Ek was lank uit die LA skiet wereld uit gewees a.g.v die besigheid wat meeste van my tyd gevat het.
Het my voet neer gesit en gese de m@er met dit ek gaan nou weer tyd maak.
Ek het uiteindelik met my droom geweer begin en met hulp van my vriende in die skiet wereld het die projek afgeskop.
Kaliber: 7MM RSAUM
Aksie: Bat MB
Loop: Blake 1:8.5
Kolf: CD Precison
Scope:
Laminate: Simon Steyn
Geweersmid: Chrisjan Diedericks (CD Precision)
Hout vir kolf: Curley Maple & Purple Heart
Lisensie is in so kom ons kyk hoe lank dit vat…
Sent from my iPhone using Tapatalk
