Neck Wall thickness gauge vs Instant dial indicator

Post Reply
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Neck Wall thickness gauge vs Instant dial indicator

Post by pietjacobs »

Middag almal,

Ek wil nou begin om met "Outside Neck Turning" maar moet nou eers vir my al die nodige goeters kry. Nou ek moet onder ander 'n meet instrument kry om die nek wande mee te meet. Nou ek ken nou nog nie die goed nie, maar sien of S&O se website die twee aperate, so kan die instant dial indicator die nek wande ook meet, want dan is dit mos maar beter om so alles in een aperaat te koop of sit ek die pot mis hierso?


http://www.safariandoutdoor.co.za/item/ ... _indicator
http://www.safariandoutdoor.co.za/item/ ... ness_guage

Groete,
Piet
Last edited by pietjacobs on Wed Sep 14, 2011 7:32 pm, edited 1 time in total.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Neck Wall thickness gauge vs Instant dial indicator

Post by baboonstalker »

Piet,
Dit lyk of die eerste aperaat net nou seating depth kan meet. Die 2de foto kan wel die dikte van die wand meet, maar ek sou dan eerder vir 'n ball micrometer (tube micrometer) gaan.
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Neck Wall thickness gauge vs Instant dial indicator

Post by pietjacobs »

Dankie baboonstalker,

Dis hoe dit maar vir my ook lyk dat hy omtrent alles kan meet behalwe die nek.

Ek het gehoop hierso is iemand wat al daai aperaat gebuik, want ek sien hy kan lekker baie uniformity meet, maar die ouens is maar skaam deesdae op die forum.

Lyk my almal is weg of baie besig of gatvol, weet nie jong

Thx
Piet
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
Vosman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am

Re: Neck Wall thickness gauge vs Instant dial indicator

Post by Vosman »

Piet,
Ek dink jy moet vir trigger mike 'n pm stuur, dis 'n baie goeie vriend van my wat baie tegnies en korrek is oor die meet en laai van sy patrone.
Ek glo hy sal ook kan help. Ek leer maar by hom en hy is baie behulpsaam. Sal hom verwittig van jou post ook, maar stuur die pm.
Groetnis.
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Neck Wall thickness gauge vs Instant dial indicator

Post by Vlakvark »

RCBS Case Master Gauging Tool


http://www.youtube.com/watch?v=mvc_WkPR ... rofilepage
http://www.youtube.com/watch?v=J1iQzkpP ... rofilepage
http://youtu.be/OJsqenj22Vo

Neck turning
http://youtu.be/JASKPjKEi4chttp://youtu.be/wZBykXq1sSQ
http://youtu.be/d5NnaUsx1tQ


The CaseMaster is a multi-purpose gauging tool which will measure case neck concentricity, uniformity and wall thickness, case length and let run-out. Impending case head separation can be detected before obvious lines appear on the outside of the case. Measurements are displayed on a .001 inch dial indicator (included), adjustable V Blocks accommodate most any length case securely and the compact base doesn't take up much room on your bench.
Image
Image
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Neck Wall thickness gauge vs Instant dial indicator

Post by pietjacobs »

Vlakvark, daai RCBS Case Mater Gauging Tool dink ek is sommer bakgat, dankie man.

Waar kan mens die tool koop? Ek het nou gesoek op Huntonline en S&O maar sien hom nie?

Groete,
Piet
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Neck Wall thickness gauge vs Instant dial indicator

Post by DawieKotze »

Piet - Ek sien Formalito adverteer die RCBS Case Master Gauging Tool. Sien egter nie die prys nie en of hulle vooraad het nie. Bel hulle by: 012-6647793/4
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: Neck Wall thickness gauge vs Instant dial indicator

Post by pietjacobs »

Dankie Madako, ek het vergeet van daai website  :-[
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Neck Wall thickness gauge vs Instant dial indicator

Post by DawieKotze »

Plesier

Hiers nog een @R1500!!

http://huntersboma.co.za/catalog/produc ... ts_id=1983

Sien hulle adverteer by Cabelas @ $109 ! Ons word alweer ingeloop hier in SA!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Neck Wall thickness gauge vs Instant dial indicator

Post by Hein M. »

baboonstalker wrote: Piet,
Dit lyk of die eerste aperaat net nou seating depth kan meet. Die 2de foto kan wel die dikte van die wand meet, maar ek sou dan eerder vir 'n ball micrometer (tube micrometer) gaan.
Beslis.  Anders sal jy nie weet hoeveel van die nekwand  jy moet wegsny nie... 

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Post Reply