2024 Ford Tremor Sportsbar

Hierdie afdeling is vir ander dienste waar daar spasie gekoop word wat nie onder die Handelaars afdeling pas nie.
Post Reply
User avatar
Zane de Beer
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Tue Apr 09, 2019 1:05 pm
Location: Pretoria

2024 Ford Tremor Sportsbar

Post by Zane de Beer »

Ons het vir ons bakkie ‘n S/S canopy opgesit so ons gaan nie meer die sportsbar benodig nie.

Hier en daar ‘n klein merkie, maar niks noemenswaardig nie. Kom met al die brackets, ens om op te sit.

Ons soek graag R3000 vir hom.

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply

Return to “Ander Advertensies en Dienste”