Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ou goed is hou goed.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Daar was 'n tyd toe ons darem oor whiskey gepraat het...
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP

- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2952
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Whisky vir die afwisseling … die tyd kom weer vir die 7mm Mauser en .308Win!
Laaste bietjie uit hulle kry met die nuwe koeëls alvorens die loop groet
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Rawstorne
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Duplikaat plasing…
Last edited by Rawstorne on Tue Jul 15, 2025 5:30 pm, edited 1 time in total.
- Rawstorne
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Is julle manne darem almal oraait?

Of jag julle só dat julle nie by die forum uitkom nie?
Ek kyk nog uit vir ‘n goeie elektroniese kruitgooier, as een van julle een wil adverteer.
Of hou ander goed julle besig?
In ons huishouding was verlede week ook maar, eh… opwindend.
Die Estetiese Komittee se wasmasjien het ná 31-jaar iets gebreek.
Uit simpatie besluit die 28-jarige Defender toe om oor te verhit, met ‘n wa vol perde. Dit was ‘n avontuur.
Toe voel my eie ryperd die Defender kry tè veel aandag en hy soek rede om die veearts te laat ontbied om steke in te sit.
Van dit alles, laat ek julle met hierdie gedagte: Die Estetiese Komittee reken haar wasmasjien is soos my Defender ‘n vintage en moet herstel word.
Eish!
Ek is net spyt dat sy die wasmasjien nie met ‘n geweer vergelyk het nie. Ek is aan die jeuk vir ‘n .22 wat vêr kan skiet…

Vreugde!

Of jag julle só dat julle nie by die forum uitkom nie?
Ek kyk nog uit vir ‘n goeie elektroniese kruitgooier, as een van julle een wil adverteer.

Of hou ander goed julle besig?
In ons huishouding was verlede week ook maar, eh… opwindend.
Die Estetiese Komittee se wasmasjien het ná 31-jaar iets gebreek.
Uit simpatie besluit die 28-jarige Defender toe om oor te verhit, met ‘n wa vol perde. Dit was ‘n avontuur.
Toe voel my eie ryperd die Defender kry tè veel aandag en hy soek rede om die veearts te laat ontbied om steke in te sit.
Van dit alles, laat ek julle met hierdie gedagte: Die Estetiese Komittee reken haar wasmasjien is soos my Defender ‘n vintage en moet herstel word.
Eish!
Ek is net spyt dat sy die wasmasjien nie met ‘n geweer vergelyk het nie. Ek is aan die jeuk vir ‘n .22 wat vêr kan skiet…

Vreugde!
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2952
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Manne kyk net Youtube.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Het julle die pryse gesien van die nuwe Heyms by die groot winkel? Genoeg om van te huil...
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Die Sig P320 pistool het ook so 'n funksie.Alwin wrote: Thu Jul 31, 2025 8:48 pm Deesdae het van die rooikol visiere 'n bewegingsensor in, wat hom aanskakel as hy beweeg.
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Ek dink Sig verloor nou baie besigheid in Amerika. Sien Sig wil nou departmente dagvaar oor hulle bevindings oor die P320. Ek vermoed hulle gaan sukkel.
https://www.youtube.com/watch?v=aXQOFJ9Pdzs
Hierdie comment in daai Youtube clip is k&k snaaks.
Cop yelling at a criminal: "Drop The Gun!"
Criminal: "It's a SIG."
Cop: "DO NOT drop the gun!"

Maak 'n verskil
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek wou n P320 gehad het van die eerste dag wat ek een gesien het maar ekt nie die stamina om heeldag met n 127gr Ranger wat na my knaters toe mik rond te loop nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Capt. Yoda wrote: Fri Aug 01, 2025 9:42 am Ek wou n P320 gehad het van die eerste dag wat ek een gesien het maar ekt nie die stamina om heeldag met n 127gr Ranger wat na my knaters toe mik rond te loop nie
Maak 'n verskil
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek sien Barret se MK22 kom ook nou met die shake awake funskie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1368
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Probleem met 'n geweer se shake awake funksie is dat hy nie wakker word soos Pappa na 'n Sondagmiddag-slapie nie, maar meer soos 'n groot leeu as jy op 'n testikel trap, en die eerste ding byt waarna hy kyk.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Eks nou jammer ek het nie n dimmer wat stukkend is nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Nuutste fb slimjannie……jy kan nie groeperings op 200m skiet nie want die koeël stabiliseer eers op 300m…..
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek wens ons minus paliteit het ook n shake en wake funksie gehad. Alles verval.
Maak 'n verskil
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek sien die die rooi overall nar is skuldig bevind vir oortreding van die Vuurwapen wet.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
En hy het reeds appelleer!!!! Nog 7 jaar se uitrek van die regsproses.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
You cant appeal before sentencing...
Hierdie is omdat die veroordeling en vonnis in 'n kriminele saak saam die “finale uitspraak” van die hof vorm. Eers dan kan ’n appèl aangeteken word.
Hoop hy kry die maksimum.....

- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Wat is die maksimum? Ek sal nogal verbaas wees as die straf enigsins noemenswaardig is
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Beide onwettige besit van vuurwapen asook ammunisie het elk 'n 15 jaar termyn. Veral verswarend wanneer dit 'n semi- of vol auto is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 958
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Artikel 51(2)(a) van Wet 105 van 1997 bepaal dat daar 'n minimum vonnis van 15 jaar gevangenisstraf is vir die onwettige besit van 'n semi-outomatiese vuurwapen, tensy die hof bepaal dat daar "wesenlike en dwingende" omstandighede is wat 'n ligter straf regverdig. Hierdie wet moet saam met die Vuurwapenwet oorweeg word.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Dankie oom, dit sal interessant wees om te sien wat gebeur. Die gewone man op straat sou nogal diep in die bollie gewees het
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Sent from my SM-G780F using Tapatalk