: Tswenyane Safaries/Syferfontein
Hahahaha hoor nou weer!!!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21294
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Re: Tswenyane Safaries/Syferfontein
Hierdie verhale klink nes 'n vriend van my se storie. Gaan jag in Gravelotte se omgewing en na ondersoek met hommeltuig is een skietbare spesie opgespoor. Skelms is volop in RSA!!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
3kus
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
- Location: Centurion
Re: Tswenyane Safaries/Syferfontein
n Mens probeer altyd diplomaties wees wat jou ondervindjng betref, want dit bly seker relatief. Maar dit is jammer as dit jou tyd en geld kos en saam met familie en vriende n slegte ondervinding was. Hou maar verby…
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
308 Win / 6.5x55 SE / 338WM / 375H&H
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
- Location: Boksburg
Re: Tswenyane Safaries/Syferfontein
Jy mag n Nyala ooi uit die kamp uit skiet, maar moet net nie jou trailer op die gras trek nie.Capt. Yoda wrote:Moet net nie julle sleepwa op die gras parkeer nieVlakvark Soldaat wrote: Wed Oct 22, 2025 1:11 am Ek sien nou eers die post. Was jare laas daar gewees, en baie gereeld ook. Baie lekker en groot plaas, hang ook af aan watse kant jy jag, Syferfontein of Uitsig kant, en dan is daar Melorani gedeelte ook. Grond is groot en veld is baie reig, tipiese Marico bosveld.
Ek neem aan julle was dalk alreeds die seisoen daar gewees? Die boer, Burger is n regte koddige f... hahahaha!



Sent from my SM-N981B using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1673
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
- Location: Bedfordview
Re: Tswenyane Safaries/Syferfontein
Hahahahaha klink of julle uit ervaring praat, of dalk terselfde tyd daar was!!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk