THERMAL TEIKEN EN ZERO

Moderator: Global Moderator

projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 358
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: THERMAL TEIKEN EN ZERO

Post by projagter »

Freddie101 wrote: Fri Jul 22, 2022 4:31 pm die foelie weerkaats die hitte so is koud en wys swart op white hot mode...
Lyk my dit is wetenskap op sy eie? So hy vang die foelie se koue op en nie die hitte van die sonstrale nie? Lyk my ek moet maar bly by die goed wat met knoppies en slingers werk.
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Location: PRETORIA

Re: THERMAL TEIKEN EN ZERO

Post by PITSMIT »

ek plak swart duct tape op n wit tikpapier en laat le so 30sek in son

hy hou sy hitte en jy sien die thermal immage duidelik
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
Post Reply

Return to “Roep en Nag jag/Predator hunting & Night calling”