Kan die QL guru's dalk raad gee.
Waar lê my druk vlakke met die 41.8gr lading en wat is die naaste node naby 2700ft/s wat veilig sal wees as die 41.8gr se druk dalk te hoog is.
Ek het slegs die data van die 1ste en laaste ladings van my skiet sessie.
Het die res verloor agv. 'admin' foutjie.
Dankie by voorbaat vir die hulp.
Punt. 6.5mm Sierra
130Gr TKG Gamechanger
6.5 Creedmoor
Barrel length: 61.1cm / 24.0”
Twist: 1/8
Kruit: H4350
Lot. [040522 7420]
Dop: S&B (FL resized, 2nd fire)
Dop vol: 52.48gr H20
Primer: CCI BR
TPL: 71.0mm
1st lading.
39.5gr
Gem. spoed
2655ft/s
2de lading.
41.8gr
Gem. spoed.
2787ft/s
Sent from my SM-S928B using Tapatalk
QL hulp vir 6.5 Cr. 130gr Gamechanger/H4350
- JapieB
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Thu Jul 09, 2015 9:43 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp vir 6.5 Cr. 130gr Gamechanger/H4350
Ek het met beide QL en GRT die berekening gedoen.
QL 41,4gr = 2760vps Druk 53K psi
GRT 42gr = 2800vps Druk 52K psi
Druk is dus nie 'n probleem nie. As jy tyd het probeer beide ladings en kom ons kyk watter gee die beste resultaat.
QL 41,4gr = 2760vps Druk 53K psi
GRT 42gr = 2800vps Druk 52K psi
Druk is dus nie 'n probleem nie. As jy tyd het probeer beide ladings en kom ons kyk watter gee die beste resultaat.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- JapieB
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Thu Jul 09, 2015 9:43 pm
Re: QL hulp vir 6.5 Cr. 130gr Gamechanger/H4350
Het gou vandag paar skote gaan skiet.
Wind het onnodig sterk begin waai nadat ek opgestel het, so groeperings is nie te goed nie.
Geen druk tekens.
My spoed is so 42ft/s vinniger as QL en GR voorspel het.
41,4gr
2802ft/s
1.1" groepering
41,7gr
2813ft/s
1.0" groepering
42,0gr
2844ft/s
1,0" groepering
Het met vorige lading van 41,8gr 'n 0,55" groepering geskiet. Dink ek sal daar volstaan vir eers.
Dankie vir die moeite.