Manne ek soek raad en hulp asb. Ek het klompie vars kapokbos (Eriocephalus africanus) saad gepluk laasweek met ons jag naby Victoria Wes.
Ek het so bietjie gaan oplees en dit wil my voorkom asof dit nie 'n te moeilike kalant is om te groeie in jou tuin nie. Saad ontkiem glo so tussen 10-15Grade C vanaf 2 -4 weke. Saailinge kan ook gemaklik uit geplant word.
Wie kan my enige ander inligting of raad gee asb? Ek is in Pretoria en ons reënval is heel anders as die Karoo so sal wil weet wat om in gedagte te hou indien ek hul saad suksesvol ontkiem. Ek weet darm dat goei dreinering baie belangrik is maar doen hulle beter in potte of in oop grond?
Laat weet indien julle kan help met tips beide net saad ontkiem en groei later aan asb?
Groei van Kapokbos. Help asb?
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Groei van Kapokbos. Help asb?
Hierdie kan dalk help
https://www.randomharvest.co.za/South-A ... -africanus
https://www.randomharvest.co.za/South-A ... -africanus
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Groei van Kapokbos. Help asb?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Groei van Kapokbos. Help asb?
Dankie oom Fanta, ek het die 2 raak gelees. Het egter gehoop dat hier manne is met hul eie ondervinding wat my kan tips gee. Ek sal bg. instruksies volg en hoop daar gebeur iets positief.
