BMW 1150GS te koop

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1139
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Location: Witbank

BMW 1150GS te koop

Post by TFDADD »

Verdere inligting oor die BMW R 1150 GS motorfiets wat te koop is -

Jaar model verkry vanaf BMW agentskap BMW Motorrad te Montana wat hulle stelsel aandui vir die 'Frame' nommer van die fiets is: 2002.

Dan ook die persoon in beheer van die stoor van die fiets verseker my dat daar geen olie lekke sigbaar is aan die fiets nie - dit selfs na die lang staan tydperk in sy motorhuis soos op fotos gesien kan word.

Sien fotos by klein advertensies van die motorfiets op Jaracal.

Maak gerus 'n aanbod en dit sal oorweeg word.

--------------------------------------------------------------------------

Ek adverteer hierdie motorfiets namens persoon wat geruime tyd al in die buiteland is - motorfiets is in Ruimsig, Roodepoort.
The latest 1150 engine has a strong, torquey power delivery, and the six-speed gearbox includes an overdrive for low-rpm motorway cruising.
The BMW 1150GS features an 1130cc air/oil-cooled boxer twin engine, 6-speed manual transmission, shaft drive, and produces approximately 85 horsepower and 98 Nm of torque. Key specifications include Telelever front suspension, Paralever rear suspension, dual front disc brakes (304mm), a single rear disc brake (276mm), and a fuel capacity of about 22 liters. It was known for its versatility as a dual-purpose touring and adventure bike, with features like handguards and an upright riding position.
Motorfiets is blykbaar in 'n goeie toestand - vra gerus vrae as daar meer inligting benodig word, sal probeer antwoorde kry.

Prys: Moeilik om te sê, kom ons begin deur te sê maak asseblief 'n sinvolle aanbod.

Kan dalk 'n winskopie wees hierdie ;)
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
Post Reply

Return to “Motorfietse/Motorcycles”