Goeie dag almal
Ek is opsoek na jagplek vir biltongjag rondom April 2026 (geweerjag). Ons is paar manne (+-6) uit Pretoria&Rustenburg-areas.
Dit klink of daar heelwat scams is op Facebook, hier was ons nog altyd gelukkig...
Baie dankie
Biltongjag 2026 gesoek
-
mustangsa
- Jr. Member

- Posts: 99
- Joined: Tue Jan 07, 2014 12:27 am
Biltongjag 2026 gesoek
Sako 30-06
Mauser .22LR
Mauser .22LR
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2099
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Biltongjag 2026 gesoek
More, ek het n Jag is Ellisras wat ek laat oorstaan het tot volgende jaar asgevolg van n arm opp, dit is vir drie mense 3 nagte 1x BWB 1X rooibok en 1x vlakvark self catering. Ek het R21K betaal op Safari outdoor rocky classic veiling maar sal kyk na R15k. PM sou jy belang stel.
Groete
Vossie
Groete
Vossie